Skip to main content

galleryLogo_sm

The Sunday Tribune

The Sunday Tribune 2009 1 January - March

4 Januarie 2009

GEBOORTES:-

DIXON nee DALY Elwyn & Roseline 'n tweeling dogters Madeleine en Hannah * 31 Des 2008 in Royal Surrey Hospitaal London . Kleinkind vir Derrick & Elize en Sean & Guillemette.

DRAPER nee POORE Russel & Abigail 'n seun Isaac * 1 Jan 2009 in Calgary Kanada. Boetie vir Nathaniel. Kleinkind vir Beryl & Pat DRAPER en Brenda & Malcolm SCOURFIELD.

JENKINS nee MENHARD Dylan & Sharon 'n dogter Tayla * 30 Des 2008 in Westville Hospitaal. Sussie vir Connor.

RAW nee SUMMERS Adrian & Michelle 'n dogter Rebecca Ann * 25 Des 2008 in Westville Hospitaal.

VERJAARSDAE:-DANIEL FRANK 80jaar x Runjeni ,kinders ,klein en agterkleinkinders.

AINSWORTH Jamie Leigh (Grant) * 30 Des 1991. Geluk van jou pa Paul.

VAN DER WESTHUIZEN Kerry-Leigh. 21 jaar vandag. Geluk van VAN DER WESTHUIZEN'S SINGH,COLVILLE en DRESSELS families.

VERLOWINGS:-

BAKER ~RIECKHOFF Richard & Elaine se oudte dogter Catherine aan Glynn, enigste seun van Hylton en Mishi.

BOTHMA /JONCK Hilton & Theresa is verloof. Hilton is oudste seun van Pam & Martin.

DAND ~WIXLEY Athol & Malie se seun Mark aan Allison.

FISH~ MURFIN Anne & Anthony en Anne & Bernie en Gretchen gee verlowing bekend van Russell & Genevieve.

FULLER Fran van Mooi Rivier se dogter Lauren aan Dylan KENNEWAY, seun van George en Khee JOON van UK.

GOODSELL Keith & Michele en Keith & Senga DICKSON gee verlowing bekend van Candice aan Brett.

GRANT Stephen & Felicity se seun Jono aan Laura-Lee McINTYRE.

KIDGELL ~ LOURENS Paul & Susan en Charles & Sharon gee bekend verlowing van Tim en Sam.

PARKES Geoff & Pat se dogter Sue aan Francois , seun van Maurice & Josette ESNOUF van Durban Noord.

TURNER Dave & Beryl se dogter Deborah aan Ryan , seun van Nigel & Di DOHNë.

WIXLEY ~ DAND Jack & Wendy se oudste dogter Alison aan Mark ,seun van Athol & Malie.

ZUIDEWIND Angie & Brandon STIRK is verloof.

DOOD:-

ARMIT Margaret 27 April 1949 ----24 Des 2008

BOOYSEN Jeffrey 20 Des 1964 ---25 Des 2008.Broer ,swaer en oom .

BUCK Elaine . Memorial Diens by Grace Family Church Umhlanga Rocks om 11.30 op 8 Jan 2009.

FORD Dennis George † 31 Des 2008 x Moira. Man van ons ma Moira van Ann, Josh en Len. Memorial by The Chapel Randjies Estate Highlands North op 12 Jan 2009 om 10.30 vm . Verassing vroeer en privaat.

GEORGE Alexander Arnold 12 Junie 1928 ----01 Jan 2009. Oom van Heather , Craig en Michael.; Dankie vir herinneringe Errol en June;.

JACKSON Brian † 30 Des 2008 x † Pearl (sterf 19 maande gelede).Pa van Lloyd, Lorraine (WHEELER), Ian en Colin. Memorial 5 Jan 2009 by Mbango Valley Retirement Centre Port Sheptone om 11vm. TEL:- Lloyd 07658551.

JEAN -PIERRE Patrick † 26 Des 2008. Seun van † Marie & Joseph. Broer van Joan, Vincent, Wendy, Winnie en Nicky. Man van Gona. Pa, skoonpa ,oupa en swaer. Gemis deur JEAN-PIERRE, HORNER, MAKANGEE, LOTTERING & CHINNIAH families. Begrafnis was op 27 Des 2008 in Umzinto. TEL:- 0836725234.

LEWIS Barbara Christine x Meisie en Lis. Dogters skoonseuns en kleinkinders. Verassingsdiens by Stellawood Begraafplaas Kapel op 6 Jan 2009 om 11 vm. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

MARITZ Johannes Stephanus. Verassingsdiens vir Oupie by Stellawood Kapel op 8 Jan 2008 om 10 vm. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

OGLE Patricia Mary (Trish) † 31 Des 2008. Suster van Mary ELLISON, Kevin OGLE x Jill , Terri AMBLER. Ingesit deur OAKLEIGH PMB 033 3426116.

PEEL Barry Desmond † 30 Des 2008 in UK. Jonger broer, swaer en oom van Noreen & Les KING. Simpatie aan June en familie.

SCOTT-DAWKINS voorheen AUSTIN Valerie.Memorial by Christ Church Umkomaas op 9 Jan 2009 om 2nm.

THOMSON Scott † 2 Jan 2009.(Hy het van 'n rots afgeduik by Hilton Quarry .Adrenalien -Junkie . Sterf na 2de sprong )

WILLIAMS Richard Raul (Bully) 9 Jan 1933---27 Des 2008 x Dawn .Pa van Jenny , Michael, Gregory, Kevin, en Graham. Begrafnis by Queensburgh Methodiste Kerk op 5 Jan 2008 om 10 vm. Verassing privaat. Ingesit deur BELL Funerals.

MEMORIAMS:-

BINDER Justin. Onthou deur Lauren; Ouers ,Kerry en Rory (broer en suster); Oupa en ouma en Gary, Debs,Trace en Brenda.

GORDON Nell † 25 Des 2007. Ma en ouma van Linda, Louis, Darryl, Deana, Liam en Marc.

MULLIGAN Basil † 5 Jan 1989. Onthou deur familie.

THOMSON Edith. Ma van Pat & Morris.

VAN REENEN PARSONS Jenny 6jaar dood nou. Onthou deur Ma, Sharon, Bevan. Ma van Tyrel, Jarred en Kyle.

WOLFSON Grace. † 4 Jan 2007 . Ma en ouma van Dave, Shellee, Nicci, Muzz en Luke.

11 Januarie 2009

DOOD:-

PRESTON Richard Desmond (Dick) 10 Jan 1927---8 Jan 2009. Vriend van Caroline , Shireen en Monica

MEMORIAL:-

BORASO Clemente . 2 jaar dood nou. x Dina en pa van Angela en Oriana en "nephew" Louis.

COLENDA nee COOPER Priscilla . Ons dink aan jou Charles van Llewyllen en familie. Ma van Genelle , Allister ,Tarlia en Brandon.

DAWSON Oswald Charles x Maureen. Pa, oupa en oupagroot.

JASMIN Jonathan .10 jar dood nou.Onthou deur Ouers en familie.

MANN Ronnie. 1 jaar dood nou.x Sandra. Van "seun" Corina & Rorke. Pa en oupa van Tracey, Wayne, Tyla en Jake; Pa van Clarissa x Hilton. Broer van Des , Cliff , Wally.

RIBBINK Pamela Ann † 6 Jan 2009. Ma van Brandon en Dany, Jason ,Marisa en Kleinkinders.

STUMBLES nee BOWEN Esme Ruth 07 Feb 1921 -----09 Jan 2009 x Brian vir 61 jaar. Ma van Shirley ,Anthony en Fay. Skoonma van Graeme, John en Lindy . Ouma van Darryl, Lesley, Glen , Michael , Andrew, Cameron, Courtney, Roan en Jared. Oumagroot van Daniel, Joel , Erin en Owen. Memorial op 13 Jan 2009 by Trafalgar Presbyterian Kerk om 11 vm.

SURGENOR Robert Kenneth . 2 jaar dood nou. x Veronica, pa van Tammy. Broer van Hilary x David.

