Skip to main content

galleryLogo_sm

The Sunday Tribune

The Sunday Tribune 2009 3 July - September

5 Julie 2009

GEBOORTES:-

HODGES nee Mc DOWELL David & Karen 'n dogter Rachel Jessica * 27 Junie 2009 in Westville Hospitaal. Suster vir Nicholas.

LEE nee CORDELL Greg & Sue 'n seun Tristan Isaac * 27 Junie 2009 in Westville Hospitaal. Broer vir Katie en Josh. Kleinkind vir Bob & Helen en Bill & Liz.

LUIZ nee HOFMEYER Michael & Linda 'n dogter Isabella Linda * 15 Mei 2009. Suster vir Miguel.

McHARDY /DAVIDSON Don & Samantha 'n dogter Grace * 29 Junie 2009 in Parklands Hospitaal.

PRONK Laura & Andre 'n dogter Sofia Eva * 2 Julie 2009 in Parklands. Kleindogter vir Valerio & Claudia CHELLA. Agterkleindogter vir Mario. "Clara and Minerva and Ottavio and great great grand daughter to Liliana TRIPEPI .Geluk van Tannie Donna en oom Dirk.

HUWELIK:-

SCHACHAT CHADWICK Karene & Brian se dogter Robyne aan Dorian, Seun van Jenny en Ian. Seremonie was in Croatia Hval op 27 Junie 2009.

DOOD:-

ARENDSE Arthur Donald † 1 Julie 2009 .x Eunice vir 61 jaar. Pa van Bill, Sheila, Brandyne en Wynta; Pa en oupa van Bev, Berrick, Tamaryn en Jolyon, Robyn, Graham en Louise, Callum, Brody, Sebastian, Ashley, Kian , Kyra en Katie-Jane ; Pa van Lynn & Mike, Scott, Zoe, Max, Gemma & Elly, Amanda, Rosalie en Ryan.;Jeremy; Pa van Jenny; Pa van Danielle. (Pa van Lynn, Bill, Beverley en Jennifer en oupa en oupagroot)

BARRACLOUGH Carol Ann † 2 Julie 2009 tuis x David .Ma van Jessica en Caitlin. Dogter van Maureen BOYLE en Jim, en suster van Jean, Bonni, Hazel en Doe (Shirley): Memorial by St Agnes Anglikaanse Kerk Kloof op 10 Julie om 11 vm.. Tee word daarna bedien. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

BRITZ Theo Henry † 3 Julie 2009 x Johanna (Joan) vir 54 jaar. Pa van Michael, Greg en Craig. Oupa van Dean, Dalene, Kirsty, Mickey en James. Memorial by St Cyprians Kerk op 7 Julie 2009 om 2.30nm. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

BURRELL Lynne. Ma ,ouma ,suster, tannie en niggie. Memorial by Pinetown Baptiste Kerk op 6 Julie 2009 om 3nm.

DESSINGTON John Lee (Jack). x Eil. Pa en oupa van Gary, Debs, Travis , Derryn, Marc, Jody , Nicole en Simone.(Brisbane); Ons sal jou mis van Doe, Mau, Ivan en Sue , Cathy , Lau, Jean. Broer van Joan. (Pa van Debbie en Jody). Diens by DOVES Greyville op 7 Julie 2009 om 2nm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

EVERITT Michael John (Mike) .Pa van Kerry en Tracey. Oupa van Dain , Chad, Chloe en Keaton , skoonpa van Stents en Darryl. Memorial by Bartle House ,300 Bartle Rd Umbilo Durban om 2.30nm op 7 Julie 2009 .

GARAVARIAN Paul John . Broer van Dawn, Yvonne, Albert, David en familie, Al en famlie, Eddie en familie en Janita en familie. Memorial by The Blessed Sacrament Katolieke Kerk Virginia op 6 Julie 2009 om 10.30 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

KELLY Michael (Mick) Sydney 10 Feb 1942 ------2 Julie 2009. Pa ,broer en oom van POLLOCK'S , BAYLIS' en piglets.

MENTON Neville x Louise .Pa van Marilyn, Lionel, Mark en familie. Begrafnis by DOVES Greyville op 18 Julie 2009 om 11 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

NIELSEN Elsie . Memorial by Westville Baptiste Kerk op 11 Julie 2009 om 10 vm.

SEMPLE Jessie Colquhoun 2 Jan 1925 ----2 Julie 2009.Nou weer saam met geliefde Jack. Ma van Elizabeth en Martin . Ouma van Jo-Anne en Paul, Debbie en Christie; Ook berig van John, Denise, Stuart, Mandi, Shaun, Jessica en Jason. Memorial by DOVES Greyville op 7 Julie 2009 om12 middag. Ingesit deur DOVES 0860025500.

WELGEMOED Cheryl † 1 Julie 2009 x Dave WELGEMOED vir 18 jaar. Vriendin van Des.

MEMORIAM:-

BEATH Anne 10 jaar dood nou.

CROOKES Danaë 17 Jan 1943 -----4 Julie 2006. Vrou ma en ouma van Dudley, Graeme, Morris, Glen en families.

WHEATLEY Harold Richard .5 jaar dood nou .x Theresa. Pa van Chris, Neil, Yolandé , Leon, Malcolm en Carol-Anne. Skoonpa en oupa.

WÖRNER Xandi 3 Okt 1990 ---2 Julie 2005 .Dogter en suster van Fred , Jenny,Karl en Gabi en Grandy.

12 Julie 2009

GEBOORTES:-

COETSEE nee HENNING David en Kerry-Ann 'n dogter Emma Kate * 2 Julie 2009.

JACKSON nee HIRSCH Luci & Dennis 'n seun Connor Jushua * 9 Julie 2009. Boetie vir Declan Joel. Kleinkind vir Pam & Charles . Ook kleinkind vir Allan & Margaret HIRSCH . Ook geluk van Richard HIRSCH.

LUIZ nee HOFMEYR Michael & Linda 'n dogter Isabella Linda * 15 Junie 2009 . Suster vir Miguel.

VERJAARSDAG:-

BOWES Harold Neville 80 jaar oud nou. Pa van Tony, Megan, Ashleigh en Bronwyn.

VERLOWINGS:-

HART Ricky & Jan se seun Richard aan Samantha , dogter van Ian COOPER en Fran & Kevin BREMNER.

INMAN Terry & Evelyn se seun Cuan aan Angela, dogter van Malcolm & Anita NORTHEY.

DOOD:-

AARON Sheila Anne Macallan 29 Feb 1932 ------10 Julie 2009 x Theo vir 56 jaar. Ma van Graham , Sue ,Penny en Mark. Ouma van Neil, Cherilyn, Kelly en Gon en Jessie. Memorial by Frere Rd Presbyterian Kerk op 15 Julie 2009 om 2nm.

BOWERS Louise † 7 Julie 2009. Ma van Kurt , Taryn en Melvin. Ouma van Hani en Kingston. Ma van Brendon en Leoni. Ons sal jou mis van Phil, Sandra COLEMAN en familie.

DAVIES Maurice x Karen . Pa van Lindi, Marcel, Diane en skoonpa van Duane en oupa.

MACFARLANE Noreen 1920 ----6 Julie 2009 Gelei aan Alzheimers. Ma en ouma van Margie, Lynton, Neil, Wendy, Janet, John en John.

REINECKE Cornelia Fennigje (Corrie) x Jack. Ma van Carl, Karin . Skoonma van Sharon. Ouma van Neil, Duncan, Phillip en Lauren. Begrafnis by Noord Durban Presbyterian Kerk Sunningdale op 14 Julie 2009 om 2nm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

RICHARDSON nee LANDERS Clarice Eileen Louisa † 10 Julie 2009 in haar 93de jaarx † Arthur George (Jimmy). Ma en skoonma van William ,Patricia en Tom (UK), Gail en Tony(Underberg) en John & Tish (Aus) .Ouma en oumagroot. Ingsit deur DOVES 0860025500.

SCHARNECK Raymond Elias . Pa, oupa, oom en vriend. Begrafnis by Christ The King Parish Wentworth op 13 Julie 2009om 12 middag. Verassing Privaat. Ingesit deur ISIPINGO Inc PAM'S.

