Skip to main content

galleryLogo_sm

The Sunday Tribune

The Sunday Tribune 2008 2 April - June

6 April 2008

Berig ingesit deur KEITH ROSS:-

SIMPSON John 84 ," for 52 years informed,amused and entertained radio listeners as an anouncer, presenter and actor. Like in MEN FROM THE MINISTRIES on Springbok Radio. " John is gebore in Middleton naby Manchester in 1924-----2 /04/2008 . 1948 kom hy na Durban waar hy met Beulah († 1991), 'n onderwyseres trou. Pa van Nikki Walker en Dene SIMPSON ook Neil SIMPSON Oupa van 3 . Privaat verassing 8/04/2008 Daarna Memorial by Durban Country Club om 5 nm.

GEBOORTES:-

HENDERSON Shaun & Gayle 'n seun Blake Ethan * 2/04/2008. Kleinkind en "nephew " vir Betty & George en Tracy.

HOLLIDAY nee HUNTLEY Robyn & Steven 'n seun Daniel Connor * 28/03/2008 in Parklands. Boetie vir Matthew.

LIVERSAGE -READ Tim & Nicola 'n dogter Kerryn Ann * 31/03/2008 in Pretoria.

SCHUURMAN Guy & Gina 'n dogter Audrey * 23/03/2008 in Melbourne . Kleinkind vir Barry & Merle.

VERLOWINGS:-

BOWYER Len & Joy se seun Philip aan Lucie ,dogter van David & Kate KEOGH van Devon U.K.

MANNING - DE CARVALHO Shaun & Angela is verloof.

NATHANIEL Gladys & † Theo se dogter Nicole aan Strini, seun van Sally & † Louie KISTEN.

PETERS Leslie & Emily x 07/04/1958. Ouers van Alistair , Melvin, Shirelle, en Rufus ; Grootouers van Nicole, Darryl, Jaryd, Jaedon en Cade.

DOOD:-

BETHEL Wilfred Leslie (Billy) † 28/03/2008. Pa van Charmain, en Kevin. Skoonpa van Paul en oupa van Tristan en Roxanne.

BRAY nee LOUDON Margaret Fraser (Marge) † 3/04/2008 ouderdom 92 jaar. Weduwee van Capt. Dick BRAY. Ma van Sheila en Bruce, Alison en Brian , Pam en Dave. Klein en agterkleinkinders.

GREENER Noreen .Sterf tragies. x Tobes.Skoondogter van Paddy, skoonsuster van Ian, Nicky, Neil en Fiona. Tannie van Tonilyn, Hayden, Keegan, Bryn en Guy. Simpatie aan WEBB Familie.

GOOSSENS nee BARRABLE Claudette † 1/04/2008 .Ma van Caron en Diane. Skoonma van Chris en Brian. Ouma van Nicky, Jamie, Calvin, Chantelle en Jody. Memorial by Trinity Methodiste Kerk La Lucia op 8 /04/2008 om 2nm.

MACKENZIE Jack . Pa ,oupa en oupagroot. Begrafnis by St Cyprians Anglikaanse Kerk Umbilo op 7/04/2008 om 2nm. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

MITCHLEY Claude Edward † 3/04/2008. x Norma. Pa van Heather ,Jeremy, Trevor, Michelle, Colleen en Nigel. Oupa van Wade, Dylan ,Kimberley ,Andrew, en Kingsley. Memorial by Westville Methodiste Kerk op 7/04/2008 om 3nm.

PEAD Donald Leonard. Memorial by OAKLEIGH Kapel hoek van Wilkes en Furnbank Rd Presbury.op 8/04/2008 om 11 vm.

PIAT- DALAIS Jacques † 2/04/2008 x Janine (nee MUNDY) .Pa van Joëlle. Memorial op 8/04/2008 by The Congregational Church Berea om 3nm. Verassing privaat. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

SANDERSON nee ARBUTNOT Gaynor 1918-----29/03/2008. Ma van Maureen & John BREWIS, Sheena & Richard HOLGATE, .Ouma van Kim & Stuart, Tracey en Jason , Heidi en Bruce, Sandi en Dave. Oumagroot van Jessica, Ryan en Keryn.

WILSON Trevor Alexander 10/02/1941 ------03/04/2008 x Molly vir 42 jaar . Pa van Kerry en Scott. ( Scott , Devon en Gaby) ; (Kerry, Tane, Kyle, Mitchell , Tanner en Troy.) Begrafnis by Church of the Good Shepherd Durban Noord op 8/04/2008 om 11 vm.

MEMORIAM:-

GOLD Jonathan David . Onthou deur Pa.

LINDHORST Megan . Onthou nog 'n verjaarsdag (23jaar)sonder jou van Ma, Nigel , Kyle en Kiana.Ook Tannie Pauline en familie.

NOBIN Raymond . 14 jaar dood nou. Onthou deur vrou en familie.

SWEIDAN Gerald. † 5/04/2005. Man en pa van Lynda, Chris en David . Skoonseun van Rene MAARTENS.

13 April 2008

GEBOORTES:-

CHISLETT Rowan & Angie 'n dogter Riley Emma *8/04/2008 .in Parklands. Suster vir Caitlin en Kayde.

HENDERSON Shaun & Gayle 'n seun Blake Ethan *2/04/2008 in Parklands.

HUGHES nee WALTER Cliff & Ann 'n dogter Amy *08/04/2008 in Parklands.

McINTOSH / HUGHES Welcome ban Amy van Jebb & Liz.

PAYNE nee HALSTEAD Donovan & Carryn se 1 ste kind ,'n dogter Gemma Leigh * 23/03/2008 in St Augustine's Hospitaal.

WEINTROB nee KORNBLUM David & Michelle 'n dogter 9/04/2008 in Melbourne .

VERLOWINGS:-

CHANDLER & YOUNG familie se kinders Stuart en Kelly is verloof.

Du SART Kelvin & Corinne se enigste dogter Candice (Candy ,Pops) aan Michael , seun van Bruce & Sandra GRAY van England UK.

MEEKERS Jock & Lyn se jongste dogter Wendy aan Steven , oudste seun van Johan & Anita VAN HEERDEN .

PAUL Doreen & Duncan van Pietermaritzburg se jongste dogter Jess aan Mark ,jongste seun van Antoinette & Nigel HARRIS van Ballito.

TROUE:- POTTERILL/ CLOETE Pat x John 12/04/2008.

GERSHANOV Mervin & Monique se dogter Carole x Barry ,seun van Graham & Jennifer WHYTE op 5/04/2008.

DOOD:-

COETZEE Dsmond Windsor van 31 Poss Rd Lower Illovo x Maria. Pa van Annette, Desiree, Gwen. Skoonpa van Donavan, Mark en Nico en oupa. Begrfnis by DOVES Greyville op 18/04/2008 om 11vm. Daarna na Stellawood Begraafplaas. Ingesit deur DOVES 0860025500.

COX Helen Gibson † 11/04/2008 x † Brian. Geen Memorial diens op versoek. Ingesit deur Julian, Debbie, Richard, Robyn, Brian, en Katie.

ERASMUS Brenda † 10/04/2008 .Sterf by Natal Settlers. Ma van Gillian en Nadine. Ingesit deur SHANLEY'S 0313057644.

GRANT Josie 23/05/1934 -------11/04/2008.(Kanker) .Ma van Stephen, Mark , Felicity en Kay. Ouma van Bradley, Jono, Kate, Laura-Lee en Celeste.

HUTCHINSON Mike † 6/04/2008 x Dawn. Pa van Michelle, Stephen, Jason, Neil, Zarina, Kyle, Vanessa, Tawny en Terry.

KERR Shirley † 10/04/1008 by Orchard Lea Nursing Home x † Billy KERR. Ma van Coleen, Carolyn en Barry. Verassing privaat.

LIDDIARD Geoff † 10/04/2008 x Gwen Pa van Glenn en Caryn , skoonpa van Shaun en Neil. Oupa van Kyle en Jarred. Ingesit deur OAKLEIGH 0312059959.

MORRIS Ronnie † 12/04/2008 .Pa van Jay -Allan en Roxanne. " Business Repor't Cape Editor."

NICHOLAS Wreford Lionel † 6/04/2008 x Aldyth .Pa van Ian en stiefpa van Michael, Garry en † Robin, klein en agterkleinkinders. Memorial by Flame Lily Park Queensburgh om 9.30 vm op 15/04/2008.

PALFRAMAN Gwynne 28/05/1927 ----10/04/2008 in Somerset Wes x Noel . Ma van Peter en Nicky, Ivan en Belinda, Doug en Mary, Steve en Carmen. Ouma en oumagroot.