TOERIEN Lindsay. Onthou dogter en en suster van ouers.

18 Januarie 2009

GEBOORTES:-

COLEMAN nee LEPPAN Bryan & Kerry-Jane 'n seun Zach Blake * 9 Jan 2009 by Christiaan Barnard Memorial Home in Kaapstad.

KELLY nee FRY Richard & Tammy 'n seun Josh Richard * ?? in Westville Hospitaal. 1st Kleinkind vir Wally & Debbie FRY en Dawn & Garry KELLY.

MAARTENS Carl & Sylvia 'n dogter Katelyn Emmalee. * ??

MEAKER Greg & Kim 'n dogter Summer Lea * 16 Jan 2009 in Crompton Hospitaal. 17de kleinkind vir Gladys & Roy en familie.

STIEVENANT Terence & Shelley 'n seun Connor Joel * 12 Jan 2009 in Wrexham Park Hospitaal UK. Boetie vir Joshua.

VERJAARSDAG:-

MORCK Camen Jane * 17 Jan 1988. Geluk van Ouers ,Murray Ouma Marge & oupa Olaf.

VERLOWINGS:-

HUMPHRIS Keith & Vren van Gillitts se dogter Jennifer (Jeffi) aan Jacob ,seun van † John & Jill STURDY van Cambridge UK.

HUWELIKE:- HOWARD /ILLING Jo & Greg x 17 Jan 2009 by Zinkwazi . Van Pete, Gina, Barry, Wendy en Bella.

HUDD Anthony & Dot x 10 Jan 2009 in Kanada. Van Ouma & Dalene.

DOOD:-

BEAUMONT Ellen (Bubbles) † 15 Jan 2009. Ma ,skoonma ,ouma,oumagroot, suster. Requiem Mass by St Anne's Katolieke Kerk Sydenham op 21 Jan 2009 om 11 vm.

DRIMAN Raymond Samuel † 15 Jan 2009.x Patricia vir 42 jaar. Pa van Howard en Sharon , Janis en Mike, Susan en David. Oupa en oupagroot.

CLARK nee FERGUSON Margaret Annie 2 Des 1922------12 Jan 2009 Ma van Lynette x George en ouma van Mihalis (Micky) en Andreas CHSOMERIS.

HARDMAN Winifred Joan † 19 Des 2008. Ma van † Peter. Tannie van Geoff & Ann, Nigel en Gareth Maud. Verassing was privaat. Dank aan Mothwa Haven Moore Rd.

HOUGHTON Steve † 13 Jan 2009 tragies .Pa van Wayne, Amanda, Melanie, Melody. Oupa , broer en vriend. Verassingsdiens by St Columbus Anglikaanse Kerk Greenwood Park.op 19 Jan 2009 om 10vm. Verassing privaat. Ingesit deur Central Funerals 0313093595.

JENNINGS Basil John † 16 Januarie 2009 x Di .Pa en oupa van Gavin ,Paula, Baya, Louise , Gemma, Sarah, en Jorja. Vriend van Octavia.

SEGERIUS Dirk † 16 Jan 2009 x Sandy .Pa van Sharlene ,Shireen, Blaine en Bradley. Seun van Wendy.Broer van Henry.

TOSH Anne † 15 Jan 2009 x † Paddy /Cabena en geliefd deur Charls, David , Cathy , Jenny, Dennis, Gillian, Rhyn, Susan , Steven, Elijah en Elisa. Memorial by St Margaret's Presbyterian Kerk Bluff op 20 Jan 2009 om 11vm. Ingesit deur DOVES 0860025500. www.doves.co.za.

MEMORIAMS:-

BALLINGTON Lorraine Madge 18 Okt 1915---17 Jan 2008. Vrou,ma, ouma en oumagroot. Van Rosemarie.

BARKLEY Ruth Catherine (Rooch).3 jaar dood nou. x Arch.

CULLIS Colin †18 Jan 2007 x Pam.Pa van Jordan en Sue .

GINGSBERG Leslie 22 Sep 1929---17 Jan 2007. Onthou deur vrou en kinders.

KESWELL Violet . 24 jaar dood nou. Ma van Trevor x Theresa en familie.

MOLLISON Bruce 5 Jaar dood nou. Seun van Millie . Broer van Peter en sy kinders Kyle en Luke.

NAGLE John Bede † 17 Jan 2006. voorheen van Sidney Australia. Metgesel van Joan.

NORRIS Voilet . 22 Jaar dood nou. Ma van Hansen, Doreen ,Sheila, Eric, Arthur en Alan.

PHILLISKIRK nee RYKSEN Jeanne Franciose 16 Junie 1936 ----17 Jan 2004 x Don. Suster en tannie van familie in England.

SING nee ROOKS Lilian Helen.† 18 Jan 2001..Ma van Lynn, Chun, Kenlyn en Deon; Gail, Boy, kinders en kleinkinders;Barron ,Gloria en kinders; Mels en Cooks; Elaine, Zavy, Riaan , Kyle en Xadon; Gavin, Shorty, Gareth, Marlon, Lisa, Bryse en Blaik; Sandy ,Carlos en Helen.

25 Januarie 2009

GEBOORTES :-

CUTHBURT David & Lorien 'n dogter Myah Ellen . Suster vir Luke. 1st kleindogter vir Dave & Kate.

GRIMBEEK ~ BOURNE Bryan & Philippa 'n dogter Layla Diana * 19 Jan 2009 in Parklands. Kleinkind vir Denzil, Sheila, John en Pat

HEAD ~CROUCH Darren & Mandi 'n dogter Peyton Gayle * 22 Jan 2009 . Kleinkind vir Brian & Linda en Stephen & Bernadette.

MUNSTERMAN (DAVIDSON ) Gayle & Mark 'n dogter Drew Adele * 20 Jan 2009 in Westville Hospitaal. Kleinkind vir Dave , Margaret , Kurt en Rosalie.

21 JAAR VERJAARSDAG:- FOUCHE Bradford James . Geluk van Ma, Marc, Luke en Samantha.

VERLOWINGS:-

BALLANTYNE /BERTHIER Tommy & Delia se dogter Anita aan Gérald , seun van Jacques & Daniele van Saint-Herblain Frankryk.

SCHOEMAN Charlene & Graham se enigste dogter Yoelanda aan Steven , enigste seun van Barbara & Pieter GERTENBACH .

WHITLEY ~ BAKER Edward & Lorraine se seun Ryan aan Moira , dogter van Carol & Trevor.

HUWELIK:-

BRAYLEY / CROMPTON Glynn , Meg, Stan & Myra gee huwelik bekend van Jenny & Derek op 18 Jan 2009.

DIAMANT HERDENKING: - SMITH nee GARNE Basil & Enid is 60 jaar getroud . Ouers , grootouers en oor groot ouers van Howard, Bev, Chris, Lauren, Ryan, Rick en Morgan, Grace Anthony en Sean .

DOOD:-

AZOR Sarah Jane 29 Des 1914 ------21 Jan 2009 . Ma van oudste dogter Doreen ,ouma van Cheryl, Bryne en familie.

BAKER Faith Williams . Memorial by St James Presbyterian Church Morningside Durban op 27 Jan 2009 om 2.30 nm.

BARCLAY Jenny . Simpatie aan Alistair, Katrina, Ross en Derek , Claudine, Domay en Adele.

BINEDELL Theo . Goeie vriend van Carol; Maureen, Linda, Sharon en Tiffany.

CALVERLEY Joan 28 Nov 1934 ----22 Jan 2009 x † Wiltshire CALVERLEY . Ma van Gav, Sharon, Sandi en Pete. Ouma van Hayley , Tracey en Tessa.