SCOTT Colin Victor † 9 Julie 2009 Jy was spesiaal in my lewe van Cal. Nou saam met Ma. Pa van Binky, ;Pa van Wendy x Mike en oupa van Tatum;Pa en oupa van Rich, Lee, Byron , Calvin en Tammy. Simpatie van BOSWARVA familie; en almal by Rumdel Kaap. Begrafnis by DOVES Greyville op 14 Julie 2009 om 3nm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

STILL Jean 22 Des 1939 ------† 9 Julie 2009.Vrou , ma en ouma van Ray, Jackie, Lee, Tasha, kleinkinders en jou diere.; Ma en ouma van Jackie, Rodney, Joshua , Mishka, Tristan, en Gemma; Simpatie aan Ray, Jax, Rod, Lee, Helen, Tasha en kleinkinders van Gladys, Roy en MEAKER & LEE families.

TAYLOR Guy †6 Julie 2009 (91 jaar oud)x Doreen Joan nee LOCKE vir 68 jaar. Pa van Joan, Brenda, en Richard BACKWELL. Oupa van Amanda en Myles. Oupagroot van Emma en Aiden. Hy sterf met familie aan sy, sy in Chicargo Illiois USA .

WALSH Aidan * 1932 in Durban --- † 11 Julie 2009 aan hartaanval.Kunstenaar (Artist). van Durban. Hy het 1st Galley begin in Durban

WILLIAMSON nee NEL Antoinette † 9 Julie 2009. Arthur, George en Robin ons dink aan julle, Sy was ons Suster en skoonsuster van Jacques, Makkie, Klein Jaques en Tanya. Ook suster van Paul, Belinda , Kelly en Donovan; Suster en skoonsuster van Fancy , Paul, Robert en Jennifer. Ook van Ma.

WINFIELD Errol Desmond 3 Feb 1947 -----6 Julie 2009 (tragies) x Linda. Pa van Gordon, x Natalie. Seun van John en broer van Alwyn en Sharon. Skoonseun en swaer, oom en grootoom. Goeie vriend van Jose, , Estelle, Jean-Marc, Pierre, Charl en TOSTEE familie.

MEMORIAM:-

CAFUN Luke Arhur Carl . Seun en broer van Mummy en Lee.

GIBSON Brian George 21 Okt 1932 -----11 Julie 2008.Broer van Jack en Maureen.

HARRINGTON Joe † 13 Julie 2009 x Joyce. Pa van Nikki en Ziyad.

JACOBSEN John " JJ" † 11 Julie 2008. Man ,pa en oupa van Shirley, Annette, John, Gavin, Clive, Michelle, Byron, Janice, Hayley, Dylan, Jared , Sarah, Anne en Bill.

JOëLLE 19 Feb 1954------11 Julie 2001. Ma , dogter en suster van Clinton, Maman, Christiane, Martine, Stéphane, Anthony, Matthew, Caroline ,Ray en Lucan.

LAWRENCE Bettie Anne (Middie). Ma, skoonma en ouma van Terence, Cynthia, Sebastian, Carmen en Garth.

PRONK Gwendoline Maud. 13 jaar dood nou. Skoonsuster van Moira.

SWINBURNE Gavin. Broer van Kev, Ross en dogters; Onthou deur ouers; Ook deur Clint, Janet, Bronwyn en Leeroy. Onthou deur Sheldon, Kelly, Rachel, en Reef.

TIMM Edward Eric (Eddie) 26 Juni 1937 ----† 11 Julie 2008. x Myra . Pa en oupa van Glenda, Regan, Merlin, Brett, Ronell en Racquel. ; Rodney, Treasure en familie.; Pa en oupa van Debbie, Cuan, Erwin en Kayleigh; Tracy, Stacy, Lance, Tyrelle, Bradleen en Tilly.; Gary , Sheryl kinders en kleinkinders.;Julian, Lorraine klein en agterkleinkinders.; Charlene, Robin, Carly, Caleb en Clarrie.

WILLIS Matthew. Onthou deur Dad en Jamie.

19 Julie 2009

GEBOORTES:-

DE GEE /ENDLEY Bradley & Lauren 'n tweeling Liam en Mateo * 11 Julie 2009 in Parklands. Kleinkinders vir Kevin, Maxine, Sean en Alice.

DUCLER -MONK Gareth & Terri Lyn 'n seun Slade. Kleinkind vir Chris en Christine.

STRASSBURG Evan & Natasha 'n seun Aaron William * 17 Julie 2009. in Medi -Clinic PMB. 1ste kleinkind vir Lesley en † William STRASSBURGH en Christ en Veronica LE ROUX.

YATES nee BEARD Adi & Byron 'n seun Saxon op 10 Julie 2009 .in Umhlanga Hospitaal. Suster vir Cassidy.

VERLOWINGS:-

INMAN Terry & Evelyn se seun Cuan aan Angela , dogter van Malcolm & Anita NORTHEY.

MANNING Lea JACOBS en † Greg se dogter Sam aan Adrian , seun van Martyn en Pat WOOTTAN .

OOSTHUIZEN Colleen & Clive se oudste seun Andrew aan Suné, jongste dogter van Helga & Johan JACOBS.

SIMS Sandy & Paul se seun David aan Caryn ,dogter van Bruce & † Jenny RODRIGUES.

HUWELIKE:-

PARKES Pat & Geoff se dogter Sue x met Francois , Seun van Josette en Maurice ESNOUF in Durban op 17 Julie 2009.

PATTERSON / ROGERS Dean & Cathy x 18 Julie 2009 in Vail Colorado -USA.

DOOD:-

FLANAGAN Arthur. Simpatie aan familie van die D G Masters and Officers of District Grand Lodge EC.

GRANGER Shirley Marie. Memorial by Frere Rd Presbyterian Kerk Glenwood op 22 Julie 2009 om 11 vm.Ingesit deur BELL Funerals.

HUDSON Leon † 17 Julie 2009. Seun van Mnr & Mev S HUDSON .Broer van Raymond, Joyce en † Marge SATHAR. Oom van Praline, Cheryl , Paul en Nicole. Begrafnis op 19 Julie 2009 by St Paul's Church Sentraal Durban om 1nm. Daarna na Redhill Begraafplaas. Ingesit deur DURBAN BURIALS 031 5002815.

MACKENZIE Hilda (Hillie) † 15 Julie 2009 x Kenneth. Ma van Gayle, Allyn, Merryl, en Russell en ouma van Vaughan. Memorial 20 Julie 2009 by Sarepta Church Gillitts om 11 vm.

Mc NEIL Keith. Sal altyd lief wees vir jou van Marge.. Ook berig van Michael, Charmaine, Jodie, Shane, Natalie, Wesley, Amber, Craig, Sanet en Shanique.

MEINTJIES Christine 11 Sept 1921 -----13 Julie 2009.in Vancouver Kanada.Van al haar kinders en kleinkinders.Begrafnis later in Durban.

SOUTHEY Ken x Jess. Pa van Peter , Robin en Christine. Oupa van Shelley, Kim, Kingsley , Ryan, Keegan en Kaylin. Memorial by Maranatha Famly Church Ballitto om 11 vm op 20 Julie 2009.

WILLIAMS Havelock Robert x Diane, vriend van Eleanor. Pa van Carl, Renee, Amanda, Raquel en † Darrel. Skoonpa , broer en oom. Begrafnis by St Paul's Anglikaanse Kerk Durban op 20 Julie 2009 om 12 middag. Ingesit deur ISIPINGO Inc PAM'S.

MEMORIAM:-

BROUARD Patty † 20 Julie 2004 x Roger

BUCHANAN Donovan 17 Junie 1976-----19 Julie 1996. Onthou deur Pa en familie.

COX Margie. 3 jaar dood nou. Van Colin, Shannon en Kim.

DIEDERICKS Uri -Ryan -Marcel . Al ons liefde van Ma &Dad, Grant, ,Bayden, Juanita, Austin, Sage en Jodi.