RING nee TELFER Dolores 17/02/1931 -------10/04/2008 x Peter. Ma van Sharon, Corlia en Brian. Ouma van Lynn, Grant, Ryan, Dylan, en Candice. Oumagroot van Nicole, Aury en Jamie. Suster van Audrey, Shirley, James, Valerie, Mario en Orlanda. Verassing privaat. Memorial om 1nm op18/04/2008 by His Church Pinetown.

SARAFIDIS Theodora .Sterf in Athene op ouderdom 94 jaar. Ma , ouma en oumagroot. Sal gemis word deur Christos, Marianna, Vasili en Niki en familie.

SINCLAIR nee DAMANT Hope † 10/04/2008 van Hogsback x Owen . Ma van Tracy, Kerry, Kobus en Graeme. Ouma van Andrew, Justin, Wayne en Kian.

VAN VLIET Henk † 10/04/2008. Pa van Sharon, Anthonie , Garth, Kathy en Robert. Ook oupa. Geen begrafnis op versoek . Byeenkoms by 101 Andora Rd , Bluff.op 15/04/2008 om 10 vm.

MEMORIAL:-

BEAUNOIR (COLBERT) Emily Sharon. 2/03/1970 -----12/04/2007. x Jerome .Ma van Markyle.

BOZZA Brigida . 8 jaar dood nou. Ma van Dina, Joe, Netta, Fred, Tony en kleinkinders.

GARDINER Dolly.. 1 jaar dood nou. Ma ,Ouma en oumagroot van Denise, Ken, Bryan, Sean, Susan, Claire, Spencer, Noah en Zack.

GIBSON Joyce † 13/03/1979. Tannie van Alex.

GOKUL Nellie & B. Ouers van Maureen , seuns, klein en agterkleinkinders.

GRANEY Bill. 6 jaar dood nou. x Jean . Pa van Jenny en Geraldine.

HAMILTON James (Jimmy) † 11/04/2008 .Onthou deur Alex.

HOPKINS Nigel.Onthou deur Pat, Derek, Alan , en Shelley.

HORSLEY Martin . 3 jaar dood nou. Onthou deur Ouers, Lee, Lynn en Kylan.

JOSEPH Valentine Theodore 17/01/1937 ----12/04/1999. x Maya.Pa van Sherelene, Ram, Alex, Anoosha, Christine, Annabel, Jaci, Trevor, Penelope, Davina , Yvonne en Byron. Oupa van Edwin, Candice, Natalie, Rowen, Maxine, Richard en Megan.

KETLEY Roy Wade 15/12/1934 ------15/10/1993 x Mary .Sou nou 50st herdenkiing gewees het (12/04/1958) in die New St Johns Kerk Malvern -wat ons help bou het vir 6 jaar .

MITCHELL Rita † 31/03/1980 . tannie van Alex.

PINCHIN Dale † 12/04/2005 .Onthou deur Hester. Pa van Quintin.

SAMUEL Vernon Grant † 13/04/2002. . Onthou deur Marilynn, Bianca Pa en Ma, Josh, Beverly en Ashley.

TRINITY Jordace 28/05/1998 ----13/04/2001. Onthou deur Mummy en boetie Ezekiel JABEZ.

VAN ROOYEN Leon (Solo) 08/03/1944 -------13/04/2007. Onthou deur Marga, Leoné, Neil, Adél en Nathan.

ZORICH Dawn Ellen. Onthou deur jou familie. Mikayla sê daar is 'n leegte. . Ook onthou deur Jessica.

20 April 2008

GEBOORTES:-

BYRAM / VAN DER MERWE Nikki & Niel 'n seun Connor Jesse * 18/04/2008 in Westville Hospitaal. Boetie vir Arran. Kleinkind vir John & Avril ROBBS .

MCHUGH & VERBAAN Sean & Michelle en Dan & Phillipa (2 susters ) skenk beide geboorte aan seuns op dieselfde dag * 17/04/2008. Van Oupa en ouma, Sandy & John en Frank en Erika.

VERBAAN nee REEVES Daniel & Phillipa 'n seun Fyn James *17/04/2008 in Westville . Boetie vir Joe.

PETZER Grant & Cherelee 'n seun Troyden Wesley *11/04/2008 in St Augustine. 1st agterkleinseun vir George & Beryl LANCASTER (Pmb).

VERJAARSDAG:-

GASCOIGNE nee SHIPHAM Phylis 93 jaar . Ma, ouma en oumagroot van almal .Ingesit deur Joan & Sid.

VERLOWINGS:-

PITT - KIRK Alan & Jane se jongste dogter Sarah aan Doug, oudste seun van Sandy & Josette.

SHARP - WHITBY John & Rose se oudste seun Ryan aan Caitlin, dogter van Rob & Ann.

HUWELIK:-

NORMAN Wendy se dogter Natasha aan Warren , oudste seun van Sheldon & Charmaine PERRY.

HERDENKING:- GEDDIE Joe & Shelagh 40 jaar getroud. Ingesit deur Karrin, Alf, Damien, Caitlin, Grant, Nikki, Joshua, Max, Loryn ,Alec en Tye.

DOOD:-

CLOKIE nee WESTON Adela Joan 17/04/1924 ----17/04/2008 x † Ralph. Tannie van Clive, Colleen, Edgar, Garth en Trevor. Lewenslange vriendin van Barbara HARRISON .Memorial by Doone Village Pinetown 23/04/2008 om 10 vm . Ingesit deur OAKLEIGH 0312059959.

DUNN Hazel Joyce . † 16/04/2008. Ma van Nigel en Carol. Onthou deur Dawn en haar kleindogters Samara en Candice. oumagroot van Tatum en Danaca. Begrafnis by St Thomas Anglikaanse Kerk Musgrave Rd op 23/04/2008 om 11 vm .Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

MILLAR Allan. † 17/04/2008 x Claire nee RUTGERS.

REID Lettie. Ouma van Joy ,Cheryl en Michele.

SHAVE Allan George x Ann. Simpatie aan Ann en kinders van Mt Edgecombe Country Club, " Manager and waiters of the Boars Head." Begrafnis by DOVES Greyville op 23/04/2008 om 1nm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

SMITH David Peter 1/11/1960 ----16/04/2008 x Yvonne. Pa van Bryan. Skoonseun van David & Lorna WILSON (Kaapstad) Swaer van Robert , Theresa en oom van Sarah. Memorial by Embizweni Convention Centre Durban Noord op 21/04/2008 om 2.30 nm.

VERBUYST Eric Eduart Louisa . Man ,pa en oupa . Memorial by Frere Rd Presbyterian Kerk op 22/04/2008 om 2nm. Verassing privaat. Ingesit deur AVBOB 0312061831.

WHITELEY Margaret Mary † 17/04/2008 x † Jack. Ma van Chris en Karin. Stiefma van Corinne, Trish, John en Richard. Ouma en oumagroot. Begrafnis by DOVES Greyville.22/04/2008 om 10 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

WHITSTOCK Norman † 16/04/2008 x Tracy Pa van Joshua, Matthew en Abigail. Ingesit deur DOVES 0860025500. Memorial by Hillside Church Hillcrest op 25/04/2008 om 2nm.

MEMORIAM:-

CROUSER - MACINNES Mary. Vrou , ma en ouma.

DANCER Jenny 2 jaar dood nou. x Bill.

FYNN Neville .13 jaar dood nou. Onthou deur Ma, Vera, Thelma, Alma, Basil ,Mark en familie.

ISAACS Eric John † 20/04/1991. Onthou deur familie.

LASICH "Misu " Van Sylvia en familie.

NOOME Gregory .7 jaar dood nou al.Onthou deur Ma, Nic, Alexander, Gregory, Patrik en Erwin.

SURGENOR Louisa Sophia . 7 jaar dood nou. Saam met pa .Onthou deur Ma.

YELLAND Lorraine Alphine † 20/04/2007. x Norman. Vriendin van Jenny POLLARD.

27 April 2008

GEBOORTES:-

HOAL nee TUNGUY-DESNARAIS Richard & Cherilyn 'n dogter Nicola Anne . 2de Kleinkind vir Paul & Marlene.

VERJAARSDAG:-

STROUD Maureen 80 jaar . Van kinders.

VERLOWINGS:-

HENOCHSBERG - LALOUETTE Barry & Lyn se dogter Bronwyn aan Paul, seun van Ray & Josiane.

MOFFATT - FILDAY Helen & Harold gee verlowing bekend van Tarryn aan Sheddon, seun van Brian en Alison.