MC CLELLAND Audrey Kathleen 17 Jan 1925 ---22 Jan 2009.Goeie vriende van ouers van Bev, Rod, Warren en Kerry vir meer as 50 jaar. Memorial by Victory Christian Academy La Lucia op 26 Jan 2009 om 3 nm.Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

PAGE-WRIGHT "Vera" 20 Mei 1914----21 Jan 2009. Ma van Lesley en Sandra. Skoonma van Doug. Ouma van Caryn, Kirsten, Candice, Sven en Bianca. Oumagroot van Cameron , Kaitlyn, Tyler en Jack. Memorial by Westville Methodiste Kerk op 28 Jan 2009 om 10vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

PETERSON Beryl 26 Des 1934 -----22 Jan 2009 x † Neville PETERSON . Ma van Kevin , Sean , Cheryl, en † Denise . Ouma van Lorell, Zack, Simi, Rowan, Jade en Chelsea. RIP van Monique en Sha.

SWART Jaco. Seun van Blackie & Martie SWART. Broer van Mary-Anne en Martin. Begrafnis by New Forest Congrenational Church Montclair op 26 Jan 2009 om 11 vm. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

TALJARD Christine . Ma en ouma van Jason, Timneen ,Kaylan en Jordyn.

UBSDELL Trevor Roy (Captain ) x Wilma. Pa van Robin en broer van Rodney en Glynis. Begrafnis by DOVES Greyville op 26 Jan 2009 om 12 middag Verassing privaat. Ingesit deur DOVES 0860025500.

VAN TONDER Carel (Van) 10 Aug.1924 -----19 Jan 2009. Oupa van Gayle, Chris, Taryn, Brendon. Oupagroot van Keegan

MEMORIAM:-

NEEL Pamela Anne † 22 Jan 1998. Onthou deur Brian, Ryan en Mark.

PIERI Siria . 21 jaar dood nou. Ma ,skoonma en ouma van Silvana, Bruno, Giuseppe, Giuliana , Stefano en Riccardo.

RONALD HEISS 6 Okt 1946 -----25 Jan 2008. Man en pa van Deirdre, Martin, Gabi en Rickard.

WATERS Jack Penrose 10 April 1930 --22 Jan 2008. x Connie.

1 Februarie 2009

GEBOORTES:-

BUFFARD nee SALTER Giles & Natalie 'n dogter Tatalie Jo * 22 Jan 2009 in Constantiaberg Kliniek. Kleindogter vir Barbara & Peter SALTER en Heini & † Peter BUFFARD .Almal van Simonstad .

HODGSON nee JACOBY Clive & Casey 'n seun Calvin Jarred * 28 Jan 2009 . Kleinkind vir Gavin en ooms Ricky & Byron.

LANDZANAKIS Nick & Cath 'n seun Gabriel Costa * in Umhlanga Hospitaal. Boetie vir Manoli.

MARTIN Kenneth & Tracey 'n seun Blake Martin * 29 Jan 2009 in Westville Hospitaal.

VERLOWINGS:-

BREDENKAMP Clive & Jo-Anne BASSON is verloof.

BRISCOE ~ HAGENS Merle & Kenyon se dogter Mara aan Byron , enigste seun van John & Annette.

DONALDSON Gordon & † Ann Bruce se enigste dogter Marag Ann aan Tyrone , seun van † Audrey & George HORNE .

HASSELMANN ~ CONNEL Leigh & Arthur en Lee gee verlowing bekend van Kathryn en Kiegen.

DOOD:-

BAUER Allan (Barna) . Pa van Robin en Merle. Oupa van Neil, Gavin , Darryl, Bronwyn , Kerry en Nici. Oupagroot van Matthew, Kyle , Kayley en Martin.

DE WIT Boet.. Vader en oupa. Verassingsdiens uit NG Kerk Escombe op 3 Feb 2009 om 10vm. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

BULL (TUNEY) Miriam x Eric . Ma van Denzel , Debbie, Mervyn en Rodney , Skoonma, ouma en suster . Begrafnis by St Gabriel's Anglikaanse Kerk Austerville op 3 Feb 2009 om 1030vm. Daarna na Stellawood Begraafplaas. Ingesit deur DOVES 0860025500.

DE BEER Joy.. Vriendin van Leila vir 28 jaar. Ook berig van PJ en Leila.

FREEMAN Dene † 27 Jan 2009. Ma van George , Chris en Peter , Dene en Pat. en ouma.

HORNE nee NICHOLSON Carolina Pauline † 30 Jan 2009 x Colin.Ma van Anthea, Graeme en Kenneth. Skoonma van Craig , Sheldi, Karen en 6 kleinkinders. Suster van Eppie, Gary, Kerrie, Brendan , Tanja, Lachlan, Jaime ,Lance en Ashleigh. ;Ook berig van Derek, Adele, Tarrin, Sean, Katie, Matthew, Bridge, Rachel en Hnnah. Tannie van Megan.

HOWELL Jacky. † 30 Jan 2009 x George. Ma van Vicky en Jenny. Dogter van Peggy en suster van Adie.

KIDGELL Deborah Agnes † 30 Jan 2009. Ma van Sharon , Alex, Paul, en Susan en ouma. Tannie van Jackie en Sydney.

LAWRENCE Alfred Thomas 16 Des 1923 ------24 Jan 2009 . Ingesit deur Theresia en Jessica LAWRENCE.

LE ROUX Paul . Memorial by The Little Chapel Pineville Junction Pinetown. op 2 Feb 2009 om 11 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

MORAN Eva Elaine† 29 Jan 2009 . x Paddy vir 62 jaar. Ma van Terrence en Sharon , Ouma, oumagroot. Begrafnis by Immaculate Conception Katolieke Kerk Pinetown op 2 Feb 2009 om 11 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

ROSE Robert (Bob) † 30 Jan 2009. Simpatie aan Lil en familie. Van Old Bill en Lede van BYNG BOYS SHELLHOLE.

SCOTT Donald Bennie † 30 Jan 2009 by Nolangeni Farm Kokstad.. Memorial by Kokstad Presbyterian Church op 1 Feb 2009 om 2nm.

MEMORIAM:-

BOTHA Clementine.Gesknk en weer geneem. Van Phil, Shelley-Ann, Camryn , Caitlin, jou boetie . Ook van Sylvia Lasich en familie.

GREENFIELD Edna May 1909 --2008 . Ma ,ouma en oumagroot van Mick en Tricia en familie.

MACINTOSH Maude 14 Maart 1920 -----3 Feb 2007 . Ma van Colleen, Delys, Doug, Malcolm en families.

PULVENIS Martin . Onthu deur Dutchie.

8 Februarie 2009

GEBOORTES:-

AITKIN Graig & Melissa 'n seun Gavin in Atlanta USA. Boetie vir Giselle.

KELLY David & Carrie-Anne 'n dogter Mizpah Dharling * 1 Feb 2009 in Westville Hospitaal.

MCMASTER nee STONE Russell & Tamara 'n 2de seun Jesse Stirling * 4 Feb 2009 in Parklands Hospitaal. Boetie vir David Hamilton .

MEIRING nee SCHULTZ Jean Paul & Natasha 'n seun Luke James * 31 Jan 2009 in Auckland New Zeeland . Boetie vir Ellen.

SWART Kerrie & Steven DURANT verwelkom Daniel * 3 Feb 2009 in Parklands.

VAN LAUN nee ANDREWS Brett & Kate 'n dogter Ashleigh Grace * 4 Feb 2009 in Parklands Hospitaal.1 ste kleinkind en " niece" vir Denzil, Bev en Brett.

VERJAARSDAG:-

FERNANDEZ nee GAILLARD Alice * 11 Feb 1919. Suster van Phyllis OSMAN . Ma van Anthony & Grace,  Mary, Joan, Collette, klein en agterkleinkinders.

DOOD:-

BAUER Alan Vernon. Verassingsdiens by Frere Rd Presbyterian Kerk op 10 Feb 2009 om 11 vm. Verassing privaat. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

ESLICK Julie † 5 Feb 2009. Vrou , Ma en ouma van Glen, Rhylda, Paul ,Tammy en families.

GASKELL John Franklin † 3 Feb 2009 by Le Domaine. Pa en oupa van Sandy, Doug, Carey , Tyla, Hayley, Amy, Oosie en Ashley.