FERNANDES Aron19 Julie 1979----11 Jan 1994. Sou nou 30 gewees het. Onthou deur Wendy en Lee

ISAACS Christine Adelaide 19 Julie 1931 ---11 Feb 2007. Vrou ,ma en ouma.

KEACHIE Bessie . Sou nou 70 gewees het .Ma van Raymond Jnr.

KLEINHANS T.E. x Jenny en familie.

LANGLEY nee HENNEBERRY Josephine † 7 Julie 1994 Herbert † 18 Julie 2000. Onthou deur die LANGLEY familie.

LEONARD George. 10 jaar dood nou. Gemis deur Leela, Ashleigh en familie enn Shawn en familie.

LÖTTER (Riekie) Maria Magdalena Henrina 3 April 1957 ------19 Julie 2008 . Ingesit deur Kollegas en studente van Grosvernor Girls High School.

MANSON-KULLIN Troy. 18 Julie is dit 6 jaar dat jy nie meer daar is nie. Van jou dogters.

O'CONNOR Jock . Onthou deur Inge & familie.

PATEMAN Leslie Thomas 7 Junie 1905 ----13 Julie 1969. Pa van Lesley en Delsie en † Mayla.

VAN EEDEN Marc † 19 Julie 2007. Onthou deur Ouers, Shaun ,Rory en Allison.

WANNENBURG Dr P.J.D (Pete) † 18 Julie 2006 x Brenda. Pa ,skoonpa ,oupa en stiefpa van Tom, Emily, Alexandra en Robbie van (U.S.A); Renate, Andre, Judd en Dryce (U.S.A) en Chantal & Troy.

26 Julie 2009

GEBOORTES:-

COWAN nee McGIBON Charles & Lauren 'n dogter Ella Grace * 21 Julie 2009 in Umhlanga Hospitaal . Suster vir James.

DEMMER nee SMITH Tracy-Ann & Warren 'n seun ??* 23 Julie 2009 in Parklands . Boetie vir Matt. Kleinkind vir Glen & Mary-Ann.

FRASER /STEVENSON Grant & Robyne 'n dogter Cameron Jade * 23 Julie 2009 .

GEYER Nicole & Brandon 'n seun Brandon Jnr. * in Isipingo Hospitaal.

SPERRING Garth & Kerri 'n dogter Charlotte Rose * 24 Julie 2009 in Sydney Australia. Suster vir Samantha.

VERJAARSDAG:-

WILSON Chris. 50 jaar oud . Geluk van jou vriende Mick, Keith (the Glimmer Twins), Ron en Charlie.

VERLOWING:-

CONSTANT /BERG Ron & May se dogter Clair aan James, seun van † Leonard & Josephine BERG van USA.

DUKE / MADDER Les & Cecily se dogter Anne aan James, seun van David & Deborah van Australia.

GIBSON -GARNER Stan & Debbie se seun Anthony aan Phillipa , dogter van Paul & Bev.

DOOD:-

BRIDGE John † 22 Julie 2009 . Pa , broer en oupa. Requiem Mass by The Star of The Sea Katolieke Kerk Amanzimtoti op 30 Julie 2009 om 10.30vm Ingesir deur DOVES 0860025500.

DELPORT Rowley 3 Aug 1928 ----23 Julie 2009 x Emily . Pa van Anneline & Mike, Celia & Roland, Rona & Ken en Andrew. Oupa van Adele, Charlotte, Rowley, Margaret, Raynor, Kieran, Gareth, Kristi en Kay-Lynn. Oupagroot van Brandon , Chad, Hayley, Janeske en Pieter. ( Familie groep [Mike, Anneline, Adele,Neil, Charlotte, Brandon, Chad en Hayley] , Ken, Rona, Kieran en Gareth ], [Celia, Roland ,Rowley,Margaret, Lizette, Adriaan, Janeske en Pieter].Memorial by Queensburgh Methodiste Kerk Northdene op 28 Julie 2009 om 11 vm.

DOYLE Frank † 18 Julie 2009 x Barbara. Pa van Johan en Blommetjie, Tracy ,Kaleb. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

FREEMAN Margaret . Ma van Neil, Lou en Paul. Skoonma van Michelle, Carol en Paul. Ouma en oumagroot. Ook vriendin van Carry. Viering van haar lewe by The Sweetwaters Church Winkelspruit op 28 Julie 2009 om 2nm. Ingesit deur BELL Funerals.

HANNEMAN Mark † 17 Julie 2009. Seun van Colin. Broer van Glenn en Belinda. Verassing privaat.

HUME Robert † 21 Julie 2009 .op ouderdom 62 jaar 3 maande en 3 dae. 'n Downs. Broer van Daphne. Memorial by Church on Florida , Florida Rd op 27 Julie 2009 om 2.30 nm. Donasies aan Sherwood Centre.

LAWTON Neville Colin Daveton † 23 Julie 2009 by Rob Roy Frail Care Centre. Pa van Jennifer en Philippa. Oupa van Rory en Harriett

MEYER Luke † 22 Julie 2009 .Pa van Charlene x Bruce en oupa van Candice, Ross, Danien. Ingesit deur DOVES.0860025500.

MÜLLER-STROSCH Gunter † 23 Julie 2009 x Renate. Pa van Elke en Anke. Skoonpa van Tim en Charles en oupa. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

QUILLING Gary 28 Julie 1939 -----23 Julie 2009 x Mary .Pa van Gary. " Wake " op 28 Julie 2009 by The German Club Westville om 15 nm.

ROESTORFF Tommy. Pa van Clare, Kerry, Karen, en Lynton. Begrafnis Diens by DOVES op 30 Julie 2009 om 12 middag. Ingesit deur DOVES 0860025500.

ROSENBERG Joyce Kathleen † 23 Julie 2009.Op ouderdom 89 jaar. Ma van Terry en Carol. Ouma van Christina, Deb, Marcie en Keks.

SCHMIDT Leonard † 21 Julie 2009. Pa van Pauline en Karen, skoonpa van Fred. Oupa van Christy, Nicholas en Jenna. Verassing was privaat.

STEWART Dion 10 Feb 1937 -----21 Julie 2009 x Rob. Suster van Bruce en Patrick. Ma van Jenny, Lindy en Sandy en Malcolm. Skoonma van Jonathan, Don en Alex. Res soos Woensdag se berig.

MEMORIAM:-

BOOTH Vincent 1 jaar dood nou. Seun en broer. Ook oom Vincent.

DU RANDT nee TRENNERY Michelle.

GABRIEL Thomas (Kerr) † 28 Julie 2008 x Vilma. Pa van Lyndall, Keeshe, Kieran en oupa van Tyhir.

GOMES Lyn † 24 Julie 1999. Vrou, ma ,skoonma en ouma van Al ,Leigh, Gavin, Wayne, Sally, Kerry, Dave, Jenna, Donna, Glenn, Garth , Jodi, Cali, en Shawn.

HADENMAN Flo 6 jaar dood nou. Vrou. ma en ouma. Van Les en familie.

TOUCHE Olga .Ma en ouma van Bernadette en Damien.

VAN STAADEN Quaden (Beaumont) . 3 jaar dood nou. Onthou deur die RAMSEY, VAN STAADEN & GOODMAN families.

2 Augustus 2009

GEBOORTES:-

KRUGER nee BAX Aaron & Taryn 'n dogter Brooke * 31 Julie 2009. Kleinkind vir Sue en oom Clayton.

PULLEN Gary & Michelle 'n seun Jack Brian * 25 Julie 2009 in Westville Hospital.

VERLOWINGS:-

LAWRENCEKeith & Dianna se jongste seun Wade aan Kelly, enigste dogter van Nick & Martha BOURAIMIS.

WUTH -YEATS Ian & Vanessa se seun Shane aan Liz, dogter van John & Roselle.

DOOD:-

ALLEY Valient Jonathan . x Kay Pa van 8 kinders ,skoonkinders en kleinkinders. Begrafnis op 3 Aug 2009 by Isipingo Revival Centre Lotus Park vanaf 1 -3nm. Daarna na Mobeni Heights Krematorium vir verassing om 4nm.