HERDENKINGS:-

WILLS Lorraine & Viv 50 Jaar. Ouers van Neville, Brad, Narelle en families.

DOOD:-

BOLT Capt. Colin Anthony 29/04/1936 -----24/04/2008 .Jongste seun van † Stephen & Evelyn. Broer van Shirley x Brian, oom van Trevor . Ook broer van † Lawrence Evan (Les). Man, Pa en oupa van Delyse, Cheryl en Dave; Allan en Kim, Graham en Mellissa en al die kleinkinders. Memorial by Westville Baptiste Kerk op 29/04/2008 om 14.30 nm.

BROWN James Wortley Rose (Jimmy) . Begrafnis by St Cyprians Church Umbilo op 30 /04/2008 om 11 vm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959. Die Ierse Masons sê dankie vir 51 jaar se diens.

DEANE Margie. Simpatie aan die COBBLEDICK familie. Van Maureen, Stuart ,Mary en kinders.

EBENEZER Nathaniel † 24/04/2008 x Delcina. Pa van Arnold, Gail, en Joan. Skoonpa van Rajen en Ajeeth. Oupa van Meriska en Talisa. Begrafnis by Eastbury Baptiste Kerk op 26/04/2008 om 12 middag Daarna na Redhill Begraafplaas. Ingesit deur RAMBOS Funeral Services. 0329453430/1.

FAWCETT Michael Christopher 16/02/1967------24/04/2008 . Simpatie aan Jenny, Ken, Paula, Shelley en Sam. "Nephew & cousin" van George & Lorraine, John & Jenny, Debbie, Brad, Mandi , Nick en Scott. Berig van ouers . Broer van Shell, Meliss, Grace en Amelia, STEPHANOU-FAWCETT; Paula & Matt FFORDE. Pa van Jordie. Begrafnis by Frere Rd Presbyterian Kerk Umbilo op 29/04/2008 om 14 nm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

HOOPER Douglas (Dougie) 25/08/1945-------25/04/2008.x Rose. Pa van Jonathan en Christa.

KNIGHTS Bridget (Biddy) Agnes 21/01/1925 -----24/04/2008 x George. Ma van Bernadette. Geen diens. Verassing privaat. Ook onthou Fred en Grace, Wendy en Sam , Barbara en Graham.

MATTHEE nee MILLER Lilian Augusta † 24/04/2008.in Bethal Mpumalanga x geen naam. Ma en ouma van Robert, Cathy, Travis en Cali; Begrafnis by op 2/05/2008 om 11 vm by Methodiste Kerk, Port Shepstone . Sal gedoen word deur HARDING Funeral Services. 039 4331665/7.

NETO Joao Vieira 05/09/1933 ---22/04/2008 x Conceica'o. Pa van Johnny x Mirelle. Oupa van Celine en SladeIngesit deur DOVES. 0860025500.

RODE Cecil Douglas Walter † 24/04/2008.Seun van Clare. Broer van Karen, Debby, Dawn, Sharon, Heather en Martin ,Archie en Mark. Begrafnis by Harvest Time Country Church in Queensburgh op 28/04/2008 om 10 vm. TEL:- Sharon 079 3453510.

SCOPELITIS Costa John .Man ,pa en oupa. Memorial by Umhlanga Baptiste Kerk op 28/04/2008 om 2nm.

SMITH (DU BOIS) Irene Kathleen 09/11/1922 -----22/04/2008 x † Louis. Ma ,ouma en oumagroot van Catherine, Richard, Kim, Earl, Malain, Leonie, Roger, Blade, Shaun, Belinda , Nathan, Tristan en baba. Abraham, Francina en Precious . Ook seuns † Dale, Peter .Begrafnis by Dutch Reform Church Bluff op 28/04/2008 om 10 vm . Verassing privaat.

YOUNG Winifred Laura 14/11/1911 ------25/04/2008. Ma van Kevin, Deneen, Rosemary, Peter, Paul en Patricia. Ouma van 17 en oumagroot van 33.Requiem Mass by Holy Trinity Katolieke Kerk. Musgrave 30 April 2008 om 3 nm.

MEMORIAM:-

BRYCKOWSKI Robert Pawel. Onthou deur Aniolek.

BERRIMAN Darren .Onthou deur ouers ,Gary ,Donee en Nicole.

CHEMALY Vina † 24/04/2007. Onthou deur Clyde, Rita , Emmeline en Deirdre.

FOLY Graham † 27/04/2001. Onthou deur Bev.

LILLY Steven . Onthou deur Familie.

PALMER- LIEBENBERG John -Laura x 27/04/1968 in Mainstreet Methodiste Kerk Bulawayeo. Sy vrou Laura mis hom.

UBSDELL Anthony Bruce 23/01/1963 -----4/05/2002 (M/D Eienaar van Chopper Flying Services). Onthou deur Racheal

DANKIE.

CHRISTOPHERS Ricky . Elsa & Ivan ouers van Ricky. x Colleen. Broer van Jolene en Justin. Neef van Liesel & Jon, Bernie , Rishard en fam.; Glen & Venisa. Begrafnis was by Francis Xavier Parish Bluff. Familie bedank almal.

4 Mei 2008

GEBOORTES :-

HICKS Andrew & Anina 'n dogter Alexandra Elizabeth * 24 /04/2008 in Kaapstad.

MANUEL - SMITH Gordon & Emma 'n dogter Luci Drew * 30/04/2008 in Kaapstad. George & Merle is verheug.

MATTHEWS -KNOTT Phillip & Belinda 'n dogter Casey Carmen KNOTT * 20/04/2008. in Parklands Hospitaal. Suster vir Taitum Jacqueline. Kleinkind vir Rox & † Carmen KNOTT en Brian MATTHEWS & † Jacqueline CLIFFORD

ROPERTZ Mike & Bronwyn 'n dogter Gemma * 25/04/2008 in Westville Hospitaal. Suster vir Luke en Matthew.

SCHOEMAN nee ATKINSON Sally & Stefan 'n seun Daniel * 24/04/2008. Kleinkind vir Barbara & Don.

VRIEND (TURNER) Steve & Janice 'n seun Ryan * 26/04/2008 in Ottawa Kanada.

WOODROFFE nee WISHART Tammy & Bruce 'n dogter Kayla Lindsay * 29/04/2008 in Westville Hospitaal.

VERJAARSDAG:-

BATTISON Belinda Ann 50 jaar vandag. Ingestuur deur Ma, Linda, Brett, Warren, Lia en jou vriende.

VERLOWING:-

JACKSON Colin & Pat se seun Matthew aan Rosanne ,dogter van Mike &Glenore O'HARA .

HUWELIKE:-

HITTLER / HATTING Lewis en Wendy gee huwelik bekend van Anthony en Natasha by Braeside Ballito op 27/04/2008.

POWELL John & Deidre se dogter Anita Lee aan Franz Charles MUNNICH op 3/05/2008 .

DOOD:-

BLITHE Cedric James †23/04/2008.in New Zealand. x Jacqueline. Pa van Michael x Karin en oupa van Taryn en Jenna.

BOBISCH Gerhard x Florence. Pa van Geraldine en Bruno. Skoonpa van Martin. Oupa van Hellie. Memorial by DOVES Greyville op 5/05/2008 om 2nm.

MORRIS nee BOLTMAN Mary van Wentworth. Ma van Annie, Rosalda en Anthony. Ouma en oumagroot. Begrafnis op 5/05/2008 by Christ The King Parish Wentworth om 1nm. Verassing privaat. Ingesit deur ISIPINGO Inc PAM'S.

SIBILANT Clara Amy . Ma ,ouma en oumagroot. Memorial diens by Stellawood Begraafplaas Kapel op 6/05/2008 om 11vm.

STRETCH (POLLARD) Denise. Memorial by St Winifreds Methodiste Kerk Warner Beach. op 5/05/2008 om 11 vm. Ingesit deur SHANLEY'S 0312057644.

THORD-GRAY Denys George 26/06/1933------28/04/2008.in Addington Hospitaal Durban. Nou saam met sy oudste seun Robin.Pa van Jennifer , Caroline, Phillip en Barry. Broer van Helen en al hulle familie.

VAN RENSBURG L.C.J (Boet ) † 25/04/2008. Gemis deur Liz, Martin, Linette en Neena. Begrafnis by The Stellenbosch United Church ,Van Reebeeck Str op 7/05/2008 om 11vm. Verassing privaat.