HOSSACK Michael Andrew. (Mike). Seun van Mary & Bill. Broer van Gary en Deanne .Oom van Hannah. Begrafnis by St Winifreds Methodiste Kerk Warner Beach op 9 Feb 2009 om 2.30nm. Ingesit deur BELL Funerals.

MOWAT nee DRY Eileen. Begrafnis by The Manning Rd Methodiste Kerk Glenwood op 10 Feb 2009 om 2nm. Verassing privaat. Ingesit deur DOVES 0860025500.

PORTER Roy Victor Sidney. Memorial by DOVES Greyville op 9 Feb 2009 om 10 vm. Verassing privaat. Ingesit deur DOVES 0860025500.

VAN STADEN Piet † 5 Feb 2009.x Connie. Pa en oupa van Mike, Sharron, Nat en Michelle.

VUCINOVICH George x Dawn .Pa van Heather & Steve, Craig & Colleen en oupa van Tatjana en Sevastian , swaer van Joan en Frans, Hazel en Cyril. Oom van Martin ,Stephen en Cyril. Neef van Val, Netta en Purina. Requim Mass by Our Lady Star van die Sea katolieke kerk Amanzimtoti op 10 Feb 2009 om 11.45 vm. Ingesit deur BELL Funerals.

WARREN Roderick Clive. Simpatie aan Denise . Pa en oupa .Van Lede en staf by Mount Edgecombe Country Club.

MEMORIAM:-

CLARK Ellen 25 April 1938 ------4 Feb 2007. x Ray . Ma en ouma.

HARDOUIN Joe & Sue † 8 Feb 1994 .Onthou deur Pa, El, Gray, Dors, Tess, Craig en familes.

JACOBSEN Richard Matt † 4 Feb 2005 . Van Val, Misty en Katey; Ook Lynne, Dave, Nicholas, Joshua,Tash, Ashleigh en Cameron

JAMES Nellie 17 Jaar dood nou. Onthou deur Cheryll, Beverley, John , Dylan en Lyndell.

KLUG Hugh † 7 Feb 2008. Onthou deur Ruth ,HILL familie ,Lynette en Ian.

OLUFSEN David † 7 Feb 2008. Onthou deur Robynne. Pa van Michelle en Sally. Oupa van Tamsyn, Matthew en Amy.

PLUMMER Keith . Onthou deur Irene (Poppet)

SAMUEL Rosalind Beatrice † 7 Feb 2007 (tragies). Suster en tannie van Amy, Esme & Trevor POWYS.

DANKIE:-

TOMLINSON Phil .Dankie vir bystand .

SMITH Grant 27 Maart 1977 -----31 Jan 2007 . Ingesit deur Oupa en ouma en familie.

15 Februarie 2009

GEBOORTES:-

AUSTIN nee ARMOUR Graham & Gillian 'n seun Scott * 10 Feb 2009 in Parklands.

DELAMERE nee WHITTAKER Bronwen & JP 'n dogter Jade * 11 Feb 2009 in Parklands . Kleinkind vir Anthea . Geluk van tannie Debbie.

VERLOWINGS:-

BOYNTON Kate se seun Trevor (Benny) aan Lesley ,dogter van Alan & Alison TOOMBS van Hermanus.

MACK Lauren Ann en Damien Vaughan BRADLEY is verloof.

HERDENKING :-

HILLS Kevan & Patsy 22 jaar getroud..

KENNEDY ?? & ?? is 43 jare getroud.

SABBATINI Frank & Sharon is 15 Feb 1969 getroud. Ouers van Shelley.

HUWELIKE:-

STEWARD Brian & Elsa Boyd se dogter Rene x 15 Feb 2009 met Andre , seun van Gerard & Lorraine LE JUNGE DE SEGRAIS om 3nm by Oakleigh Farm Muldersdrift. Kleindogter van een van die inwoners by ons, Mev GROENEWALD. [ skuus ek het haar voorname nie afgeskryf nie]

DOOD:-

HANKINSON John 15 Des 1924 -----13 Feb 2009. Man , pa en oupa van die HANKINSON en HOPPE familie.

HASKINS Craig Ian † 3 Feb 2009. Broer van David , Anette, Alexandria, Matthew en James. Man van Candice en pa van seuns.

GILES Mildred Kathleen (Milly) x † Wally. Ma van Michael en Irene. Ouma en oumagroot. Memorial by Kloof Baptiste Kerk op 18 Feb 2009 om 2.30 nm. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

HOADLEY Basil 25 April 1927 -----10 Feb 2009. Pa ,oupa en oupagroot. Pa van Cheryl & Louis, Humphrey & Evelyn, Alison & Martin , Margaret & Jeff, Basil , Mark & Rhona. Oupa van Michelle & Heyne, Clint & Heidi, Kenneth & Lisa, Lyle & Jackie, Ryan ,Nadia en Rachel. Oupagroot van Alex en Christopher, Shannon, Danielle en Gia, Trinity en Kennedy. Ook simpatie van die DE BEER familie.

HORNER Berry † 11 Feb 2009. Simpatie aan Dinks , Brett en Lawrence van Tiny, Terry, Loren, Deon, Brad, Candice, Trent, Tegan, Rachel en Madison. ; Broer en vriend van Viv en Terry.

IRVINE Enid Adeline . Sterf op ouderdom 94 jaar. x † Ted. Ma van Gay en † Pat en Phil. Ouma en oumagroot van Mark , Lynn, Curt, en Tamain. Donasies aan TAFTA. TEL: Madeleen 031 3323721 en Gay 031 5613403.

MADELEY Roland Walter John (Roley) * 2 Junie 1935 ----† 11 Feb 2009 x Pat. Pa van Jan -Jan (dogter), Darryl , " Sparkey" Ben en jou " Dancing Princess " Lauren-Rhys. Viering van sy lewe by Trinity Methodiste Kerk La Lucia op 18 Feb 2009 om 11 vm.Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

MCKENZIE-WEBSTER Thomas(Tom). † 12 Feb 2009. Van Marge, Ian, Petra , Sasha, Luke, David, Amanda, Maxine, Jessica, Cheryl, Mark, Mistelle, Paul, Crest, Terry, Jaiden, Sibhon, Mandy , Sheldon, Charlene, Nathalie, Chris, Debbie, Brian , Alex, Mikhail, (Maureen ,Eric en Nicholas). Memorial by Montclair Methodiste Kerk op 9 Feb 2009 om 14.30nm.

VAN ZYL Margaret † 12 Feb 2009 x George. Ma van Linda ,George, Deborah, Merle en Gavin en kleinkinders. Ingesit deur DOVES 0860025500.

YOUNG William Duncan ( Bill) † 12 Feb 2009 x Jenny. Pa van Gary en Roger. ; Pa en oupa van Colin, Sandra, Graeme, Kathryn, Carole, Steve, Bridgette, Richard, Matthew, James, William en Julia. Memorial by Westville Baptiste Kerk op 16 Feb 2009 om 11.30 vm.

MEMORIAM:-

DAVID Billy 15 Maart 1931----15 Feb 1997 .Onthou deur DAVID familie.

DAVIS Dougie † 9 Feb 1993 my man & Donald † 15 Feb 2005 broer en tweelingseun en MONTGOMERY Mabel † 4 Feb 1975 .Ma ,broer/seun en man van Doreen, Coral en familie.

DE KONING Peter . 1jaar dood nou. Onthou deur Poppie (Joey) , Natalie en Gary, Terry en Maurice. Klein en agterkleinkinders.

DI PAOLO Cleto † 15 Feb 1996 x Anna . Pa van Alex, Daniela, Annalisa, Knut. Oupa van Kristian , Massimo en Milla.

DRAKETT Stewart James 9 Feb 1944 ------15 Feb 2008. Jy was my enigste en alles van Suzie.

QUIN Mike † 15 Feb 1998. x Dawn.Onthou deur Andy, Penny , Shaun , Belinda, Nicholas, Amy , Tessa , David en Laura.

SCOTT Peter Eric 7 Sept 1928 ------11 Feb 1999 Pa van Christine & Selwyn.

SHERRIFFS Jake Lee. Ons seun is onthou . Van Mike, Jay, Brett ,Loren en Tamryn.