BECKETT John Charles 27 Okt 1930 ------30 Julie 2009 in Howick.Vriend en metgesel van Anne. Pa van Jane en Cedric, Corinne, Jeremy, Mark en Jill, Fiona en Jean, Claude en oupa van Nicholas, Joshua, Claudia, Sarah, Richard en Matthew.

BRUWER Dean .in Midlands Hospitaal. Geliefd deur Ouers, Wayne , Ursula, Donovan en familie.

CARR Rev Jean. Begrafnis byThe Berea Rd Presbyterian Kerk op 4 Aug 2009 om 2nm.

CONCHAR Stanley † 27 Julie 2009. Memorial by The Parkview Retirement Hotel Boscombe Place op 3 Aug 2009 om 10 vm. Ingesit deur BELL Funerals.

DIPPENAAR Willem Adrian (Wim/Dippie ex SAS & H ) † 28 Julie 2009 op ouderdom 83 jaar en 7 maande. Pa van Marie, Sarel, Amanda, Phillip en kleinkinders. Roudiens het plaasgevind in Bloemfontein. Ter aarde bestelling in Stellawood begraafplaas op 4 Aug 2009 om 10vm. Navrae TEL: 0721707131.

EVERETTE Fred † 30 Julie 2009 . Vriend van Eric & Jessica HALLGREEN.

GROENEWALD Lukas x Susan . Pa van Pieter, Marie, Maggie, Trudie, Amanda en Dawie. Oupa en oupagroot.. Verassing by NG Kerk Malvern op 3 Aug 2009 om 11 vm. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

GUTERSTAM Mev. M † 29 Julie 2009 in Swede. Skoonma , ma en ouma en oumagroot van OATS en HOWES familie.

HALL Terence Anthony (Terry) 7 Aug 1938 ----27 Julie 2009 . x Jean. Pa van Debbie, Lee-Ann en David. Skoonpa van Gerard en Jeremy. Oupa van Jessica en Abby. Memorial by Montclair Methodiste Kerk op 5 Aug 2009 om 11vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

HARLEY Phyllis Maud † 30 Julie 2009 x † John. Ma , skoonma en ouma van Chris, Jenny, Mike, Derek, Jane, Paul, Stuart, Stephen en Bianca. Memorial by Emerson Huis Windermere Rd. Morningside op 4 Aug 2009 om 2nm.

HEY Eddie † 16 Julie 2009. Pa van 4 kinders en oupa. Memorial by New Forest Congregational Church Woodlands op 7 Aug 2009 om 1nm. TEL:- Dorothy 031 4629833 (saans).

HOWARD nee CONTE Margarita Joan Gladys † 29 Julie 2009. Ma en Nona van Leslie, Jenny en Katie.

HOWELL Rosemary Daphne . Ma van Tracy x Douglas COMRIE .

JACOBS Cliff Louis. Pa van Jared ;Justine ,Eleanor en Jackie BARRINGTON.

MACK Malcolm. Sal gemis word deur kollegas en almal by PUMP & GENERAL ENG .

MAGUIRE nee MCWILLIAM Marian. Dogter van Caroline. Suster van Norman en vriendin van Keith. Ma van John-Robert. Ook niggie van Fiona.

SHIPMAN nee HODGES Ismay Lilian Ursula 19 Okt 1911 ----31 Julie 2009 x † George SHIPMAN. Ma van Roger en Sallee, Malcolm en Rea, Morelle en Geoff, Jill en Howard. Ouma van 11 en oumagroot van 14.

TISSONG Russel Lindsay † 29 Julie 2009 by Livingston Hospitaal PE. Seun van Ivan & Pat. Broer van Giselle x John en oom van Carl en Warren. Liefde van Cathy en kinders Marise , Lyle en Roslyn.

MEMORIAM:-

BATTIS Clarry † 1 Aug 1989. Pa van Lawrence & Sharon. Oupa van 5 kleinkinders. Ook jou Ma Nanny , Elsie en Sandy.

JENKINS Colin † 2 Aug 2004 Onthou deur Wendy.

SHERLOCK Derek. 6 jaar dood nou. x Verna.

WARD Brian Rodney 10 Okt 1947 ------1 Aug 2007. Onthou deur Ma. Ook onthou deur sy vrou Lindy

9 Augustus 2009

GEBOORTES:-

COYNE nee STAPLES Seth & Deborah 'n seun Joshua * 4 Aug 2009. Boetie vir Aimee.

PAOLA Simon & Shellie gee bekend dat 'n seun James Joseph * 3 Aug 2009 is ,in Seattle Washington USA.

REID nee WETTELAND Chad & Tanya 'n dogter Anabel Rose * 23 Julie 2009 in Westville Hospitaal. Sussie vir Aidan en Jocelyn.

VERLOWINGS:-

CORNELL Garnet & Wendy se dogter Debbie aan Trevor, seun van Phil & † Pat WEPPELMAN.

TERBLANCHE Gary & Sonja se seun Shane aan Candice, dogter van Jenny & † Jack LOVE.

BANFIELD Clinton & Vanessa , dogter van Gilbert & Marjory ALLEAUME is verloof . (Berig in BEREA MAIL 7 Aug 2009)

HERDENKINGS:-

THOMSON Anthony (Tony) & Elizabeth (Betty) nee MOLL is 50 jaar getroud. op 8 Aug 1959. Ouers van Errol & Brenda, Clive & Suzie, Tony & Liesl. Grootouers van David, Michael, Jonathan, Sarah, Claudia, Amy en Carla.

DOOD:-

BLACK Denise † 7 Aug 2009. Ma van Warren en Kim. Ouma van Dylan. Suster van Anita , Paul en Karen VAN ROOYEN. Skoonsuster van Lynne. Tannie van Carla, Lauren en Shelly. Memorial by DOVES Greyville op 11 Aug 2009 om 11vm. Ingesit deur DOVES.0860025500.

CAVITOLO Guiuseppe (Pepe) 20 July 1951 ------4 Aug 2009. Sterf tuis saam met sy familie. Van Rosmarie, Rico en Emanuela. Begrafnis Parish Church Our Lady of Lourdes Westville op 12 Aug 2009 om 10 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

DIKE Eileen. The Floral Art Club Durban neem afskeid van hul oudste dienende lid. Van Sheila ASTILL kommitee en lede.

EAMES Nancy † 6 Aug 2009. Suster en skoonsuster Moira en Noel. Tannie en groot tante van Kate en Siobhan en Robynne.; Tante en groot tante van Rory, Leanne, Declan en Liam. Simpatie aan John.

EGAN Jack x Pat .Pa van Tracey en Lee en oupa van Shawne, Nicholas en Candice. Ook geliefde deur Ricky, Lara, Candice en Missy. Begrafnis by Stellawood Krematorium Kapel op 12 Aug 2009 om 10 vm. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

GREEN Peter John † 1 Aug 2009.Pa van Joanne en Vicki. Oupa van Sirona, Austin en Trent. Skoonpa van Phil en Justin. Broer en oom. " Cardiff born and Cardiff bred." van Billy en kinders.

LEESON Beulah. Nou saam met Pa. Ma en ouma van Eddy, Terry, Craig en Carrie.

MILLER Trevor † 6 Aug 2009. Onthou deur Anna, Karen, Shelda, Michele, Kris en familie. Memorial uit Church of the Nazarene Morningside om 11 vm op 12 Aug 2009.

MOFFITT Roy x Marian. Pa van Lynn, Craig en Gail. Begrafnis by Howick Presbyterian Kerk op 10 Aug 2009 om 10vm. Ingesit deur OAKLEIGH 0333426116.

SANDERS Margaret 6 Des 1925 ------5 Aug 2009 .Ma van Helen , Caroline, en Natalie. Skoonma van Wolf. Ouma van Natasha , Jack , Michael, Christopher en Catherine.

