Skip to main content

galleryLogo_sm

The Sunday Tribune

The Sunday Tribune 2008 3 July - September

6 Julie 2008

FAREWELL to a veteran newsman. Written by a Tribune Reporter.

McKEOWN Eric, a respected Sunday Tribune journalist, sub-editor and gourmet of note died last night. He had just finished work at the Tribune and was waiting for a taxi to go home, when he collapsed. At 77 he celebrated 60 years in the newspaper industry this year. He started working for the Mercury when he was 17 years.

GEBOORTES:-

CARTWRIGHT nee FAHERTY Andy & Tina 'n seun Gareth * 30/06/2008 in Parklands. Kleinkind vir Martin, Dairin, John en Jenny.

FITT Mandy & Andre 'n dogter Jemma *1/07/2008 . Suster vir Jarred.

VERJAARSDAG :-

21 JAAR GABIN Warren * 7 /07 . Van ouers Garcia & Maggie. Broer van Tamlyn.

VERLOWING:-

BELLAIRS - MURPHY Spider & Joan se dogter Kim aan Greg, seun van Peter & Jeanette.

JIRAN WINCHESTER 28/06/2008. Darryl & Lynn WINCHESTER se oudste dogter Leela aan Stephen,  seun van Nel & † Robyn.

HERDENKINGS:-

CARTELLE - PERKETT 5 /07/1958 Maurice & Eileen. Liefde van Denver, Elaine, Erin, Nicolette, Caitlin, Jonathan, Ginelle, Tayla en Michaela.

DU PLESSIS - HICKMAN 6/07/1968 Jean (Dupie) & Cheryl x Fynnlands Baptiste Kerk deur Pastoor Paul JONES. Geluk van vriende vir 40 jaar Clive, Denise en familie.

HYDE Jack & Jean x 3/07/1948 by St Mary's Rosettenville.

DOOD:-

BARNARD Peter Raymond † 2/07/2008.x Wendy. Pa van Louise en Kim, Llewellyn & Louise, Lyndon & Suzanne ,Oupa van Bruce, Victoria , Roxy en Cameron. Oom van JARVIS Familie. Begrafnis by Church of the Ascension , Hilton op 9/07/2008 om 11 vm. Ingesit deur OAKLEIGH PMB 033 3426116.

BENTON Anne Florence . Begrafnis by Stellawood Begraafplaas Umbilo op 8/07/2008 om 1nm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959

COCKCROFT Walter John.† 1/07/2008.Pa en oupa van Chris, Avril, Hilton, Stewart , Zane en Jordan.

EVANS Margaret † 3/07/2008 x † Stuart. Ma van Wayne, Debbie, Melanie, Garth en Neil. Ouma van Caitlin. Ingesit deur SHANLEY'S.

HARPUR Douglas Ronald † 4/07/2008 x Dora. Pa van Clive en Louise en Jennifer .Oupa van Jeffrey, Rory, Michelle, Bronwen , Kirsten en Megan. Begrafnis by Frere Rd Presbyterian Kerk Glenwood op 8/07/2008 om 10 vm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

JEFFERIES Anna Jacoba Dorothea † 4/07/2008 .Ma van Pauline en Hilton, David & Carol, Mark & Debbie, Tracey & Ross en Dianne en Tim.

KEARNEY William (Billy) 11/05/1949 -----03/07/2008 in Hillcrest. Onthou deur Jimmy, Leslie, David, Jonathan en Megan. Seun van † Tom en Anne KEARNEY . Broer van Jimmy, Kathleen, Michael, Patricia en Tommy. Requiem Mass by the Immaculate Conception Katolieke Kerk Pinetown. op 10/07/2008 om 11 vm. Verassing privaat. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

LAAS Christiaan Jacobus Stefanus. Begrafnis op 11/07/2008 by die Full Gospel Church Queensburgh om 1nm. Daarna na Queensburgh Begraafplaas. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

PLOUGH Dudley Michael (Micky) 1931 ----30/06/2008. x † Phyllis. Pa van † Sydney Morris. Pa van Beverley en Hazel; skoonpa van Frans en Dirk . Oupa van Bronwyn, Michael , Neil, Tammy, Sheldon en Caleigh. Oupagroot van Eva en Georgia. Memorial by Stellawood Krematorium Umbilo op 11/07/2008 om 12 middag.

SAUNDERS Denham William x Elaine. Pa van Brett en Bev. Oupa van Kyle en Paige. Stiefpa van David ,Debbie, Steve en Louise. Pa van Minique, Michael, Christopher, Candice, en Craig. Begrafnis by Moth Cottages Hall Umbilo op 07/07/2008 om 11 vm. Ingesit deur BELL Funerals.