WATSON Peter x Monica. Pa en oupa van Sumaye, Tyler, Shaquille, Jose en vriende.

WEINTROB Leon † 16 Feb 2007 . Onthou deur Colleen , David, Janyce en Richard.

22 Februarie 2009

GEBOORTES:-

BOLTON Richard & Tracy 'n dogter Emily Grace * 10 Feb 2009 . Suster vir James.

FITZSIMON-BLIGHT Matthew & Nikki 'n seun Adam Harrison * 17 Feb 2009 .

MOBEY Scott & Kate 'n seun Dylan * 19 Feb 2009 . 1 st Kleinkind vir Dave & Jean.

VERJAARSDAG:-

VAN HEERDEN Bridget 80 jaar . Van Phillip en Gideon.

VERLOWINGS:-

ALICE ~ MANN Barry & Val gee bekend die verlowing van Tracy & Kenny.

BUCKLEY ~ HARRIS Kevin & Denise se dogter Janice aan Michael ,seun van Howard & Belinda.

KITCHING ~ AKAL Barry & Sue se seun Stephen aan Anneke , dogter van Ronald & Anita.

DOOD:-

COLLIER Isabel (Izzy) † 4 Feb 2009. Ingesit deur Andrew, Gareth, Ryan, PJ , Bev, Kate, Madré , Jordyn, Jenny, Colby , Sam, Sylvia, Rowan , Raymond en Jan. " Wake" op 4 April 2009 .

COPPOLA Michele .Man van Paola. Pa van Michela. Skoonseun van Elisa en swaer van Sergio en Giusi , Marco en Justine. Requiem Mass by St Joseph Katolieke Kerk Windermere op 26 Feb 2009 om 9 vm. Ingesit deur BELL Funerals.

DAVIES nee VISICK Charmaine † 19 Feb 2009. Ma van Jamie en Sarah. Suster van Paul. Skoonsuster van Angela , Matt, Jared en Jordan. ; Simptie aan Ma VISICK, Paul , Jamie en Sarah van Chris, Nicole en Candice. Suster van Lionel x Lynette. ; Dogter van Sally & † Vernon VISICK.

DENNY Hugh Wheadon † 16 Feb 2009. x Mary . Kinders en kleinkinders.

DONNELLY Dennis Lionel Thomas † 19 Feb 2009. Diens by The Holy Trinity Katolieke Kerk op 27 Feb 2009 om 11 vm. Ingesit deur BELL Funerals.

FRANK Elsie. Ma van Kay, Ronnie en Ian (Smallie) . Skoonma van Leslie, Gilbert en Zarina. Ouma en oumagroot. Requiem Mass op 22 Feb 2009 om 1.30 nm by Aidans Anglikaanse Kerk Daarna na Clare Estate Krematorium om 3nm . Ingesit deur CENTRAL Funerals. 031 3093595.

GALLAGHER nee MILNE Veronica † 15 Feb 2009. Dogter en suster. Ingesit deur Ma, Margaret, Cherry en familie.

HILL Eunice Ellen x Trevor. Ma van Deborah, Butch. Ouma van Jezeel en Taheera. Oumagroot van Luke en Cameron. Begrafnis by St Annes Kerk Sydenham op 23 Feb 2009 om 10vm. Verassing privaat. Ingesit deur ISIPINGO Inc PAM'S.

JANSEN Noreen † 20 Feb 2009. Ma van Delvine, Sylvia, Sandy ,skoonma van Rob. Ouma en oumagroot. Requiem Mass by Our Lady Of Fatima Durban Noord op 24 Feb 2009 om 3.30nm Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

KEARNEY nee BIRKS Moira 16 Sept 1917 -----19 Feb 2009. Ma van Annette, Pauline, Lorna en David. Ouma van 8 en oumagroot van 4.; Ma is nou saam met Pa. Van Barry , Paul, Michie en Lara.; Jy het my laat glo in myself van Arthur.; Ook van Dave, Jenny, Mark en Brian. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

POOKE Norman Charles. Memorial by The Christ Church Hillcrest op 27 Feb 2009 om 1030 vm.

VAN BERKEL Alida (Ali) . Nou saam met Man en Hannie. Ma en ouma van Lia, Colin, Nicole en Trevor, ; Ook ma en ouma van Carla, Brendan , Darryn, Tracey, Nola, Herman en Dylan. Begrafnis by St Catherine's Church Escombe om 2nm op 24 Feb 2009. Ingesit deur DOVES 0860025500.

MEMORIAM:-

BAHRS Emmy. 4 jaar dood nou. Onthou deur Karin.

BESNARD Piere Max † 22 Feb 1977 .Pa van Peter.

CRAWFORD Joyce . 2 jaar dood nou. Onthou deur Alan en Lynne.

GEORGE Robert. 7 jaar dood nou. Pa van dogter Bernie x Mervyn .Oupa van Adrian en Gizélle.

GODDARD Lovina. Onthou deur Brian, Derek, Anne, Des, Pat, Chantal en Tarryn.

BREANARD Josiah † 20 Feb 2008. x Rita. Kinders, skoonkinders klein en agterkleinkinders.

JOYCE Debbie . Niggie van Avryl, Boy en familie.

LAMBERT nee HOWELL Millicent. Ma van Jennifer en haar kinders en kleinkinders.;Ma van Arlene en Micaela.

MYLES Basil † 16 Feb 2004. Onthou deur Ouers . Man van Rekha . Pa van Ryan, en Tatum. Broer van Eddie en Roy.

NAPIER Jock 15 Jaar dood nou. Pa van Fanie, Janice, Tamlyn en Shaun, Warwick en Kandice en agterkleinseun Tyler.

NIEMACK Leonard (Lenny). 5 jaar dood nou. Onthou deur Norma , Donovan , Shamilla, Michelle, Dale en Micayla.; Ook van Keith, Fenella, Ashley en Dayne.; Pa van Marcia, Dean, Courtney en Erin.

WALLACH Emily. 6 jaar dood nou.Ma van Tom ,Lorraine en Paul.

WILSON Jack † 21 Feb 1996. x Isobel.

1 Maart 2009

VERJAARSDAG:-

SMITH Seth 21 jaar vandag. * 1 Maart " Not blood of my blood, nor bone of my bone, but miraculously my very own. " Liefde van Pa, Hannes, Ouma en † Oupa.

VERLOWINGS:-

BAUMANN Sandy & Richard se dogter Joy aan Sheldon , seun van Clarence & Janet RANDALL.

CLACK Duncan & Lyn en Alfredo & Helena RODRIGUES gee verlowing bekend van Trevor & Rita.

ELSON Reg & Madeline se Stephanie aan Craig, seun van John & Ruth DONALDSON.

HASELOFF Dieter & Delicia se dogter Mandy aan Murray ,seun van Ian McCALLUM en Jen THUROW.

THUOHY Janet & Tony se dogter Claire aan Dale, seun van Sue & Dirk VAN DER MESCHT.

YOUNG ~ CAMOIN Keith & Debra se dogter aan Kirsten aan Gary.

DOOD:-

DAWSON George † 26 Feb 2009 x † Caroline. Pa van Christine en Ron , Peter en Roz, George. Oupa en oupagroot.

DRAKE Maryrose † 26 Feb 2009 x †Ray DRAKE.Ma van Belinda, Robert en † Jonathan. Ouma en oumagroot.Tannie van Vicki en Diane.

FORD nee KNOWLES Jane 6 Okt 1936 ------24 Feb 2009. Vrou ,Ma en ouma. Liefde van Nigel, Janet , Lionel en families.

HARRISON Derick † 22 Feb 2009 in Kaapstad. Man ,Pa en oupa van Joan, Lynn & Roy, Keith & Michelle, Tammy, Matthew & Lauren. Verassing was Privaat.

SCHNUIR nee ENSLIN Jeanne † 25 Feb 2009 in Rusland x Norman. Ma van Robyn en Alex.

SNELL Joan 18 April 1926 -----26 Feb 2009. Memorial 4 Maart 2009 by Waterfall Gardens Retirement Village. TEL:- 031 7633723.