SIMENHOF David † 24 Julie 2009 in Los Angeles op ouderdom 81 jaar. x Alida. Pa van Richard, Steven, Louise en families. e-pos > This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. <

SULLIVAN Betty Olive Malvina 17 Des 1918 -----5 Aug 2009. Ma van Jane , Yvonne en Jill. Skoonma van Jay en Paul, en ouma van Quinton, Ryan, Wesley, Tatum( grand daughter in law). Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

TAUNTON Craig Warren gebore SCHMIDT in Nurnberg Duitsland op 15 Aug 1968 † 29 July 2009 in Bankok Thailand van diabetiese koma. Seun van Pam & Phil. Broer en swaer van Melissa & Paul ROESLER ,oom van Sophia, Isabella en Chloe; Broer van Jonathan en Heidi

TOOLE Howard x Myrtle. Ons mis jou van Axel, Janice, Kimberly en Jessica. Memorial by D.L.I Kapel Greyville op 14 Aug 2009 om 11 vm.

VAN DEN DOOL Dawn † 2 Aug 2009 x † Dick . Ma van † Terry en Cheryl. Skoonma van Mike.

WOODROW nee JOYCE Kathleen Mary † 6 Aug 2009 . Ma van Kathryn en Kevin . Skoonma van Tony en Manuela. Ouma van Noelle, Leigh en Trent. Viering by Krematorium Kapel Stellawood Begraafplaas op 12 Aug 2009om 1nm. Verassing privaat. Ingesit deur SHANLEY'S. 031 2057644.

WULFSOHN Lionel Mendel 14 Jan 1919 ------6 Aug 2009 Oud Soldaat sterf in Plettenbergbaai. Pa van Ben x Tessa. Oupa van Sahara en Erin.

MEMORIAMS:-

AMOS K T (Sakkie). 13 jaar dood nou. Onthou deur Ouers Mel , Di en Clay.

BAKER Eddi . Onthou deur June.

FERREIRA Edwin. 1 jaar dood nou. Pa van Nina.

GILLIARD Claude (Tommy) † 7 Aug 1994. Broer van Alice en Phyllis.

HALL Allan Roy 7 Mei 1964----1 Aug 2007. Van ouers ,Kevy en Marix. Ook Col ,Dal en Kes.

HOSSACK Mary † 8 Aug 2003.Onthou deur Sally.

JAMES Ruby 15 Maart 1938 -----9 Aug 2008. Ma ouma en suster. Liefde van Lynette LOGNATH. Onthou deur JAMES & NAIDOO Families.

JULIUS Marjorie 15 Maart 1932 ---7 Aug 2008. x Norman.

LOEVE Cees 15 June 1934 ----8 Aug 2008.Pa van Neil , Sue, Kelly, & Chase; Craig ,Sonja & Wesley. Oupa van Leen, Lee, Jenna en Blake.

MILLER Helen 1 April 1913 -----8 Aug 2008. Ma van Wendy en Chris.

MORASUTTI Kathy. Onthou deur Steve , Nick, Shane en Kyle.

TOLKEN Michael John † 10 Aug 2006. Onthou deur Warren . Kerry en Ben.

WALKER June Marguerite 28 April 1931 ----9 Aug 2007. Vrou en ma van Henry, Robin, Kirk, Mandy, Elsie, Lynn, Ramon en kleinkinders.

WILLIAMS Nicole Robyn 22 Feb 1986 ----10 Aug 2008. Kleinkind van Hendrik & Dawn GELDENHUYS. Onthou deur Ouers en ouma. Ook Brad. ;Lara en Heather. ;Ons dink aan Clive, Karen, Bradley en Cam van Rob, Keryn, Tiffany-Jayne en Trevor.

WILLIAM WOOD † 8 Aug 2007. Man ,pa en oupa.

16 Augustus 2009

GEBOORTES:-

EDOUARD-BETSY nee CRICHTON Clyton & Laura 'n seun Rocco * 12 Aug 2009. Kleinkind vir Gilbert & Isabel.

EUSTACE John & Jemma 'n seun William Patrick John * 12 Aug 2009. Broer vir Alice.

HOLLINGSWORTH nee MILLAR Warren & Wendy 'n seun Jed Adam * 14 Aug 2009 in Westville Hospitaal.

HOWARD Ghita & Gareth 'n dogter Bella * 13 Aug 2009.

HUGHES nee SHEDLOCK Lea ,Bruce en Clive verwelkom Ben Kyle *11 Aug 2009. Kleinkind vir Pete , Jean en Clive , Ann.

MILNE Anthony & Hayley 'n seun Oscar * 13 Aug 2009 in Oxford UK. Boetie vir Ruby.

STEWART nee KAPP Alan & Heather 'n seun Ashton Alan * 14 Aug 2009 in Sydney. Broer vir Jordyn en kleinkind vir Rosina en Kay.

VERLOWINGS:-

LUND -SMITHYMAN Bruce & Felicity en Rob & Sharon se kinders Clair & Ryan is verloof.

MOOREBOYLE ~ ROBINSON Warren & Che is verloof.

THOMPSON Steve & Sharon se seun Jonathan aan Leigh , dogter van Mike & † Sandy RAASCH.

HERDENKINGS:-

50 JAAR.:- BROUARD Yves & Coral. Ouers van Bruce, Yolande, Calvin, Grant en Jordan.

DOOD:-

CAINS Eunice Mary x † Mervyn. Ma van Fiona & John, Trish & Mike. Ouma van Michael-John en Andrea.

DA CONCEICAO Margaret Magdalene 29 Aug 1921 ---11 Aug 2009. Ma , ouma en oumagroot. Mass by Queen of The Holy Rosary Katolieke Kerk Pretoria op 19 Aug 2009 om 12 middag.

DU POUJOL Amélie Touche † 14 Aug 2009 by Park View Retirement Centre x Alexis. Ma van Christiane, Hervé en Alexis.

FRANCIS Joan † 5 Aug 2009 in England. Ma ,ouma en oumagroot. van Yvonne, Dave, Tracy, Bryan, Chloe, en Travis. Rory, Avie en Zara, Craig en Kerry-Ann.

HAHN Basil x Roberta. Pa van Donavan, Jessica en Michelle. Verassings Diens uit Frere Rd Presbyterian Kerk op 18 Aug 2009 om 2nm. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

SHARP Margaret † 13 Aug 2009 . Ma van Jenny, Victor en Roy. Skoonma van Jeremy, Ali en Val . Ouma , oumagroot. Suster van Doreen. Memorial by Upper Umgeni Presbyterian Church Howick op 18 Aug 2009 om 1.30nm.

SHELTON Desmond Wilfred † 13 Aug 2009 x June. Pa van Desrae en "Dad" van Scallywag(dietjie). Oupa van Ashton.

SIEVWRIGHT Joan Elizabeth 26 Maart 1923 ----13 Aug 2009. Ma van David , † Jane , Diana en John. Skoonma van Pam, Gail, en † Bryn. Oupa en oupaggroot.

SPANN Priscilla May. Begrafnis by Methodiste Kerk Musgrave op 17 Aug 2009 om 11vm. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

VAN DEN DOOL Dawn .Dankseggings Tee op 17 Aug 2009 om 14.30 nm by Vie Le Domaine Hillcrest.

WILLIAMS Lionel John Amos 3 Julie 1932 ----12 Aug 2009 van Pennington. x † Valerie. Pa van Raymond, Kenneth en Peter. Skoonpa van Joanne, Lisa en Shelly. Broer van Phillip en Charles. Swaer van † Margaret en Wendy. Oupa van Gareth, Erin, Morgan, Kelly-Jane, Phillippa, Clinton, Sarah, Tamaryn, Hayden en Casey. Requiem Mass by Assumption Katolieke Kerk Umbilo Durban op 19 Aug 2009 om 11vm. Verassing privaat.

MEMORIAL:-

BOTTRIEL Chuck 1 jaar dood nou .Onthou deur Rita en families.

COETZER Gregory x Bern. Pa van Damien.

HAWLEY Steven Max 29 April 1965 ----15 Aug 2008. Enigste seun . Onthou deur ouers en susters Judy en Merle.

MURRAY George 1 April 1964 ----16 Aug 2006. Van ouers en broer Glen.

NICHOLSON Eric "Lucky". 1 jaar dood nou. x Aubrey (Joyce) en kinders.

NUNES Michael. 8 jaar dood nou. Geliefde seun. Onthou deur Caro, Lee, Darren en Jessica.

PETERSEN Leonard † 16 Aug 2008 x Audrey.