WRIGHT nee SNEEDON Cynthia Ethel † 29 /04/2008 x Gordon. Ma van Jayne & Gary, Ingrid en Gary. Ouma van Gregory , Steven, Amy. Begrafnis by Immaculate Conception Katolieke Kerk Pinetown op 7/05/2008 om 11.30 vm. Ingesit deur BELL Funerals.

MEMORIAM:- ALLAN voorheen DU TOIT Yvonne. Memorial diens by Westville Methodiste Kerk op 6/05/2008 om 11vm.

GAILLARD Jeff . 3 jaar dood nou. Onthou deur Ma, Lorna , Dawn, Terence, Roxanne en Maxine.

JASMIN Bernard Louis (Ben) † 30/04/2006 x Mary. Skoonseun van Alice FERNANDEZ , swaer van Joan en familie. Ook onthou deur Lisa en Kelsey.

LODWIG nee BACKHOUSE Barbara Delia Lodwig † 7/05/2005 x Johnny.

LUDEN Doreen May 07/11/1928 ------04/05/2000. x Ian vir 47 jaar.

TOWERSEY Fred † 03/05/1987 x Stella.[ In INDEPENDENT on Saterday 3/05/2008]

WUNDERLIN nee DE BRUIJN Denise 20/03/1957 ----03/-5/2004 .Onthou deur Ma en familie.[ INDEPENDENT on Saterday 3/05/2008].

11 Mei 2008

GEBOORTES:-

BESTBIER nee ELS 'n Kleindogter Codie vir ouma Rina ELS.

DIRK 'n geskenk vir oupa en oom Brendon . Vir Tanya & Dean KOTZE 'n dogter Madison * 5/05/2008 in Port Elizabeth.

MAURICE David & Kim 'n dogter Megan Olivia * 30/04/2008 in Kingston Hospitaal London. Kleinkind vir Ian & Bev MARSHALL.

POTTOW Bronwyn 'n seun Luke Douglas * 7/05/2008 in Parklands. Kleinkind vir Doug & Meg.

RANDELHOFF Mark & Sharalene 'n dogter Julia * 29/04/2008 in Parklands. Suster vir Amy en Sarah.

SEIDLER nee FEHER Gavin & Amanda 'n seun Bryce Robert * 8/05/2008 in Parklands.

WATSON Leigh & Brian 'n seun Adam *08/05/2008 in Bermuda.

WESTBROOK nee KENDAL Sean & Kerry 'n seun Kade Joe * 6/05/2008 in Sunninghill Hospitaal. Broer vir Alley. Kleinkind vir Dave, Maureen, Brian en Diane.

WILSON nee ROSBERG Cindy & Andrew 'n seun Sean Andrew * 5/05/2008. in Westville Hospitaal. Joanne en Reg STEELE verwelkom hul 3de kleinseun.

VERLOWINGS:-

CAETANO - SKARCHIK Selwyn & Robin se dogter Nicole aan Alberto, seun van Linda.

GOODMAN - WILSON Andy & Les se dogter Sarah aan Paul, seun van Mark & Cherry.

GREENAWAY -FUIDGE Peter & Marlene se seun John aan Claire, dogter van Richard & Celeste.

HAND -WEX Justin aan Lyndi.

Fo"RS Barbara & † Hendrik se dogter Gina aan Graham , seun van Lynne & Lionel NIELSON .

WOOSEY Ginette is verloof aan Martin Potgieter.

HUWELIK:-

LARTER x COETZEE Chantel en Chris x 10/05/2008 by Providence , Nottingham Rd.

HERDENKING:-

50 jaar. DONE Dennis & Veronica. Geluk van Beverley, Anthony en Tracey en die kleinkinders Sarah en Andrew.

DOOD:-

ARLINGTON Richard John . Pa van Christopher. Memorial by DOVES Greyville op 14/05/2008 om 1 nm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

CADLE Dave. Nou saam met Kay NEIL. Pa van Debbie, Andrew, Caryn, Leigh en Chip.

DIJKSMAN Eva † 7 /05/2008 in Delft Holland x Bill voorheen van Maidston Noordkus KZN. Ma van Ellenora x John.

FERGUSON Peter . Gemis deur familie , Denise , Taryn , Jared , Mark en Jorja. Begrafnis diens by St George Presbyterian Kerk Bluff op 13/05/2008 om 10 vm.

HILL * HEMPEL Caroline (Carrie) * 28/07/1912 -----06/05/2008.Ma en ouma van Erica, Lesley en Brian en Gordon. Ouma van Lesley. Memorial by Luther Kerk Umbilo op 25/05/2008 as deel van 10 uur diens.

KIRRANE John Patrick. Broer van Patsy, Lyle en Collin. Memorial by Stellawood Kapel , Stellawood Begraafplaas op 12/05/2008 om 11 vm. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

KNOETZE (FOWLER/VORSTER )Barbara-Anne . 30/09/1949 ------08/05/2008. Vrou ,ma ,skoonma en ouma van Jurie, Tracy, Vanessa, Ronald, RJ, Gaeleen, Clynton, Carmen, Tayla, Tamika, Brandon en Lewis. Memorial by Stellawood Kapel ,Stellawood Begraafplaas Umbilo op 12/05/2008 om 12 middag.

LUDICK Gerald. Broer en oom van Brenda en haar kinders.

SAUNDERS George x Mulda . Pa van Mary , Barbara, Arthur en Madaline, skoonpa ,oupa en oupagroot. Begrafnis by St Francis Xavier Katolieke Kerk Bluff op 12/05/2008 om 2nm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

THOMPSON John Stanley (Stan) Memorial by DOVES Greyville op 12/05/2008 om 2nm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

MEMORIAM:-

AUGUST Mary . 1jaar dood nou.Ma van Kelvin en familie, Warren , Parene en Theo.

CAFUN Luke. Onthou deur Ma.

DRYBURGH Royden. 8 jaar dood nou. Onthou deur Big Al, Des, Muz , Pink, Stink en Gogo.

GREEN Freda . 1 jaar dood nou. Onthou deur Clint en Dawn.

MERRETT Agnes † 11/05/1996. Onthou deur Margaret, John, Robert, Michelle en Greg.

NELSON Harlyn Mark † 11/05/1999. "Nephew " en neef van Carol, Arlette en Brandon.

POTTIER Margaret. Ma van Ben & Dulcie POTTIER en familie.

RORICH Mary Anne † 11/05/2007. Onthou deur Ma RORICH. Ook Alton, Preston, Tyla, Shannon en Chrystal. ;Ouers; Bruce, Heidi en Aidan; Suster van Fi, Earl, Cameron en Kayne.

STEADMAN Shaun .† 10/05/2007 (tragies). Onthou deur Ma. Ouma Marj, Paddy, Dough en Sue.; Getroud met Shelley, Pa van Tayla en Conna.;Ook onthou deur Pa en Charley.Broer van Ryan en Nicholas.

18 Mei 2008

GEBOORTES:-

ALLEN nee POPE-ELLIS Chris & Kirsty 'n dogter Julia - Amy * 10/05/2008 in Durban. Suster vir Luke.

BENKENSTEIN Jax & Dale 'n seun Jack Norman * 9/05/2008. Boetie vir Gabbi en Luc.

CARROLL - HUGHES Jonathan & Candace 'n dogter Katelyn Mackenzie * 12/05/2008 in Toronto. Suster vir Tristan en Matthew. Kleinkind vir John HUGHES en Lesley OPPERMAN. Agterkleinkind vit Sue THORNTON. Epos < This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. <.

CONNOR Natasja & Ricky 'n seun [geen naam] * 23 April 2008 2008. Kleinkind vir Monika, David, Otto en Min. Agterkleinkind vir Jarka & Frank AMBROZ en Janet & Manuel DA SILVA.

CUNNINGHAM -COWAN Carryn & Marc 'n dogter Danielle Ruth * 9/05/2008 . Suster vir Stephanie.

HALLIDAY PINKEY Claire & Ian 'n seun Steven Craig * 16/05/2008 in Johannesburg. Broer vir Nicole. Kleinkind vir Saranne, Tom, Maureen en Kevin.

SIMMONS nee DUYS John Mark, Carri en Saxon gee bekend geboorte van Fynn Duijs * 13/05/2008 in Westville Hospitaal.

WILSON nee PATON Devon en Scott gee bekend geboorte van Jude Alexander * 15/05/2008 . Boetie vir Gaby.

VERJAARSDAG:-

WENTZEL Debbie 50 jaar. Ingesit deur Christine en Manoj.

VERLOWINGS:- PERRY -BEHR Mickey & Marlene se dogter Michelle aan Wayne , seun van David & Liz.