VAN SCHOOR Michael Ivan (Mike) 26 Junie 1937 ----26 Feb 2009. Pa van Gavin x Diane. Oupa van Dylan en Andrea.; Pa ,skoonpa en oupa van Mark, Belinda, Shaun en Ryan. Memorial by Trinity Methodiste Kerk La Lucia op 4 Maart 2009 om 11.30 vm.

WHITTLE Linda Jean 13 Aug 1933 -----24 Feb 2009. Ma van Dianne ,suster en tannie. Memorial by Ray Hullets Centre Durban op 2 Maart 2009 om 10vm. Verassing privaat by Stellawood. Ingesit deur DOVES 0860025500.

MEMORIAM:-

ANDERSON Alvin. Onthou deur Ma , Althea, Maurice, Katie en " nephews".

BARNARD (LABUSCHANGE) Zelda 15 Maart 1976 ------1 Maart 2007. Onthou deur Mams, Paps, Ciska, Theo, Lou en Sophie, Maxie, Hendrik en Bella-Mae, Dewald, Pa Koos, Ma Adri, Cereka, Nico en Ilse-Marie.

BEAUNOIR (COLBERT) Emily Sharon. Sou nou 39 jaar oud gewees het. x Jerome en ma van Markyle.

BIZZELL nee LE BRETON Jacqueline. 2 jaar dood nou.Onthou deur Mummy, Jean-Pierre, Monique en Marcelle.

COULLIE Desmond † 27 Feb 2007. x Michelle. Pa van Anthea ,Chad en Joshua.

DE VRIES Derek Charles x Cheryl. Nou saam met familie Kim.

FLEMING Wayne. Onthou deur Jacklyn , Taryn en Jesse.

FRUIN Alva Theresa. Onthou deur Ian , Marilyn en familie.

MILTON Peter. 23 jaar dood nou . Onthou deur ouers.

SMITH Beverley. 1 jaar dood nou. Suster van Sharon en familie.

VEKER John 21 Julie 1958 ---1 Maart 1980. Onthou deur Ouers , broers Joe , Arpad , Attia en families.

WETTELAND Mark Lief 6 Julie 1972 ----4 Maart 2003. Onthou deur Ouers, Tanya, Chad , Aiden en Jocelyn en nou in Aus. Leigh, Ewan, Grace en Robbie.

WHITTAKER Glyn † 28 Feb 1997.Onthou deur Anthea, Debra en Bronwen.

8 Maart 2009

GEBOORTES:-

EYRES Marc, Joanne , Amber & Richard verwelkom Nicholas Christopher * 25 Feb 2009 in Westville Hospitaal.

FARR -FOURIE Michele & Kenneth 'n dogter * Kayla Ann * 30 Feb 2009 inWilmington, NC, USA. Suster vir Madelyn. Kleinkind vir Margot .

HAYNES nee KILLIAN Christopher & Marisa 'n dogter Bethany Rose * 2 Maart 2009 . Suster vir Sam.

MORRISON nee SNOOK Keith & Angie 'n dogter Rebecca Charlotte * 5 Maart 2009 by Milnerton Medi Kliniek Kaapstad. 1ste kleinkind vir Graham & Judy. Agterkleinkind vir Keith en Winsome.

PRINCE nee HAESLOP Duncan & Kari 'n dogter Grace Roslyn * 2 Maart 2009 in Johannesburg.

VERLOWING :-

BARRETT Geoff & Ursula se dogter Melissa aan Greg , seun van Bill & Liz ROBERTSON .

LAMONT † Rod & Sandy TERREBLANCHE se jonger dogter Amy aan Greg STEWART van Broughty-Ferry Skotland.

MAWHINNEY Eric & Yvonne se dogter Claire aan David , seun van Chris & Dawn BARNES van Oos London.

WICHT Lynn & Deryl en Dave & Gill LAURENCE gee verlowing bekend van Carryn & Graham .

DOOD:-

BOTES Gloria † 3 Maart 2009 . Onthou deur familie in Sydney , Ermelo , Kaapstad en Durban.

ELLIS Arthur Gregory † 4 Maart 2009 . Pa van dogter Tracey, seun Neil en oupa van Shamien, Tiffany , Tyler, Timothy ,Leonard en Candy. Begrafnis by St Agnes Kerk Kloof op 9 Maart 2009 om 11 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

KENWARD Marie Anne Carmen † 6 Maart 2009. Ma van Christopher en Susan. Ouma van Wayne, Jacky , Gina en Tim. Ma sê hallo vir Greg vir ons. Menorial by DOVES Greyville op 10 Maart 2009 om 10vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

PEARCE Veronica (Molly) † 26 Feb 2009 Ma van Anthony x Sharon en ouma van Gareth.

PEARSON Rosa Franciska x Johannes (Themba) . Ma van Corrine, Ralph, Avril, Anthea, Ronald , Shalton , Carmelita en Kaylyn. Skoonma , ouma en oumagroot. Begrafnis by Christ The King Parish Wentworth op 9 Maart 2009 om 12 middag .Daarna na Dudley Rd Begraafplaas.

PENETTI Andrea 24 Mei 1945 -----5 Maart 2009. x Brenda. Seun van Clinia. Simpatie aan familie van Printing Industries Federation of South Africa. ; Ook SA Institute of Printing. ; Protea Printers; Ook Barry & Caroline LYNCH. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

PIENAAR Danie. Memorial op 9 Maart 2009 by St Olav's Kerk Berea om 11 vm. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

TARR Eric Peter x Shirley .Pa van Jill x Errol oupa van Haley en Bradley. Oupagroot van Tayla.

UPTON nee BYERS Cynthia Jean x David. Ma van Wayne en Dindy, Laurence en Angie, Brunel (Bruno) en Gayle. Ouma van Luke & Kirsten, Shagnetlyn en Tyla & Cara. Memorial by St Alpheges Church Pietermaritzburg op 10 Maart 2009 om 12 middag. Ingesit deur OAKLEIGH PMB 0333426116.

VINNICOMBE Glenda x † John . Suster van Anella, Mona en Hector. Tannie en groot tante .

MEMORIAM:-

ANDERSON Dominique .3jaar dood nou. Onthou deur ouers en familie.

BOTHA Noeline .7 jaar dood nou. Liefde van Robbie.

DUFFIN Michael † 1 Maart 2008. Onthou deur Maree en families.

DUNN Shonae Merle . 4 jaar dood nou. Onthou deur Ouers ,Suster van Robyn, Bernard en kinders, Ook onthou deur tannie Estelle , Ivan en famlie.

FAIRFIELD Keith † 8 Maart 2008. Broer van Andy. Swaer van Kathy , Robyn, Keryn , Jennifer, en Cathryn.

HARBURN Lindsay Anne † 8 Maart 2007. .Gemis deur jou kinders . Van Steve , Cam , Ryan en Sarah. Dogter van Wendy & Brian (Buddy) SCOTT.

MAYHEW Len . 30 jaar dood nou. Pa van Marlen.

MYBURGH Kyle 6 Jan 1992 ------8 Maart 2008 . op ouderdom 16 jaar. Seu en broer van Graham , Audrey , Brent en Garreth. Ook onthou deur tannie Jane, oom Donnie, neef van Joshua, Laverne, DJ, Brucie, Clint en vriende Ronnie & Bruce HIEPNER.

PARSONS Pat † 7 Maart 2005. Onthou deur Gwen, Sharon , Bevan , Tyrel, Jarred en Kyle.

PRISLEY nee SYMES Faye † 9 Maart 2006. Suster van Jean , Dave en familie.

ROSS Brian Anthony 23 Sept 1945 -----6 Maart 2008. Man ,pa en oupa van Maria, Yolande, Garth, Sean , Evette, Jhoné, Briley en Rya.

RYAN Relton . 27 Feb 1973 -----7 Maart 2005. x Megan .Pa van Kelsey, Keziah en Kendall. Vriend van Carlo.

TOWERSEY Craig Stuart .6 jaar dood nou . Onthou deur Ma.