ROSCOE June. 1 jaar dood nou. Onthou deur Len en families.

STEWART Sally . 5 jaar dood nou. op 15 Aug. Onthou deur Don, Palma, Brett, Brendan, Carolyn, Matthew en William.

23 Augustus 2009

GEBOORTES:-

BLANDIN DE CHALAIN nee HIRST Chris & Nikki 'n seun Connor Michael * 13 Aug. 2009 in UK.

VAN ZYL nee PRINGLE Matthew Oliver * 15 Aug 2009 op sy pa se verjaarsdag in Parklands Hospitaal. Warren ,Tracy, Rebecca, Johnathan ,Barry ,Jill ,Dor en Joyce is verheug.

VERJAARSDAG:-

SUTHERLAND " Dicky" 85 jaar oud. Man ,Pa en Oupa. Van Virginia .TEL:- 031-3371316.

VERLOWINGS:-

MOMMSEN Peter van Durban en Linda van Kaapstad se oudste seun Adam aan Charlotte, dogter van Paul & Penny MORTON van Staffordshire UK.

SILCOCK~ BATT Ted & Cecilia se seun Denver aan Bianca , dogter van Brian en Celina van Kaapstad. Jammer geen seuns meer beskikbaar. Al 3 uitverkoop.

THOMPSON ~RAASCH Jonathan & Leigh. Liefde van Steve, Sharon en Brad.

TOWNSEND ~ FRASER GRANT Jessica & Mark is verloof. Van Robin en † Michel , Nicolas ,Yola en familie.

TWINE John & Lynne van Pinetown se seun Mike aan Hayley ,dogter van Revell & Rose SIVRIGHT van Glengarry.

HUWELIK:-

MOTTERAM Rachel Gwen x 26 Aug 2009 in England UK met Cameron John HALL.

DOOD:-

BILJOEN Brian Cedric x Maxine. Pa van Wayne, Rosie en oupa van Kelly. Memorial by DOVES Greyville op 27 Aug 2009 om 10vm.

BURNE Stephen Rex. Jongste seun van Ethel & Donald van Woodlands. Memorial by The Firwood Sports Club Northdene op 25 Aug 2009 om 3nm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

CRONJE Johanna Wilhelmina Katrina . Ma van Jeanette, Gary, Cathy en Jean. En ouma. Begrafnis Diens uit Stellawood Kapel op 24 Aug 2009 om 12 middag. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

DAVID Solly † 20 Aug 2009. (Ex S.A.P.S (Police Instructor) x Bethany. Pa van Denise en Mark. Broer van Manuel en † Manickum en Samuel David. Oupa van Gregan en Kezia . Begrafnis op 22 Aug 2009 om 11vm by Ebenezer Temple Bayview Chatsworth. Daarna na Umhlatuzana Township Begraafplaas. om 2.30nm.

KING nee EVANS gebore SHARP Joan Winifred † 16 Aug 2009. Pa van Gwynneth , Robert. Ouma van Richard en Michael. Memorial by Camperdown Methodiste Kerk om 2.30nm. op 26 Aug 2009.

MANICOM Brian John. Broer en oom van Merle, Bernice en Karryn; Neville, Ria, Dean, Shane, Paula, Heath en Reece;.

MASSEY-HICKS Brian † 20 Aug 2009 x Carlin (Nan). Pa. en oupa van Markus, Tamma, Dean, Elan, Dylan en Kendal.

ROSE Theresa Rita.4 Feb 1927 -----19 Aug 2009. Vrou, Ma ,skoonma en ouma.Memorial by St Anne's Katolieke Kerk Umzinto op 22 Aug 2009 om 10vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

HARDENBERG Kim (26) & Monique (21) van Strandfontein Kaap † 16 Aug 2009 (motorongeluk) . Dogters van Llewellyn & Linda . Susters van Erin (24 jaar) en Lyle (16). Ingesit deur Zara NICHOLSON.

VERMEER Joan Amy 3 Jan 1921 ----21 Aug 2009 x † Jan.Suster van Vivien. Ma van Philip, Michael, Pieter en skoonma van Susan. Ouma van Sarah en Clarissa.

WEBB David Malcolm 21 Mei 1933 -----21 Aug 2009. Sal gemis word deur sy "Partner " van 24 jaar. Billie PRINSLOO en sy kinders David, en Shannon, Christine en Rowan. Oupa van Ethan, Nicole, en Kevin.

WEBBER Robert (Wally) 20 Feb 1948 ------17 Aug 2009. van Bloemfontein, Rhodes & Bishops. Seun, man ,pa, broer en oom van Jean, Marleen, Karin, John, Roleen, Linde en hul wederhelftes,Anne, Mark, Sheila. En kleinkinders.

MEMORIUM:-

BLAIR Gillinda Rae. 2 jaar dood nou. Vriendin van Tania

DAVIES Ron † 23 Aug 2006.Vriend van Dawn.

FINE Estelle. 7 jaar dood nou. Liefde van Barry.

FREEMAN Joan † 20 Aug 1998. Onthou deur Keith, Kerry en Ian. en kleindogters Kate en Caroline.

GANNON Marc Grant † 22 Aug 2008. Seun van Shirley. Broer van Lorraine, Patricia en Kerry.

HODGON Margaret Ellen 29 Mei 1921 ----22 Aug 2008. Ma van Kathryn Elizabeth.

KENNEDY Don. Onthou deur Sally en die kinders.

LANDERS Peggy † 23 Aug 2001 Raymond † 24 Aug 1999. Ma en broer van June en familie.

LANGUAGE Ivor (Man) van Sybil en seuns Keith & Hilton † Aug 22 , 24 en 29 st. Pa en broers van Rozanne BAKER, en Dimity EAGER.

NEWTON -BARKER Lewis † 22 Aug 2008 .Man ,Pa , stiefpa en oupa.

POWELL Gilbert Charles 19 Jan 1944 -----23 Aug 2008.x Ramola. Pa van Lynell en Lyronne. Skoonpa van Michelle en Reon. Oupa van Bianca, en Bradwyn, Myron, Caitlin en Chloé . Broer van Arnold, Gerald, Colleen en Lillian.

OSRY Yvonne Natalie . 5 jaar dood nou. Vrou ,ma en ouma. van Adrian, Michelle, en Karl , Lily en Jack.

PETTIT Marco John 17 Nov 1987 ----22 Aug 2006. Seun en broer . Onthou deur Ouers en Marcelle.

PHILLIP Richard. x Monica. Pa van Rocky , Rodney, Yeoshabel en Petronella. kleinkinders en familie

DANKIE:-

PETIT Marie-Louise. Gary, Sandy, Bim, Samantha, Nicola, Brett en familie bedank almal vir ondersteuning met haar ,Marie , se lang siekte. Sy sal gemis word.

30 Augustus 2009

GEBOORTES:-

DAVIS nee COLLINS Christopher & Kirsty 'n seun Ethan Michael * 5 Aug 2009 in JHB . Kleinkind vir Terry & Joy. Nefie vir Charlotte en Hannah.

FULLER nee CHANDLER Claire ,Justin, en Daniel verwelkom dogter en sussie Abigail * 22 Aug 2009. Kleinkind vir Gavin & Cherie en † Graham..

GAGIANO nee HANSEN Graeme & Allana 'n seun Luca Gian Carlo * 15 Aug 2009 in Kingston London. Boetie vir Cianna en Dayna. Kleinkind vir Brian, Elspeth, Aage en Frances.

GREEN Taff & Bryony 'n dogter Brogan Calla * 13 Aug 2009 .

WATSON nee MOON Shaeden & Lauren 'n seun Noah Patrick * 23 Aug 2009 in Parklands.

HUWELIK:-

MOTTERAM Rachel Gwen x Cameron John HALL op 26 Aug 2009 in England UK.

DOOD:-

BOTHA Johan Barend (Blok) 20 Nov 1938 ----27 Aug 2009. Man ,pa en oupa.[berig sê hy is 55 jaar oud. so iewers is iets verkeerd.]