VAN HEERDEN William seun van Carl & † Stephnie, aan Sally-Ann ,dogter van Wendy & † Derek WESTBROOK.

HERDENKING:- CLAYTON Roland x Anita 13/05/1978. Ingesit deur Ma en familie.

FRIEND --MILNER-SMITH Raymond x Pamela 17/05/1958 deur Rev Victor SHAW by St Martin-in-the Fields Kerk Durban Noord. Geluk van Sean & Paula, Carol & David, Seymor, Shelley, Ian Little, Justin & Rhona FRIEND en kleinkinders. TEL:- 0833099119.

DOOD:-

BOBISCH G. Man , Pa en oupa. Marie Florence BOBISCH en Geraldine, Martin en Helle PAINTER, bedank almal vir meegevoel en bystand..

BUCKLE Lorraine 1946 ---14/05/2008 (62 jaar) . Ma van Paul, Ashley, Craig en Amanda. Ouma van 8 .

GREYLING Colleen 05/09/1944 ------16/05/2008. Ma van Shirleen, Pauline, Winston, Colleen en Joleen , skoonma en ouma.

KINLOCK nee DUNN Mary Nancy * 1917 -----1/05/2008. Ma, ouma en oumagroot. Dankie aan almal vir ondersteuning gedurende verlies. Van Llewellyn & Louisa MATHURINE.

MICHEL-SMITH Vivienne (WEEGEE) † 14/05/2008. Onthou deur John, Wyn, Cheryl, Nigel , Trevor en families. Verassing privaat.

QUEVAUVILLIERS E. Felix † 15/05/2008 in Lyons . Ouderdom 90 jaar. Pa van Sybil, Marie-Claude, Guy, Gilbert en Josiane; Oupa van Brigitte, Annick, Christopher, Michelle, Nicole, Nadia, Phillippe, Tamara, Dianne, Dennis Anita en Vijay. ( ook Josiane, Anita, Vijay, Adrienne, Keegan en Laken.)

TAYLOR Cyril † 8/05/2008 in Hospitaal. Sal onthou word deur familie, Dilys, Herby, Andrew, Cathy, Ian en Neil. Ingesit deur SHANLEY'S 031-2057644.

MEMORIAM:- HENSHAW John Tweedie 21/11/1921 ---19/05/2007. John, Pa en oupa. Van familie.

JAMESON Nola . 6 jaar dood nou. Onthou deur Keith, Debbie, Rodney en families.

LEIBBRANDT M yra . 13 jaar dood nou.Vrou, Ma en ouma.

PETERS Michael Donell 06/03/1934 -----18/-5/2007. Pa van Gareth, Bridget en Cameron.

WAYMAN Jimmy. Pa van Shelly, Emmanuel ,Tracey , Warren en Mitch.

25 Mei 2008

GEBOORTES:-

PAVAN Darren & Lindsay 'n seun * in Yorkshire England.Kleinkind vir Rob & Liz. Ook van tannie Vanessa en Gina.

PRINGLE nee KUFAL Stuart & Leanne 'n dogter Erin Paige * 20/05/2008 in Reading UK.

SIM nee BOTHMA Evan & Gina 'n dogter Keira Georgia * 22/05/2008 in Parklands. Suster van Ryan Scott. 1ste kleindogter vir George & Dionne en 2de kleindogter vir Don & Lianne.en niggie vir Scarlett.

VERLOWING:- GREENFIELD Arlene & George se dogter Desray aan Matthew, seun van Pauline & Trevor GANDY.

HOPE - MULDER Richard & Rosemary , Johan & Irene gee bekend dat Christine en Clayton verloof is.

MACQUET-MAUREL Bert & Sue se dogter Louise aan Richard ,seun van Geoff & Janet THOMASON in Kaapstad.

MASSEY-HICKS --SCHOLTZ Sheila & † Graham se dogter Beverley aan Rudi, seun van Janet & Kert.

PAXTON -REX Graeme & Joyce se seun John aan Colleen ,dogter van Edgar & † Maureen.

WHITE -MACGILLIVRAY Paul & Lynnette se dogter Natalie aan Marc ,seun van Ian & Denise.

DOOD:-

ABRAHAM Malcolm Metcalfe † 23/05/2008. x Sharon Pa van Jaime en Michael. Broer en swaer van Rob en Rob . Oom van Matt, Ant Meggs en Katie.

DODD Robert † 22/05/2008 tuis .Pa van Adele & Keith oupa van Ashleigh, William , Leanne, Travis en Jonathan.Memorial by The Kloof Methodiste Kerk Kloof op 26/05/2008 om 10.30 vm.

HART Douglas 08/06/1921 ----20/05/2008 x † Ella . Gemis deur Allan , Lee, Lauren , Robyn, Christopher en Jane, Robbie en Michael. Memotial Tee by Doone Village Pinetown op 06/06/2008 om 10 vm . Kontak Alan HART by 0832369444 vir navra. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

HERBST John Michael † 24/05/2008. Seun van † Dorothy & Helmie. Onthou deur Sheila, Basil en Beverley.

MALAN Roger 19/08/1929 -----17/05/2008. Broer en oom va Gail, Lara, Tanya, Anton en families.

MALCOMESS Jennifer † 17/05/2008. Nou saam met man Peter. Ingesit deur Heather, Wendy, Shane en families.

PAUL Herman † 22/05/2008 x Cynthia. Pa van † Brian, Gavin en Errol. Skoonpa van Linda en Alison. Oupa van Cindy, Karyn, Michael en Mitchell ,Keith en Candice en tweelingbroer John.

RILEY Craig Conrad . Ingesit deur Suster Trevlynn.

VERSFELD Martha † 21/05/2008 Vrou en ma van Vernon, Stanley, Shaun en † Debbie.

MEMORIAM:- ANGELS Sam & Jono .25/05/2002 ---25/05/2008. Onthou deur suster Joops.Ook berig deur ouers (Geen Van aangegee behalwe bogenoemde.) ,ouma, Julie , Marius, Steven Jade,  Jean en Samantha.

BESSON Robert .1 jaar dood nou.(tragies) .Onthou deur Pa, Francois, Phillip; Ma ,Andre, Francoise en familie.

LINCOLN Craig 22/05/1987 ---2/06/2002. Sou nou 21 gewees het.Ingesit deur Ouers.

O'REILLY Cindi 1926 ----2005. Ma van Vic.

STEELE Lynn .7 jaar dood nou. Onthou deur Jimmy en familie.

1 Junie 2008

VERLOWINGS:-

MUNRO -MELLOR Howard & Geraldine se dogter Janet aan Ian in Paris.

MOORD:- BLAKEY Benjamin † 31/05/2008. 17 jaar oud.Van Margate is afgelaai in Umkomaas om by vriende te kuier deur sy pleegpa .Op ad na sy vriend is hy aangeval en gesteek in 'n "Bushy alley" wat deur almal as kortpad gebruik word

DOOD:-

COLLINWOOD Vyrell David . Broer en swaer van Gary & Lyn , oom van Ryan, Sarah-Lyn, Gareth en Beth.

CURRY Donal Richard 25/06/1915------29/05/2008 by Amberglen Howick x † Doreen. Broer van Phil en † Ian. Pa van Mal, Sue, Ursula , Campbell, Paul en Michele. Oupa van Travis, Sian, Laura , Ross , Jo , en Tom. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

ELLIS Beryl Doreen Joyce 05/02/1925 -----30/05/2008 x † Richard . Ma van Phillip, Gary, Glenda en † Clive. Skoonma van Colleen. Ouma van Laura, Greg en † Barry en Jenny. Oumagroot van Tayla en Ethan . Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

EMERTON MURRAY † 30/05/2008 . vav Nalsa. Pa van Athol, Jane ,Jack en Guy.

FENNER Cody Greg . Seun van Clint en Julie.

FREIMOND Sally. † 28/05/2008 . Ma ,ouma en oumagroot van Felicity & Brian ;Julian , Debbie, Warren en Hayley; Liesl, Kaz , Monica en Bianca; Gavin, Jolene, Chloe en Daniel; Anthony, Phillipa en Rebecca; Chris, Kathy, Lara en Carin. Ingesit deur SHANLEY'S.

FUTERAN Dr. Gerry x Lorna, Pa van Brett, Lyn, Bill, Afra, Marc en Gina.

JACK ANDREW WILSON (Andy) 20/03/1941 ------29/05/2008 in Johannesburg . Man ,pa en oupa. van Shirley ,kinders en kleinkinders. Simpatie van Nancy, Bobby, Cheryl, Craig, Nicole, Philip, Trevor en Richard.