VON DRESSELT Ross Anthony 6 Maart 1990-------8 Maart 2007. Onthou deur Milishi.

15 Maart 2009

GEBOORTES:-

BAINBRIDGE Lance & Jane 'n dogter Rebecca Grace * 12 Maart 2009 in Parklands. Suster vir Luke, Peter en Philip. Dieselfde verjaarsdag as haar groot boetie Luke.

FRATES Joe & Nicky 'n dogter Emily Jane * in Parklands. Suster vir Isabella.

HODGON GROVE Nici & Martin 'n dogter Jenna Katryn * 13 Maart 2009 . Suster vir Samantha-Jane Kleinkind vir Katryn.

MAINGARD nee ROSELLI Anton & Sabrina 'n 3de dogter Anouk Josephine * 3 Maart 2009 in Parklands. Sussie vir Sofia en Alessia.

RUTHERDOORD nee SCHNEIDER Scott & Julia 'n seun Knox * 6 Maart 2009 in Westville.

WILKINSON Peter & Janine 'n dogter Erin Paige * 6 Maart 2009. Suster vir Jenna. Geluk van Kim en Ingrid en Christopher.

VERLOWINGS:-

RUSHTON John & Priscilla se dogter Nina aan Tim , seun van Caroline & † Chris DAVIS.

SLADE George & Alice se jonger seun Gary (Buzz ) aan Simoneta (Simy) , dogter van Giovanni & Franca BRANDANI in Wiltshire England. +44 7990535995.

WILLIAMS NAYLOR John & Judith en hul kleindogter Rachael kondig aan die verlowing van Gillian aan Giles.(London in Venice ).

DOOD:-

CONSTANTNOU Theodora . Ma van Dino, Marianna, Peter & Annamaria. Ouma van John, Anthony, Alex, Michael en Angelo .

CORBISHLEY Lesley (flame Lily Park Moth Cottages) x Vernon.Ma van John en Corinne en ouma van Alexander en Gregory .Lesley het saam met Vernon die Aftree oord begin en voorgebou. Simpatie aan Vernon van Personeel en inwoners. Memorial by die Saal van Flame Lily Moth Cottages Malvern op 16 Maart 2009 om 09.30 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

GELB Zetta † 10 Maart 2009 op ouderdom van 96 jaar x † Louis GELB Ma van Alan x Caroline en ouma van Robert en Michael. Ook van Thandi en Precious.

KUYT Hendriena Catrina (Kleintjie) . Begrafnis op 16 Maart 2009 om 12 middag by DOVES Greyville. Ingesit deur DOVES 0860025500.

JONES Janet † 8 Maart 2009 in Johannesburg. Van Christopher , Jennifer en familie.

LEACH Anette .Ma en ouma van Lynette , Wendy , Bob , Jason , Jake en Ollie.

MAZARAKIS Kaiser † 10 Maart 2009 in Griekeland. Broer en oom van Dimitri, Stavros, Sandra en Dimitri Jnr, MAZARAKIS.

MENTON Gertie † 8 Maart 2009. Suster van Sutton & Debbie.

PHELAN Eric Richard 18 Okt 1920 ---11 Maart 2009. Van Gwen en familie. Begrafnis privaat.

MEMORIAM:-

AUGUSTUS Gillmore † 12 Maart 2006. Onthou deur Heather, Candice en Leigh.

DAMANT Sheila .3 jaar dood nou. Onthou deur Denis ,Esme en Lionel.

DICKSON Wayne (Woody) 1 jaar dood nou op ouderdom 38 jaar.Seun van Norman en Peggy. Broer van Norman, Angela en oom van Nathan en Taniel.

GOTHI John † 13 Maart 1989

GOTHI Andrina Judy † 31 Jan 2009 . Onthou deur dogter Rose x Nicky en grootouers van Prinolin en Leevin MANIVASSEN.

JACOBS Nelson.6 jaar dood nou. Pa en oupa van Baba, Belinda en Ryan.; Earl , Debbie, Jarid en Monique .

KRESS Raymond. 2 jaar dood nou. Onthou deur Gladys, Sharon, Vanessa , Jenny en familie.

LAWLER BRIAN CLAUDE 9 Mei 1947 ----15 Maart 2008 x Shirley .Pa van Tyrone en Amanda. Skoonpa van Errol en Wendy. Oupa van Garreth, Britney en Terrol.

STAFFORD Laura 23 jaar dood nou. Ma van dogters ,hulle mans en kinders.

DANKIE:-

VAN SCHOOR Michael Ivan. Elaine en familie bedank almal vir liefde en simpatie met ons verlies.

22 Maart 2009

GEBOORTES:-

CHAPMAN nee MILLER Natalie & Earl 'n seun ?? *?? Boetie vir Cheyenne en Kiona. Geluk van Ouers en Clint.

HARDING Brandon & Shelley 'n 3de dogter Olivia Kate * 11 Maart 2009 in Westville Hospitaal.

HIGGINS nee BOTHA Natalie & Jamie 'n seun Conor Michael * 12 Maart 2009 in UK. Ingesit deur Lee en Pam.

VERJAARSDAG:-

SCOTT CAMPBELL 21 Jaar .Geluk van ouers en Dax.

VERLOWINGS:-

ATKINS Len & Cathy se dogter Chantal aan Andrew ,seun van Alistair & Wendy OVERALL.

DAWSON Johnny & Tessa se jonger seun Jared aan Jessica ,dogter van Rod & Sue BATEMAN van Botswana.

DIXON Derek & Ingrid se seun Clinton aan Lindsay, dogter van Stewartt & June GOODWIN.

RADLEY Tim & † Joan se jongste dogter Wendy aan Greg , seun van Joan & † Frank FERGUSSON.

HUWELIK:-

WHITAKER Donald & Johanita x 14 Maart 2009 by Fern Hill.

DOOD:-

BOSCH Suzanne Magdalina van Woodlands. Suster van Gerald en Bosch familie. Begrafnis by NG Kerk Montclair op 23 Maart 2009 om 10vm.Verassing privaat. Ingesit deur DOVES 0860025500.

CAMERON Broderick † 19 Maart 2009. Broer van Terry(suster). Ook berig van Kurt en Jeanie.

CLARA Havelock Ivan (Zanty) x Belinda. Pa van Mitchel en Evaughan. Oupa van Je-Addelle PIETERSE. Jongste broer van Gora , Tyron, Allan en Calvin. Begrafnis by 25 Maart 2009 by Christ The King Parish om 12 middag. Daarna na Dudley Str Begraafplaas. Ingesit deur DOVES 0860025500.

CUNHA Carolina 09 Sept 1912 ------19 Maart 2009. Ma van Rui en oupa van Danny en Sergio. Herdenking by Pineville Junction Kapel Pinetown op 25 Maart 2009 om 1nm . Daarna na Redhill Beggraafplaas.

GORVEN Raymond Anthony 2 Sept 1917 ---19 Maart 2009 x Ingeborg. Pa van Naomi & Bennie; Lydia & Ray; Priscilla & Ronald; Julia & Douglas; Desmond & Pris en † Dorothy. Oupa en oupagroot van baie. Memorial op 26 Maart 2009 om 9.30vm by Vernon Corbishley Hall, Flame Lily Park Queensburgh. Priscilla 0825332922 Julia 0845155825.

HOFFELDT John Edward 10 Nov 1957 ------17 Maart 2009. Hy sal gemis word deur Candice, Vivienne en Monica. Privaat Memorial was gehou.

HUME nee SHELTON June Yvonne 5 Aug 1930 ----19 Maart 2009 van Mtwalume. Ma van Evol & Ian, Richard & Jill, Gail & Dave, Cheryl & Ian, James & Gail, Ruth & John. Suster van Tony en Winnie. Begrafnis by Methodiste Kerk in Hibberdene op 27 Maart 2009 om 11vm.

PETERSEN nee CLARISSE Claudette † 19 Maart 2009 x Patrick . Ma van Robert en Heathcliffe. Ouma van Callen en Kameko.