BOULLE Marie Irene 1917-- † 24 Aug 2009.Ma van Rosie, Marinette, Eddie en Patrick. Ouma van Vincent, Bernard, Alan , Mark, Paul, Michelle, Edmond en Desiree. Oumagroot van 8 kinders. Requiem Mass by St Patricks Katolieke Kerk Bellair op 31 Aug 2009 om 12 middag. Daarna na Stellawood Begraafplaas. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

BROKER Pat van Fairydene Village Pinetown † 23 Aug 2009. Ma en ouma van Rob ,Debs en familie. Memorial by St Johns Church Pinetown op 31 Aug 2009 om 10 vm.

DANZER Harold † 29 Aug 2009 .Ongeveer 82-84 jaar oud [ private inligting] Louis Hurn jy behoort die familie te ken ?

DU RANDT Christina Jacoba. Begrafnis by Seaview Congregational Church op 2 Sept 2009 om 10.30 vm. Daarna na Queensburgh Begraafplaas. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

EYLES Clive William † 25 Aug 2009 in UK (kanker). Nou saam met sy vrou. Pa en oupa van EYLES familie.

FLETCHER Lorraine. Na 50 jaar uiteindelik vrede vir jou. Begrafnis by The Holy Trinity Anglikaanse Kerk Hillcrest op 1 Sept 2009 om 11 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

GOLD Terence (Terry) † 27 Aug 2009. Pa van Roseanne, Andy, Lance ,Bev en Nola. Ook oupa.

MAYTHAM nee LESLIE Sheila Duncan 6 Junie 1924----27 Aug 2009. Ma van Michael x Jennifer en ouma van Laura. Suster van David LESLIE . Tannie van Robert. Begrafnis by St Michael's Anglikaanse Kerk Umhlanga op 1 Sept 2009 om 10 vm. Ingesit deur BELL FUNERALS.

MYBURGH Phillip. Van kinders en kleinkinders.

OLDFIELD Terry x Nan. Pa van Debbie en Dereck , Mark en Jane, Kerry en Mick en oupa van Megan, Tim , Daryn, Jamie-Lee en Josie. Memorial by St Aidens Church Kwambonambi op 31 Aug 2009 om 11 vm.

PETERSEN nee FREEME Henrietta 9 Feb 1914 ----24 Aug 2009. Ma van Marion en Malcolm. Ouma van Leigh, Dirk , Carol, Rick, Wendy, Peter, Michael en Mirella. Oumagroot van Sioban , Daniel , Michael, Megan, Matthew, Courtney, Ashleigh en James.; Ma van Daphne ,kinders ,klein en agterkleinkinders.

PORDANT nee LABUSCHAGNE Anna † 25 Aug 2009x Pat .Ma van Rosalynn, Leandra. Ouma van Christen-Jane, Chloe, en Zarah-Lee. Memorial by Christ Church Pinetown op 31 Aug 2009 om 14.30 nm. Ingesit deur DOVES 0860025500.[ www.doves.co.za ]

TAYLOR John † 27 Aug 2009. Seun van Peggy. Broer van Judith, Robin en Stephen; Shannon, Craig , Diane en familie. Simpatie van John & Terry MOORE. Begrafnis by St Olav's Lutherse Kerk Musgrave op 4 Sept 2009 om 11.30vm.Ingesit deur DOVES 0860025500.

TAYLOR Roly x Dane. Pa van Karon, Peter, Michael en David, Oupa van 10 kinders. Memorial 4 Sept 2009 om 10 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

VAN ZYL Gerhard (25) † 29 Aug 2009 van Mosselbaai .Haai aanval. Ingesit deur Leila SAMODIEN.

WALSH Clarence Aubrey James † 24 Aug 2009 x Vanessa, Pa van Gillian en familie en vriende.

WATKINS Des † 28 Aug 2009. Geen diens. Ingesit deur DOVES 0860025500.

WILFORD Fred † 26 Aug 2009 x Gladys. Pa van Fred, Cassey, George , Jillian ,Lloyd, Stanley , Loretta en Colin. Oupa en oupagroot. Begrafnis by The Church of Jesus Christ of Latter Day Saints Pinetown op 3 Sept 2009 om 12 middag.

WOOD Mary 1924 ---2009. Ma en ouma van Alison , Daryn en Ryan.

WOOLEY Roslyn x Terrence. Ma van Julian , Lisa en Phil. Ouma van Gareth, Annabel, Nicholas en Jessica. Skoonsuster van Bruce en Brenda en tannie van Michelle en Garth.

MEMORIAM:-

BAKKE Mike † 29 Aug 2008. Onthou deur Adrian & Michelle; Dawn en familie; .

CLARKE Rae. Ma en ouma van Peter, Cherine , Jason , Sean en Gareth.

EDGAR ABRAHAMS x Sybil. Pa van Bev, Alvin, Dianne, Eugene, Angus, Clive, Sylvia en familie.; Pa van Dianne, Mervyn, en oupa van Leisel en Megan.

FABRIE Felicity † 29 Aug 2008 x Jan. Ma van Sharon, Bronwyn en Dirk. Oupa van Tanya, Pascual, Alex, Jordan en Daniel. Oumagroot van Maija,.Skoonma van Kerry, en Mika en Johan.

GODDARD Lionel West 5 Des 1940 ----29 Aug 2008. Onthou deur famillie en vriende.

SILHADI Maude 6 Mei 1931 -----31 Aug 2008

VICKERY George † 30 Aug . Pa van Bernadette, Vrou klein en agterkleinkinderds.

WHITEHEAD Vic † 30 Aug 1989. Onthou deur Lisa.

WHITEFIELD Lee Brandon 10 Maart 1980-----30 Aug 1999 . Onthou deur Trevor , Ma, Drew en Brent.

WILLIAMS Peter Vaughan 22 Nov 1946 ----29 Aug 2008. Onthou deur Sandy, Mavis, Ryan en Glenice, Duncan, Avril en Renzo, Colleen & Greg en Val.

6 September 2009

GEBOORTES:-

FISH nee SHINN Greg & Rosena 'n seunDyln George * 2 Sept 2009. Kleinkind vir Alexandra & Guy en Anne & Anthony.

JUCKES nee HOLLNS Sally & Rodney 'n dogter Jamie-Lea * 30 Aug 2009 in Westville Hospitaal . Kleinkind vir Robert & Fiona.

LEASK Taryn & Robert 'n seun Rylan * 1 Sept 2009 . Kleinseun vir Ma en Johnny.

SMETHURST Ryan & Clare 'n seun Timothy Ryan Robert * 2 Sept 2009 in Brisbane Australia. Kleinkind vir Peter & Gail.

VERJAARSDAG:-

FRIEDMAN G S Gary. Geluk van Floozie.

VERLOWING:-

GERZA / McKENNA Peter & Caryl se dogter Nicola aan Sean, seun van James & Sharron.

HUWELIK:-

McCALLUM - COLTART Charlotte se oudste dogter Janine trou met David, enigste seun van Gary & Pat McCALLUM op 29 Aug 2009 in Westville.

DOOD:-

BAKRO Endre † 3 Sept 2009 . Gemis deur Stella ,dogters en kleinkinders.

BELL John Graham † 28 Aug 2009 (tragies) x † Dot. Pa van Iain (Susan, Alasdair,Jean en fam.), Pam, Tara, Rory en Keli. Memorial by Frere Rd Presbyterian Kerk op 9 Sept 2009 om 11 vm.

BRADSHAW Trevor Vivian. Begrafnis by DOVES Greyville op 18 Sept 2009 om 12 middag . Ingesit deur DOVES. 0860025500.

BRONKHORST Dr. T J .† 31 Aug 2009. " The founder of Christian Evangelistic Assemblies in South Africa, at the age of 93 was calling to higher rest." Begrafnis by die POK Herlewingsentrum Klerksdorp op 11 Sept 2009 om 12 middag . Memorial by Faith Centre Ministries International Malvern Queensburgh op 13 Sept 2009 om 2nm. Navra Pastor Marcus Govendor 0824632129.

CLARK Jessie † 3 Sept 2009 x † Basil CLARK. Ma van Rose, Robin, Elaine en Jillian.

COMPTON-JAMES Sylvia Faith † 31 Aug 2009 in Surrey UK.