JACOBSEN Brian † 28/05/2008 in die hospitaal x Cherry Pa van Roger ,Kay ,Derek en hulle familie.

MEINTJIES Ronald Patrick † 28/05/2008 Gemis deur Rose, Scott en Jared. Swaer van Jen, oom van Guy, Gail, Kim en Frederick . Grootoom van Jodie en Barbara.Ingesit deur OAKLEIGH 0312059959.B

PRETORIUS Pete x Toni. Pa van Brownyn (so gespel in koerant) en Cassidy. Memorial by St Winfreds Methodiste Kerk Warner Beach op 3/06/2008. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

SMITH Garyth Lothian .Seun van Pam & Leon en †Lothian SMITH. Broer van Tracey en Craig. Vriend van Clarissa. Begrafnis by The Immaculate Conception Katolieke Kerk Pinetown. op 03/06/2008 om 10.30 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500. WEBSITE: - www.doves.co.za

SUMMERS Sean Francis x Neva. Pa van Lindsay,Vanessa en Michelle. Oupa van Luke en Dylan. Begrafnis by Glenridge Church International NMR Ave op 3/06/2008 om 10vm. Ingesit deur BELL Funerals.

THOFTE Annike Ruth * 31/01/1952 † (Tragies moord) .

MEMORIAM:-

BROOKS Reg . 11 jaar dood nou x Mary. Pa en oupa.

GREEN Felix x Yvonne. Pa van Marcel, Bianca, Chaz en Shae.; Avril en Ashley.

O'CONNOR Jock . Onthou deur Inge en familie.

PETERSON Craig 31/05/1998. Onthou deur Ma, Gail, David en familie.

VAN WYK Andre Karl 25/07/1964 -----31/05/2007. Seun van June en Piet .Broer van Paul.

8 Junie 2008

GEBOORTES:-

BINNEMAN nee HARKINS Lynda & geen naam 'n dogter Tennyson Riley * in Uvalde Texas USA, Sussie vir Madison, Teagan, Mckinley . Kleinkind vir Steve & Yvonne.

FRANCIS nee DUNCAN Catherine & John 'n seun Will Robert * 4/06/2008 in Morningside Clinic Johannesburg. Boetie vir Callum en Samuel. > This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. < .

SIMPSON nee LLOYD Shaun & Angela 'n dogter Chloe Anne * 4/06/2008. Kleinkind vir Sandra & Brian MONAGHAN.

WEBBER nee DE BACKER Monique & Sean 'n dogter Emmerson Emelia * 30/05/2008.

VERLOWINGS:-

CHISHOLM -VAN HUYSSTEEN John ,Lyn ,Steve & Norette gee bekend verlowing van Sean & Tracy.

McGREGOR Harry & Sharon se dogter Tandy aan Howard ,jongste seun van David & Margaret McCANN.

MILLER - GRIMMER Rob & Diane.

PRONK Estelle & Kees se seun Dirk aan Donna, dogter van Cheryl WATERMAN & Allan KINCADE.

RENNIE - GOODSELL Carrie ,Mike, Craig en Gail se seun Bryan aan Stacey, dogter van Michelle & Keith.

HUWELIK:-

SOARES -RYBANK Pascual x Mika op 5/06/2008 in Zanzibar. Liefde aan ons seun en skoondogter van Ma, Johan, Tanya, Maija en Charibi.

MALLEY - MAYES Carol & Raymond x 7/06/2008 by Greensleeves Kapel by Camelot Estate.

DOOD:-

DE VILLIERS Ria x † Pierre. Ma van Linda, David , Ronelle en Etienne. Begrafnis by SAREPTA Kerk Gillitts op 10/06/2008 om 11vm. Ingesit deur OAKLEIGH 0312059959.

EVELYN Roy † 06/06/2008. Ingesit deur Joy, Gary, Lauren, Shelley, en familie.

JENKS Greta (Margerete ) Dorothy † 24/05/2008 by Garden Grove x † Mick. Ma van David en † Robert, skoonma van Jo, ouma van Bruce, Becky, Katie en Sam. Oumagroot van Harry.. Memorial by Garden Grove Berea op 10/06/2008 .

LAWSON Barry Bewley . Memorial op 12/06/2008 om 2nm by Athlone Golf Club Durban.

LUCK Walter (Wally Fix It) Memorial by The Christ Church Pinetown op 10 /06/2008 om 10.30 vm. Ingesit deur OAKLEIGH 0312059959.

MALAN Dan † 06/06/2008 . Onthou deur Mark en Bill. Ook gemis deur Wally, Abby, Tracey en Shaun. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

MITCHELMORE Dennis x Helen. Pa van Glen, Gavin, Gina en † Gary. Oupa van Fiona. Memorial by Pinetown Methodiste Kerk op 11/06/2008 om 2nm. Verassing privaat. Ingesit deur SHANLEY'S .

OLIVER Luigia † 4/06/2008. Ma van Ermanno. Ouma van Gwendoline en Graham, Oumagroot van Justin en Shaun. Begrafnis by DOVES Greyville op 9/06/2008 om 11vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

PETERSON Allan .Simpatie aan Gloria, Ronnie, Genevieve en familie. Van NICHOLAS Familie.

PHILLIPS nee CARELSE Jill Marie † 6/06/2008 .Ma van Luanne , Laura,skoonma van Ross ,ouma van Carly, Clinton, David ,James en Cyle.Memorial by Thembela Home Morningside Durban op 10/06/2008 om 3nm.

REECE Peter John . Kearsney Old Boy en Personeel lid. Simpatie aan Sue, Sally, Wendy en Dale. Memorial by Kearsney College Kapel Bothas Hill op 13/06/2008 om 2nm. Daarnee tee by Greyhound Pavillion . Ingesit deur OAKLEIGH 0312059959.

SCHOOMBIE Margaretha Maria Magdalena 30/05/1921 ----5/06/2008 in Entabeni Hospitaal na kort siekbed. Ma,skoonma ,ouma en oumagroot en suster . Beulah, Eric, broers en susters , Andre, Diana, Karen, Liezl, Marlow en Julia.

SCOTT W.E.R. (Edward ) x † Monica. Pa van Anne en Michael skoonpa en oupa van Jennifer, Ripton en Rebecca. Begrafnis by St Thomas Anglikaanse Kerk Musgrave op 13/06/2008 om 3nm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

WORTHINGTON Lindley . Lynn ons dink aan julle van Chiara GUIDOTTI en familie.

MEMORIAM:-

BARNARD Sheila † 6/06/2006. Ma van Karl, Merril, Kelly, Stacey, Kara, Kirsty en Kiara.

BRISSET Eric. 2 jaar dood nou. x Rosalind. Pa en oupa.

DAVID Edith 01/01/1926 ----8/06/2007. Ma van Des, Isabel, Randy en Renee.

de MONTILLE Cecely . 37 jaar dood nou. Onthou deur Ken, Brian , Jenny en Sue.

GAZZARD Chris. 5 jaar dood nou. Pa van Jay, Robs , Jacs en Kate.

HOFF Derek Sydney (Fox) 2jaar dood nou. x Joyce. Pa van Cy, Ren en John.

HOLBORN SGT Lynton Paul (SAPS) 30/05/1974 -----07/06/1997 Onthou deur ma Joan, Broer Bradley, suster Melanie hul kinders Kershia,Talia en Ma FERNANDEZ.

HUNT Lee (KIRBY) 06/03/1925 ----07/6/1998 Onthou deur familie.

KARK Jeffery Arnold 20/05/1922--10/06/2007 x Constance.

KERNS Tim † 5/06/2007 . Onthou deur Ma, Brian, Patricia, Hylton ,Lauren, Gary en Greg.

LANE Percy (Snr) 1 jaar dood nou. Onthou deur "Sweetie" ., Percy (Jnr) , Karen, Derek, Taryn, Candice, Hilton , Lauren, Kim, Cameron en baba Kirsten.

MONTGOMERY Bernard . 26 jaar dood nou. (Tragies) Onthou deur Pa.

MORROW Bill .10 jaar dood nou. x Vi.

PALMER Colin . Lewe saam was wonderlik Onthou deur Alison, Meg ,John en baba Alexander.

STAINBANK Shirley. 1 jaar dood nou. Gemis deur Fiona, Graham, Clyde en Natasha.

15 Junie 2008

GEBOORTES:-

BROWN nee HOLLOWAY Doug & Kelli 'n dogter Amy * 9/06/2008 in Westville Hospitaal.

CENGIZ-McCALL Vir Betuel & Craig is gebore Cyana CENGIZ-McCALL * 12/06/2008 in Werdohl Duitsland.