RUTHERFORD Maureen † 20 Maart 2009. Onthou deur Peter, Susan, David, Penny, Michael, Bronwyn. Ouma en oumagroot. Memorial by All Souls Anglikaanse Kerk Umhlali op 24 Maart 2009 om 10 vm.

STAPELTON Kay 3 Nov 1926 ----19 Maart 2009 x Bert. Ma van Barry en Bev. Ouma van Paula en Warren, Kelly en Craig. Memorial by The Oldfield Chapel Bellair op 24 Maart 2009 om 2nm.Ingesit deur DOVES 0860025500

VAN STADEN Hans 15 Mei 1924 ----- † 19 Maart 2009 x Marion (Norah). Pa van Peter, Winona x James, Kevin en Janet x Richard. Oupa van Gregori , Stefan, Ivan en Alek.Oupa van 5 seuns en oupagroot van 5 seuns en oor-oupagroot van 2 dogters. Diens by Methodiste Church Umhlali om 11 vm . TEL: Janet 0824661126 of Winona 0828707708

WEDGEWOOD Christine van Wentworth. Ma van Theresa en Barbara, Skoonma , tannie ,ouma en oumagroot. Begrafnis op 23 Maart 2009 by Christ The King Parish om 12 middag. Daarna na Dudley Str Begraafplaas.Ingesit deur ISIPINGO Inc PAM'S.

MEMORIAM :-

BEER Basil 26 Maart 1937 -------22 Maart 2003. x Daphne, Gerald, Sue, Caroline, Alan en kleinkinders.

LEMPFERT Jurgen † 22 Maart 1991. Onthou deur Heather.

MILLER Bradley 18 Nov 1922----22 Maart 2005.Gemis deur Ann (Jean). Pa van Pat ,John, Warren, Lara en Layne; Pa van Dave, Kim ,Kirsty en Chartt.; Pa en oupa van Willem, Colleen & Tyler, Heidi & Warren; Kerry , Alan , Matthew & Morgan.

MOORE Cynthia † 20 Maart 2007. Ma van Wendy, Lynda en Gary, jou " sweetheart " Cliff. Ouma en oumagroot van Martin en Michael.

SANDER Maria Francisk . Ma van Gwen en Ken.

WHITE (BOTHA) Judy . 4 jaar dood nou. Onthou deur jou suster Aileen. Ouers ,Allen , Trevor en families.

WOOD Eugene . 5 jaar dood nou. Onthou deur Faye , Wesley, Ouma Lily, Carisa, Simone en Greg.

29 Maart 2009

GEBOORTES:-

BORRESEN nee FRASER Andrew & Anne 'n seun Daniel James * 20 Maart 2009 in Kingston Hospitaal London.

EAGAR Ryan & Bronwyn 'n seun 'n seun Joel Gabriel *16 Maart 2009 in UK .Kleinkind vir Ivor & Lee.

GILDER Michelle & Gary 'n seun Bryce Michael * 20 Maart 2009.

GROVE nee HODGON Martin & Nici 'n dogter Jenna Kathryn * 13 Maart 2009. Suster vir Samantha-Jane.

JACOBS-PENDER Matt & Trisha 'n seun Tristan Fraser JACOBS-PENDER *24 Maart 2009 .Kleinkind vir Steve & Debi. Nic is oom.

LOVEMORE nee TOBBELL Justine & Scott 'n dogter Aimeé Elizabeth LOVEMORE * 25 Maart 2009 in Parklands. Suster vir Luke ,Tayla en Jack. Kleinkind van TOBBEL ouers.

MILES nee WILBORE Desmond & Donna 'n dogter Morgan * 21 Maart 2009 in Dubai. Kleinkind vir Stella.

SEATON nee DORROFIELD Bruce & Michelle 'n dogter Keira Jade * 23 Maart 2009 in Parklands. Suster vir Tyla Erin. Kleinkind vir Ros en Sally.

TANNANT /RABIE Kelly & Kevin 'n seun Julian David * 20 Maart 2009 in Surrey UK . 1ste kleinkind vir Livvy.

VERJAARSDAG:-

BAATJIES Clayton 21 jaar en Christopher 24 jaar Geluk van Ouers.

FERNANDEZ Melanie Ann 40 jaar vandag. Dogter van Joan . Ma van Lauren.

DEVAR Margaret Geluk van Independent Newspapers.

VERLOWINGS:-

LOVATT -KRAUSE Mike & Les se dogter Debbie aan Brandon ,seun van Barry & Desiree.

HUWELIK:-

WILKINSON Greg & Callyn CHOWLES is getroud op 21 Maart 2009.

HERDENKINGS:-

BYRNE Tom & Peggy. Ouers en grootouers van Albert, Sharon, Carrie-Lee en Tamryn, Michael, Juanita, Jonathan , Michaila, Gabriel en Jesse, Tony , Wendy, Tyronne en Jodi.

SPARK Angela & Bill .Diamant herdenking (60) geluk van Marie, Avie en Rhona.

TUCK Bryan & Tory (VICKY) 40 jaar getroud. op 29 Maart 1969 by Methodiste Kerk in Pmb.

DOOD:-

CARLSON Doreen † 26 Maart 2009. Dogter ,suster en skoonsuster. Van Ma ,Dick en Lynn.

DAVID nee KURTEN Ursula † 26 Maart 2009 (ouderdom 49 jaar)by die huis x James. Ma van Shaun en Nicola. Dogter van Yvonne en suster van Sharon en Gino. Tannie van Calvin en Danielle. Begrafnis by St Michaels Katolieke Kerk Rondebosch Kaapstad op 31 Maart 2009 om 10.30vm.

DELPORT Fred 6 Sept 1946 ---27 Maart 2009 x Susan .Pa van Derek, Kevin , Carmen, Justine. Oupa van Austyn, Jade en Kayley.

ESLICK Glen † 26 Maart 2009.Man ,pa en oupa van † Julie, Rhylda, Paul, Tammy en hul families.

GERGARDT Rainer x Marrett. Pa van Emma en Johan, Gitta & David en Julian DAVEY, Grafdiens by Stellawood Krematorium om 2nm op 2 April 2009 . Tee daarna by 305 Cato Rd Glenwood. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

LOXTON nee FISHWICK Beulah † 27 Maart 2009 in UK . Suster van Diane en Derek.

SCHUITEMAKER Sylvia Mavis . Verassing by Stellawood Kapel op Maandag 30 Maart 2009 om 12 middag. Ingesit deur AVBOB 031-2061831.

THISTLE Tracey . Memorial by New Covenant Fellowship (NCF Church) Pietermaritzburg op 31 Maart 2009 om 11vm. Ingesit deur OAKLEIGH 033 3426116.

VAN DEN BERG Machal Johanna Glorodina . Ma van Johan, Emmarentia en † Andre, Francois en Zurika, skoonma en ouma en oumagroot. Begrafnis uit N G Kerk Suidkus Amanzimtoti op 30 Maart 2009 om 10 vm. Ingesit deur BELL Funerals.

VAN DEN HEEVER Adriaan Jacobus † 25 Maart 2009. (At) Memorial by N G Kerk Jo Naudé Rd Malvern om 11 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

MEMORIAM:-

BROWN Lorraine. 1 jaar dood nou. Sustr van Glenn, Desiree en Shaun.

BUTLER Rex . 36 jaar dood nou.x Hazel. Pa van Frank ,Alen en Kerry-Jane.

CHARLTON Bruce. 5 jaar dood nou. Seun van Paddy & Maxine. Broer van Geoffrey. Oom van Kirsty-Molly.

TAYE SMITH . Seun , broer en kleinkind. Van Darryl, Caemel en Breigh.

MARY SMITH .Ma van Sylvia LASICH. Ma ,ouma en oumagroot van Hylton, Marie, Stephen, Annie, Duncan en Rachel.; Ouma en oumagroot van Shelley-Ann, Phillip, Camryn & Caitlin.

DANKIE:-

ELLIOTT Rosemary . Dankie aan almal vir meegevoel betuig en teenwoordigheid by memorial van Buddy op 26 Maart 2009.

  • Hits: 6891