DE VRIES
  SURNAME: DE VRIES
  FACE BOOK POST: Thelma van Rensburg
  NOTE: Hierdie name is in 'n DE VRIES Bybel geskryf. Die Bybel is aan Gert Stefanus (my oupagrootjie) in Nov 1913 gegee. Hy was getroud met Susanna Johanna Hendrika (of Frederika) DU PLESSIS