ROOKE nee HILLIER Bryan & Susan 'n seun Jesse * 6/06/2008 in St Augustine Hospitaal. Boetie vir Spencer.

SMITH -VOSTER Paul & Noeleen 'n seun Mark Andrew * 10/06/2008 in Parklands.

STERN -HENDERSON Dayne & Kirsty 'n dogter Amber Jazz * 9/06/2008 in Kaapstad. Kleinkind vir Rodger & Elizabeth STERN en Phil & Shaun HENDERSON.

VERJAARSDAG:- BEYTENBACH Jannie * 16/06/1938 x Katie .Pa en skoona van David & Shirley.

MANIQUE Brennan .* 15 Junie . 21 jaar. Geluk van Ma.

VERLOWING:-

HARCOURT-BALDWIN /MAKER Dawn & Les se dogter Kerry aan Nicholas ,seun van Jeremy & Margie.

MARWICK -SHARTIN voorheen ATLAS . Graham & Heather is verloof . Geluk van hulle kinders Neil en Simon en Duncan en Daniel.

DOOD:-

BAUER Violet Elizabeth Marina † 11/06/2008. Suster van Dorothy DEAN , Beatrice BAUER, Flo NAPIER, Mary STEENEVELDT en Lorna SMITH.Requiem Mass by Christ The King Katolieke Kerk Wentworth op 19/06/2008 om 12 middag .Daarna na Clairwood Begraafplaas. Ingesit deur DOVES 0860025500.

CHELINI Guiseppe (Joe) .Man ,pa en oupa van Pina, Gwaltiero , Alassano, Laura, Mary , Lelani. Oupa van Gabriela en Alasandra.

DE KOCK Pauline "Mokkie" 22/07/1918 ----11/06/2008 x † Kokkie. Ma van Kokkie jnr, Rhona & † Stan, Skoonma van Ina en Garth. Ouma van Sean & Nina , Zenda & Paul, Kirsty & Tyrone. Oumagroot van Kira, Almeiro en Cody.

EDWARDS Clinton 21/05/1969 -----12/06/2008 in New Jersey USA. Seun van † Robert EDWARDS & Betty en Wolfgang KREIPE. Man van Natalie. Pa van Sophia, William en Grace. Broer van Sharon en Ricky ,swaer van Bruce ARMSTRONG en Natasha ; Oom van Chevron, Carley , Casey-Toyah en Emma .

EVANS Mike Percy † 13/06/2008. Pa van Leanne, Justin , Byrone en Nick en Oupa.

HARCORD-BALDWIN Ivo Dill (Jock) † 19/05/2008. Man ,Pa en oupa.

HARTLEY Leonard Norris 13/10/1930 ------13/06/2008 x Alice. Pa van Lynn en Mike, Allen en Debbi, Neil & Annie. Oupa van Caryn , David ,Kate, Lance, Dylan, Kelly, Calvin ,Nicholas en Robyn. Viering van sy Lewe op 18/06/2008 om 11 vm by Noord Durban Presbyterian Kerk Sunnindale.

JOLLIVETT Yves Luc (James of Ivan) x Doreen. Pa van Maureen, Roland, Jacqueline, Yvonne, Louise, Monique, Oupa van Luc ,Daniella, Lionel, Martine, Kyle, Wade en Cloe. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

KNIGHT Patricia Kathleen † Summer Hill Lodge Scottburgh.

NILES-DUNER Sylvia † 08/06/2008 in Durban .Ma van Lester en Peter SULLIVAN.

O'BRIEN Kevin Michael. Pa van Marion ,Michael, Tony ,Cathy en Des en Oupa. Requiem Mass by Star of Sea Katolieke Kerk Amanzimtoti op 17/06/2008 om 2.30 nm. Ingesit deur BELL Funerals.

SHEPERD nee THOMPSON Muriel † 11/06/2008 (91 jaar) Ma ,ouma en oumagroot. Ingesit deur Denis Shepherd , Pam HARWORTH, Glenda BELL en familie. Memorial by Augusta Estate Hillcrest op 28/06/2008 om 10 vm.

SIMPSON Ethel 21/11/1930----14/06/2008.Metgesel vir 15 jaar van Fred. Ma van Lesley x Donald en ouma van Gordon, Natacha en Rohays x Willy.

STEVENS Victoria Marjorie † 07/06/2008 (87jaar). Ma ,ouma en ouma.

THOMAS Betty 11/02/1915 ----10/06/2008 x † Brian. Memorial by Providence Rest Home in Westville op 17/06/2008 om 10 vm. Mareen bedank almal vir versorging van Betty. Ingesit deur OAKLEIGH 0312059959.

TOZER Keith † 10/06/2008 in Kent England. Gemis deur Ray, Val en familie. Barry en Coleen ,Kay en Rocky , Sandy en Dave.

VAN DEN BERG Peggy (88 jaar) ." Born at Matha Johanna TOMES † 11/06/2008 in Somerset West. " Ma van Leon, TJ, Anton en Jinty was vir 10 jaar in Helderberg Lodge Somerset Wes. Privaat Verassing. Georganiseerd deur DOVES Somerset Wes 021 8521546.

VOIGT Philip 2/05/1959 ---09/06/2008. Pa van Philip en Lauretta. Seun van Alett en broer van Willem, Gert, Suzette, Lauretta, Hubert en Heinrich.

MEMORIAM:-

BARRET Lionel † 14/06/2004 . Ouma is nou saam met jou op 20/12/2007. Gemis deur John.

BUTLER Hazel 4 jaar dood nou.Ma ,ouma van Owen, Jenny, Claire, Mike en Darryn.

ENSOR-SMITH Dean Warren 15/11/1967-----15/06/2005 Onthou deur Ouers en Mark.

FOURIE Frans Cornelius. 10 jaar dood nou. x Esmay . Onthou deur vrou ,kinders en kleinkinders.

GROBLER Eugene † 15/06/1998. Man ,pa en oupa.

JESSOP Michael John 25/06/1947 ----15/06/2004 Onthou deur Shirley, Megan en Brian.

PRINCE Maria Julia † 15/06/1980 . Ouma van Boy, Gail en familie.

SIMM Ronald † 18/06/2006 x Dolly. Pa van Anthony , Sandy ,Wynona en Mike.

SMITH Jerry. 1 jaar dood nou en verjaarsdag x Tootie Pa van Nancy, Yvette & Frank, Charmaine & Roderick, Geraldine & Grant, Gerard , Brenda en Gilmore ,Larry en Carol en fam.

VAN NIEKERK Anita † 14/06/2005 Onthou deur Bertie en Dalene.

VISAGIE Terence Wayne Onthou deur Ma en broers en families.

WATERS Jack 10/04/1930 ---22/01/200 ? Nie seker van datum hier. Onthou deur Rosann, Roderick , Linda en familie.

WILLIAMS Stephen. Onthou deur Ouers en familie.

22 Junie 2008

GEBOORTES:-

BAXTER -SUTCLIFF Peter & Hayley 'n dogtertjie Jasmine * 17 /06/2008 in Kingsway Hospitaal.

BRAYLEY nee EVA Jonno & Lynne 'n seun Luke * ? in Parklands Hospitaal.

NEILL Aan Dave & Rosslyn en grootouers Hugh & Neta en John & Edna 'n geskenk . 'n Dogtertjie Olivia Ruth * 16/06/2008 in Glasgow Skotland.

RENCKEN Leanne & Paul 'n seun Callum *19/06/2008.in Westville hospitaal. Boetie vir Kayla en Ethan. Kleinkind van Penny en Richard. Gelukwense van Sonia & Bernie MILLS.

VERLOWINGS:-

BUTLER - SOBEY Yvonne & Roderick maar verlowing bekend tussen Angela en Scott.

DOOD:-

BAARD Arnold Louis . Begrafnis by NG Kerk Port Natal Frere Rd op 24/06/2008 om 10 vm. Ingesit deur AVBOB 031 2061863.

BEHRENS Edwin (Behrie) . Begrafnis by Wartburg op 22/06/2008 om 12 middag . Ingesir deur OAKLEIGH PMB 0333426116.

DONALDSON Eric William Donell 1922---- † 19/06/2008 (85 jaar) x Shirley. Pa van Peter x Lisa en oupa van Damien en Jordan.;Pa van Derrick x Alaine oupa van Kurt x Ancilla en Kelly x Danny ,oupagroot van Bianca, Tyla Paige, Hannah, Calum en Connor .