CROUCH Stanley Clifford † 3 Sept 2009. x Eunice. Pa en oupa van Shirley & Peter, Leslie & Val, Clifford & Helen, Gwen & Gerald . Oupa van 8 en oupagroot van 8. Memorial by Flame Lily Park Kapel Malvern op 8 Sept 2009 om 0930vm.

DE BEER Ernest (Ernie) † 3 Sept 2009. Broer van Theo en PG.

DE BEER Adrian Stander. Pa van Pauline, Johan ,Jade, Sean, Andre, Yvette, Catherine , Keitlyn, Raechelle en Dion. Memorial by Durban Noord Methodiste Kerk op 9 Sept 2009 om 11vm.

DE JAGER Andries Johannes (Bokkie) van Doonside. Begrafnis by Apostoliese Geloof Sending van SA in Amanzimtoti op 7 Sept 2009 om 11vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

DESLER Edu † 29 Aug 2009. Man ,pa en vriend.

GROBLER Willem Johannes . Begrafnis by Stellawood Begraafplaas op 7 Sept 2009 om 10vm. Ingesit deur AVBOB 031 2061831 .

HESLOP Ludgate . Begrafnis by St Annes Katolieke Kerk op 8 Sept 2009 om 10vm.

HINZE Eileen Margaret 23 Nov 1927 -----2 Sept 2009.x Carl vir 60 jaar Ma van Kevin . Ouma van Andrea. Simpatie aan oom Carl , Jen, Kevin en famillie. Memorial by Doonvillage Pinetown op 9 Sept 2009 om 10vm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959

LAWLER Olive May † 3 Sept 2009 in Kaapstad x † Harry. Ma van Desmond , Norman, Rosemary, Jill, Brenda en Lynette.

NAPIER Ruth Phillippa van Sydenham. Ma van Margaret (Sheila) ,Pat, Phillip en † Reggie en Eric. Ouma en oumagroot. Begrafnis by St Annes Katolieke Kerk Sydenham op 8 Sept 2009 om 1.30 nm. Verassing privaat. Ingesit deur ISIPINGO INC PAM;S.

PRICE Marge . Ma van Hes vir 20 jaar. Ook simpatie van Phipson de Villiers Attorneys.

MEMORIAM:-

ADAMS Cyril. x Pauline ADAMS. Swaer van Cassie RICHARDS.

BISSET Alex 5 Sept 1939 ------14 Sept 2004. x Mary. Pa ,oupa en oupagroot.

CATHEY KENNETH ALASTAIR 3 Mei 1934 -----5 Sept 2007. Onthou deur Audrey, Gregory, Gail, en families.

DOLBY Ken † 9 Sept 2007. Onthou deur Val, Elise, Trevor, Kevin , Colin en families.

FORBES Davey . 6 jaar dood nou. Onthou deur Julie Morgan en familie.

KURT Cyril George † 4 Sept 2006 . Onthou deur Mel, Kaylene, Ashton, Dun & Bridger familie.

MULLER John Theodore . 10 jaar dood nou. Onthou deur Raymonde(Dimps), Ingrid & Ross, Peta-Jane, en Bryan, Matthew, James & Luke (in spirit) en Tony.

THERON Hennie . † 2 Sept 2004.x Veronica en kinders.

VAN RENSBURG Rob . 8 jaar dood nou. Onthou deur Ma, Carl en familie.

ZIETSMAN Loretta . 1 jaar dood nou. Vrou, ma en ouma. Van Henri, Craig , Mia, Laird, Jack en Kenya.

13 September 2009

GEBOORTES:-

BOTHA nee KEEFER Lachelle & Stiaan 'n seun Travis * 5 Sept 2009 in Saskatoon, Kanada. Kleinkind vir Cecil & Gail KEEFER.

OLIVA (KURZ) Max & Jane 'n seun Leo Javier * 01 Sept 2009.

PERIA (DALTON ) Guido & Lauren 'n dogter Ava Grace * 2 Sept 2009 in Umhlanga Rocks Hospitaal. Suster vir Lucas. Kleinkind vir Sandra & John, Patsy & Carlos.

VERJAARSDAG:-

FAYERS Maurice James 80 jaar oud. Van Lenny, Lynette, Marcel en Amanda, Shantelle en Tyrique.

VERLOWING:-

HUNTER ~ WALTERS John & Barbara se oudste seun Dean aan Lisa, jongste dogter van Neville en Adele.

NORTH Lindsay & Delia gee verlowing bekend van David aan Kristi MILLER.

WILLIAMS ~STACEY Colyn & Kerry se oudste dogter Tammy aan Richard. Trou op 28 Aug 2010 in SA.

HERDENKING:-

SEAGAR Henry William x 10 Sept 1949 met Kathleen Agnes WALKER. Liefde van Shirley, Malcolm, SJ, Wendy, Eileen, Glyn, Bill, Roxanne en Cassie.

DOOD:-

ADAMS Edith. Simpatie aan ADAMS Familie van Piero, Hester HASTIBEER en kinders.

GOULDING Pamela Rose † 8 Sept 2009 x † Dennis. Ma van Nicola CALLOW en Stephen GOULDING. Ouma van Andrew en Mark CALLOW. Memorial navrae aan Stephen op 0731752888. Ingesit deur DOVES 0860025500.

JANSE VAN RENSBURG Leon Theodore † 11 Sept 2009 x Carol-Ann. Pa van Jules.

McBRIDE Frances Johanna (Fran) x Rupert George McBRIDE . Ma van Gail en Claire & ouma van 2 kleinkinders. Memorial by die Nuwe Apostoliese Kerk Umbilo op 17 Sept 2009 om 11 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

SABATTA Sue-Lynne 1971 -----2009. x Ian en ma van Rachael. Sal gemis word deur Ian , Carol, Joanne, James, Neil, Dale, Kerri-Lyn , Rachael, Judy ,Bruce, Vanessa, Michael, Nicholas en vriende. Begrafnis by Holy Trinity Anglican Church Hillcrest op 14 Sept 2009 om 10 vm.

SHOOTER Aubrey Reginald 1921----2009 x Eunice. Pa van LeAnn, en † Kenny, en Denzil. Oupa en oupagroot. Pa ,skoonpa en oupa van Alf ,Lee en kinders. Memorial by Harbour Lights on the Bluff op 15 Sept 2009 om 10.30 vm. Gemis deur sy vrou en dogter.

STEWART Jane Price 11 Junie 1920 ---9 Sept 2009 .Memorial by Pineville Junction Pinetown op 15 Sept 2009 om 11 vm.

SWENSSON Peter B ouderdom 78. Broer van Gordon en swaer van Yvonne.

TURNER nee JUDD Delcima (Del) op oudedom 101 jaar. Ma van Peter en Lyn. Ouma en oumagroot. Memorial 14 Sept 2009 by Kloof Methodiste Kerk om 11 vm.

MEMORIAM:-

ACHARY Yerlvelan 10 Julie 1964 ----13 Sept 1999. Onthouu deur ouers ,vrou ,kinders susters e swaers en hul kinders. Ingesit deur Rajesh & Kuga SINGH.

ALBERS Bob .22 Mei 1938 ---- 12 Sept 2005. Van jou geliefde Shirley.

BAXTER James Upton (Jimmy) 25 Sept 1933 ----8 Sept 1979 Man en pa van Noëleen, Gary ,Guy en Fey.

BISHOP Douglas William † 12 Sept 1999. Pa van Kath, Paul, Kevin en Simon.

DIAMOND Alma & Bob . Alma † 14 Sept 1977. Bob † 2 Sept 2009. Ons ouers nou altwee oorlede. Van die seuns en hul families.

LINDERBOOM Michael (Mickey)† 12 Sept 1986 x Dawn. Onthou deur Karl , Mandy ,Kamea en Kalman.; Kurt , Sharifa, Azra, Kealyn en Michael.; Mark , Tarnia, Rhea, Randall en Radlin.

WYNGAARD Trevor 29 Nov 1956 ----13 Sept 2008. Onthou deur vrou , kinders , Ma en susters en niggies en neefs.


  • Hits: 9748