Die eGGSA-lidmaatskapgebied, met afskrifte van vorige Genesis- en Familia-uitgawes, asook ander materiaal, moet hersaamgestel word en sal gedoen word - maar die Grafte-afdeling het voorkeur geniet. Hierdie afdeling is nou amper voltooi en werk het aan die nuwe lidmaatskaparea begin.
Hierdie vorm sal die hele eGGSA-webwerf deursoek, insluitend die Prentversamelings, Koerantversameling, ens. Tik die woorde waarna jy wil soek in die blokkie hierbo.
Om net vir prente in die eGGSA Grafsteenversameling te soek, sluit die woord Grafstene in As jy grafstene net in die Oos-Kaap wil soek, sluit die woorde in: Grafstene Oos-Kaap Om slegs grafte te vind wat in 2010 bygevoeg is, voeg 2010 by die soekterme: Grafstene Oos-Kaap 2010 Om slegs die Bybelversameling te soek, sluit die woord Bybels in, vir Poskaarte die woorde Poskaart, om slegs deur die dokumentversameling te soek, sluit die woord Dokumente in
Om vir 'n presiese frase te soek, plaas dubbele omgekeerde kommas aan weerskante van die frase, bv: soek op Willem Burger sal elke item vind waar albei daardie woorde voorkom, maar soek aan "Willem Burger" sal net daardie bladsye kry waar daardie twee woorde presies so voorkom.