Skip to main content

galleryLogo_sm

Die Burger Oos-Kaap

Die Burger Oos-Kaap 2018 01 January

5 Januarie 2018

Sterfgevalle

DE RIDDER, Dewald. Tragies +Sondag 31 Desember 2017. Kinders, kleinkinders. Roudiens Saterdag 06 Januarie 2018 11:00 AGS Kerk, Despatch. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 05/01/2018) Sonja de Vos AVBOB Despatch 041 933 2039

KLAASSEN, Tryna. Begrafnisdiens Maandag 08 Jan. 2018 10:30 AP Kerk, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 05/01/018) Etrishia AVBOB Humansdorp 042 291 1230

OLIPHANT, Gabriel Johannes Jacobus Frederick. +Vrydag 29 Desember 2017. Diens Donderdag 04 Januarie 2018 12:00 Milnerton Huis Kapel, First Av Funeral Home. (Die Burger Oos-Kaap 05/01/2018) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

SMITH, Nazley. 51 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 06 Januarie 2018 13:00 St Anthonys Katolieke Kerk, Kanonstraat, Uitenhage. (Die Burger O-Kaap 05/01/2018) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

8 Januarie 2018

Sterfgevalle

KOTZÉ, Cathrina (Katie). +Woensdag 03 Januarie 2018. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders.  Begrafnisdiens Woensdag 10 Januarie 2018 10:00 NG Kerk Eendrag (Glaskerk), Despatch.
Despatch-begraafplaas. (Die Burger O-Kaap 08/01/2018) Sonja de Vos AVBOB Despatch 041 933 2039

10 Januarie 2018

Sterfgevalle

PIENAAR, Hendrina Maria Johanna Magrieta. +Vrydag 29 Desember 2017. Begrafnisreëlings volg. (Die Burger Oos-Kaap 10/01/2018) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

12 Januarie 2018

Sterfgevalle

DU RANDT, Anna Johanna Magdalena. 89 jaar. +Sondag 07 Jan. 2018. Geliefde moeder, ouma, oumagrootjie. Begrafnis Maandag 15 Jan. 2018 10:00 Eendrag-gemeente (Glaskerk), Bothastraat, Campher Park, Despatch. Ds Christo STUMKE. Forest HIll-begraafplaas, Port Elizabeth. (Die Burger Oos-Kaap 12/01/2018) Johan de Vos AVBOB Uitenhage. 041 922 8066

MOOLMAN, Petrus. Mollie rus in vrede; die lang lyding is verby. Jou vriend James en kinders. (Die Burger Oos-Kaap 12/01/2018)

16 Januarie 2018

Sterfgevalle

GREEFF, Madalene. +Vrydag 12 Jan 2018. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Dinsdag 16 Januarie 2018 14:00 Jeffreysrus, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 16/01/2018) Tony AVBOB Humansdorp 042 291 1230

HOLLOWAY, Truda. 09/09/1937 – 12/01/2018. Ons Ma en Ouma. Richard & Karin, Stephan & Talletha, Tertia & Andre en kleinkinders. Troosdiens Vrydag 19 Jan 2018 11:00 NG Kerk St. Helenabaai. (Die Burger Oos-Kaap 16/01/2018)

KARSTEN, Ria. +Saterdag 13 Jan 2018. Johan, kinders, kleinkinders. Gedenkdiens Donderdag 18 Januarie 2018 10:00 NG Kerk Nooitgedacht, Van der Stelstraat. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 16/01/2018) Anneke Geel AVBOB Newtonpark 041 363 0041

LÖTTER, Johan. 14/07/1941 – 11/01/2018. Diens Woensdag 17 Januarie 2018 11:00 NG Winterhoek-gemeente. (Die Burger Oos-Kaap 16/01/2018)

VILJOEN, Ernst Jacobus. +Saterdag 13 Januarie 2018. Vrou, kinders. Gedenkdiens Saterdag 20 Januarie 2018 11:00 NG Kerk Middelburg Uitsig-gemeente. (Die Burger Oos-Kaap 16/01/2018) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

17 Januarie 2018

Sterfgevalle

VAN HUYSSTEEN, Elizabeth (Bets). +Maandag 08 Jan. 2018 in Greenacres Hospitaal, P.E. Dogter Linda en skoonseun Pieter GOUWS. Troosdiens Vrydag 19 Januarie 2018 14:00
Greenacres Presbiteriaanse Kerk, Nileweg, Perridgevale. Verassing privaat. Baie dankie aan die personeel van Stella Londt en Greenacres Hospitaal vir haar versorging (Die Burger Oos-Kaap 17/01/2018) Anneke Geel AVBOB Newtonpark 041 363 0041

18 Januarie 2018

Troudagvierings

LOUW, Kobus en Salina. Geluk met 60ste huweliksherdenking. Ronelda, Diaan, Marindé, Mitch en families. (Die Burger Oos-Kaap 18/01/2018)

In Memoriam

VAN ZYL (née STANDER), Elize. Die 17de is dit ons engel se eerste verjaarsdag weg van familie. Ons dank aan NG Kerk, CMR, U.R.P.C. vir bystand die afgelope jaar. Tommy, Ané, Shaun, Divan en Adriaan. (Die Burger Oos-Kaap 18/01/2018)

19 Januarie 2018

BEHR, (voorheen MERRICK, née ERASMUS), Lenie Magdalena (Toss). 22/12/1943 – 16/01/2018. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Begrafnisdiens Saterdag 20 Januarie 2018 11:00
Apostoliese Kerk, Handelstraat 25, Despatch. Dank aan Huis Najaar vir haar versorging die afgelope jare. (Die Burger Oos-Kaap 19/01/2018)

DAVIS, Gerrit (Prize). 69 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 20 Januarie 2018 10:00 Ou Apostoliese Kerk, Mountainview, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 19/01/2018) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919

LAAS, Nelie. *12/11/1930. +Woensdag 06 Desember 2017. Diens Saterdag 20 Januarie 2018 11:00 Jeffreysrus Aftreeoord, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 19/01/2018) Etrishia AVBOB Humansdorp 052 291 1230

STRYDOM, Wendy Mavis. +Dinsdag 16 Januarie 2018. Diens Dinsdag 23 Januarie 2018 12:00 Doves-kapel, Williamstraat 32, Newtonpark, Port Elizabeth. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 19/01/2018) DOVES Port Elizabeth 041 365 5297

24 Januarie 2018

Geen berigte vir Maandag 22ste en Dinsdag 23ste.

Sterfgevalle

CROWLEY, Tim John. +Maandag 22 Januarie 2018. Gedenkdiens Donderdag 25 Jan. 2018 10:00 Milnerton Kapel, First Avenue Funeral Home, 1ste Laan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 2401/2018) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028

  • Hits: 3086