D'ARIFAT Noel Jacques Labauve * 4/12/1920 in Mauritius ----- † 19/06/2008 in Durban. Oom, grootoom en metgesel. Sal gemis word deur Ruth, Glenda en familie. Diens by Church of the Immaculate Conception Pinetown op 1/07/2008 om 11 vm. Verassing privaat. Ingesit deur OAKLEIGH 0312059959.

DU TOIT Tony 84 en Myrtle 91 by Ifafa Beach. Versmoor deur modderstorting (Mudslide ) na die reën op die Suidkus. Gebeur Dinsdag aand hulle het by die tafel gesit. Dis waar hulle gevind is .

HOARE Irene † 16/06/2008. van 17 Hilldene Rd Hillcrest . Suster van Betty, Molly en familie. Ingesit deur BELL Funerals.

KNUBLEY Gloria Roma † 18/06/2008 x † Hugh . Ma en ouma van Lynne, Rick , Dave en Trish.

NELL Gerard Alexander Manderson † 19/06/2008 . Metgesel van Myrle en pa van Bruce en Angelique.Broer van Gerry(Geraldine) x John, Robin x Cheryl ,oom van Paul en Marc; Broer en oom van Anneen , Deryn,Elsin, Glenn, Craig , Tony , Lissa, Nikelle , Shayna , Tyronne , Kyle , Brandon en Shawn. Begrafnis by DOVES Greyville op 24/06/2008 om 1nm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

SHEPHERD Muriel. Ouma van Julie en Ryan BELL.

TRIBE (PEEK) Helene † 19/06/2008 . Vrou, ma en ouma .

WARD John Brian 3/11/1920 -----16/06/2008. Nou saam met jou seun Brian. Van skoondogter Lindy en familie.

WHEATLEY Ethel Joyce . Memorial by Seventh Day Adventist Church Howick op 23/06/2008 om 11 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

WINTER Doreen † 12/06/2008. Ma ,skoonma en ouma van Dorothy, Michael & Jenny skoonseun Bernie en ouma van Tracy, Deon, Stephen ,Laurence, Gabs, Ook die voël Coco, en Leon , Elsie en familie.

WOOD David Neill van Woodgrove Farm Colenso. x Sally. Pa van Tanzi en Shona. en oupa. Begrafnis op 23/06/2008 om 11vm by The Colenso Club.

MEMORIAM:-

DURRANT Victor Gerald . 1 jaar dood nou. Pa en oupa van Gwen, Hennie en familie.

HARRINGTON Linden (Speedy) 23/06/1976 --- 10/02/2008. . Sal gemis word deur Micaria , Cameron en Cruz.

OLDFIELD Gordon † 22/06/2003. Van die kinders.

PRANGE Dorothy . 4 jaar dood nou . Onthou deur kinders.

PRINGLE Tamsin Grace 13 jaar nou dood. Onthou deur ouers , Grant en Scott.

ROGERS Margaret Pearl . 20 jaar dood nou. Ma en ouma van Lynne-Joy, Michael, Deon en Spencer.

RYAN Eileen . 10 jaar dood nou. Ma van Cynnie.; Ook onthou deur Mandy ,Tony en familie.; Ma van Monica, Ron, Carey-Ann, Shaun en Donna.

STEWART Edwin † 20/06/1992. Onthou deur Margaret, Elspeth, Myrna, Hamish, Spencer en Alison.

SWANEPOEL Steve 17/12/1921 ----- 21/06/2007. x 62 jaar met Daisy. Pa van Brian, Merle, Stacey, Melissa en Travis.

THOMPSON Barry † 21/06/2005. x Lynn. Pa van Wayne, Desrae, en Tracey. Oupa van Courtney, Shelby en Andrew.

29 Junie 2008

GEBOORTES:-

GARDEN Grant & Anitha 'n dogter Isabella * 12/06/2008 in Port Alfred. Kleinkind vir Ian & Yvonne.

GOOR Ian & Nicole 'n seun Joshua Edward * 26/06/2008. Kleinkind vir Eddie en Penny.

GRACE (CONCHIE) Richard & Allison 'n seun Preston Alan John * 24/06/2008. Gelukwense van Mark en Stacey en kleinkind vir Kathleen & Alan GRACE in UK.

GUERIN nee GRENDON Grant & Carryn 'n seun Callan Michael * 14/06/2008.

RENNIE nee COETZEE Patrick en Kerry 'n seun James Cowan * 24/06/2008 in Abu Dhabi.

GOUE HERDENKING:- VAN REENEN John & Eileen. Van vriende Eddie & Denise, Andrew ,Elaine, Angela, Gareth, Charles, Carryn en al die kleintjies.

VERLOWINGS :- ARKCOLL Carol & Mike se dogter Cheryl aan Nick , seun van Pete & Debbie BELL.

MAVIAN - FRICKER Alex & Jo.

MORTLOCK - MEILHON Mike & Sue en Avrille se kinders Jenni en Jason is verloof.

SCHWEGMAN -NILSEN Laura , Sylvia en Finn se kinders Tammy & Mark is verloof.

DOOD:-

BENNETT Keith † 26/06/2008 by Hospice. Gemis deur familie. Val ,Kim, Leigh en Mark. Vriend van Barry, Pauline, Michelle en Lara.

BORCHARDT Carel Frederick (August) † ? in Kaapstad. Gemis deur Genie, Helet, Mike, Sandra, Gerhard en Cara.

DILLON Greta † 25/06/2008. Voorheen van Westville Home for Senior Citizens Dawncliff. Sal gemis word deur haar familie. -Pam, Bill, Peter , Andy ,Lin, klein en agterkleinkinders. Begrafnis by Our Lady of Lourdes Katolieke Kerk in Westville op 30/06/2008 om 11 vm.

GROBLER Kathleen 21/02/1922 -------24/06/2008 x † Johannes. Ma van Brian, Richard, † Peter. Ouma van Deanne, Steven , Nicholas, Brenden en Kirsty. Oumagroot van Bradley en Kelly en Zak. Memorial by Frere Rd Presbyterian Kerk Glenwood op 1/07/2008 om 11 vm. Ingesit deur SHANLEY'S 0312057644.

HUNT Barry." You lit up lives for 30 years. " Van Bob T.

KIERNAN Patrick † ? in Port Elizabeth op ouderdom 95 jaar. Oom en groot oom. Gemis deur Estelle, Edward, John en Laura.

LAMMERS Adrian Vincent. † 27/06/2008. Oudste seun van Jean & Ernie. Broer van Gavin en Susan. Man van Lynne. Pa van Jason, Matthew, en Roxanne.

LOUISE Shannon † 25/06/2008. Hy sal gemis word deur die familie.

SNOWDEN Gertrude (Trudy) . † ? in Harare. Ma van Corinne en Lionell. Ouma van Ronelle. Peetma van Jennifer.

WEBB David John . Simpatie aan Bridget en familie van " Master & bretheren , Durban North Lodge & Chapter." Ook vriend van Ann en George. Begrafnis by The Methodiste Kerk Pinetown op 1/07/2008 om 10 vm.

WEBBER Phyllis † 27/06/2008 . Ma van Ed , Charlotte, Janine en Natalie COLTART. Memorial by Durban Noord Presbyterian Kerk Sunningdale.

WOODS Moira Myrtle † 24/06/2008 in Rustenburg op ouderdom 90 jaar. Ma van Yvonne & Ian LIVINGSTONE . Ouma , tannie en suster van Nancy, en Anne en † Louisa.

MEMORIAM:-

BRUMMER Garth 01/03/1944 ------29/06/2008. Onthou deur Delys, Russell, Lauren, Calvin, Joanne en families. Swaer van Colleen en Ian.

CAMPBELL Alec .2 jaar dood nou. Onthou deur Peggy.

DAWSON Robert 17/05/1967 ----28/06/1992 . Gemis deur ouers en Ken.

JACOB Ralph Leslie 18/10/1965 -------23/06/1985. Seun van Patrick & Cecilia JACOB. Broer van Rodney en Lloyd.

JONES Myra . 4 jaar dood nou. x Neville .Ma van Gavin, Brian, Susan en Linda en ouma.

MACKINTOSH Hugh 07/09/1910 ------01/07/1999 x † Maud. Pa van Colleen, Delys, Doug, Malcolm en families.

MORRISON Nora † 29/06/2007. Ma en ouma van Lorraine, Brenda, Kevin en ouma van Byron.

OPPERMAN Maria † 29/06/1984 . Ma en ouma van Phillip, Yvonne, Valerie, Heather en families.

SWAN David Michael . Onthou deur Ouers , Gayle en Matthew.

  • Hits: 9604