TRENCH Bob † 4/07/2008. Broer en swaer van Colleen & John, Oom van Gaynor & Deborah.

WATERS Tom . Pa van Bev, Andrew, Ashleigh, Tyron, Michelle, Shaun, Christy, Kyle, Caitlin, Troy, Amilee, Daniella, en Blake.

MEMORIAM:-

BLACK Edith Marie. Vrou en ma . Van Don, Graham en Driekie.

DOLBY Ian Douglas † 02/07/1996 . Nou saan met Pa. Onthou deur Ma, Elise, Trevor, Kevin, Colin en families.

DOVE Gregory Grant .10 jaar dood nou. Onthou deur ouers en families.

HAWKE Jeremy. Geskied † 6/07/2007. Onthou deur vrou en kinders.

HAYWARD Eulene Fay † 07/07/2006 . Gemis deur John.

HENRI Pierre Vincent & Yvette Marie. Onthou deur julle "Boys & Girls".

Marlise ,Darren en Pierre .Ons onthou julle.

RAI nee GAILLARD Ivy Florence † 29/11/2006 . Ma jy sou nou 94 jaar gewees het. Van jou familie.

Sgt. Edward Victor PAUL 1958 to 2008. (Post Retirement 50 years) Jy het die Staat gedien vir 36 jaar en 3 maande. Ingesit deur Mnr & mev. D V PAUL.

SWINGEWOOD Bruce. Seun van Sybil en familie.

TARPEY Alan Joseph. 1 jaar dood nou. Onthou deur Barbara.

Wo"RNER Alexandra (Xandi) 03/10/1990 ----05/07/2005. Suster en dogter. Onthou deur Ma en Pa, Karl en Gabi. Ook van Grandi ,Rita RUTHERFORD.

LE ROUX Anthea . Audrey WOOLFREY , Theresa ,Claire en Louis wil almal bedank met ondersteuning en hulp na die tragiese ongeluk op 1/06/2008.

13 Julie 2008

GEBOORTES:-

POTGIETER nee HARDS Eben & Delene 'n dogter Kate * 2/07/2008. in Westville Hospitaal. Kleinkind vir Sylvia en Brian.

VERLOWING:-

MISSEN René & Shirley en Steve & Inga VAN AS gee verlowing bekend van Jason MISSEN & Meredith VAN AS.

VAN NIEKERK -HAMMOND Craig en Carla.

WILLENSE Norma & Wolma se jongste dogter Charma aan Grant ,seun van Gordon & Cheryl ACHESON voorheen van Pinetown, nou in Ierland.

HUWELIK:-

AARON -PRIETO CALLEJERO Graham , Sue, Gonzalo en Isabelle gee troue bekend van Kelly & Gon op 12/07/2008 by Ascot Inn.

DOOD:-

BELLINGHAM Norman Donald x Angela ( Ann ), Pa van Mark, Greg, Colleen en Linda. Skoonpa van Noelene, Cathy en Clyde en † Hugh. Oupa van Jessica en Stacey. Memorial by The Assumption Katolieke Kerk Umbilo op 14/07/2008 om 11 vm.

HEATH Marjorie (Marge) † 8/07/2008 . Suster van Fay, Beryl, Jean en Pat. Ma van Kevin ,Beverley en Joan. Ouma van Hilton. Begrafnis uit Ou Apostoliese Kerk Bluff om 1nm . Daarna na Stellawood begraafplaas. Ingesit deur DOVES 0860025500.

JOHNSON Daphne .Ma van Mathias , Maureen en M&M.

JOLLANDS Gillian Mary † 8/07/2008 in Atlanta USA x Gordon. Ma van Mark & Keri, Grant & Kelly en Craig. Ouma van Kayleigh en Finnly. Oudste dogter van Bill & Betty GERRARD. Suster van Graham en Sandy, Liz en Pul (VELDMAN) , Kevin & Magda en familie.

RAMSAY Anita Francis. Ma ,ouma van Dereck, Lesley, Jennifer en Joanne, skoonma van Alex, Brendon en Greg en Michelle. Ouma van Janine, Nicholas, Leanne, Grant, Samantha, Kirsten, Kerin en Ryan.

VAN GORKOM John. † 05/07/2008 in Durban. Voorheen van JHB . Verassing privaat.

MEMORIAM:-

CLARKE Steve .5 jaar dood nou. Ons dink aan julle Wendy , Natalie, Michael en Melanie. Van vriende Rob, Debs, Matthew en Rebecca.

DE SWARDT Guillaume 29/04/1967------13/07/2006 . Onthou deur Neville.

DIMOPOULOS Patricia † 12/07/2006.Ma van Michelle en Mario, Alexis & Gaynor. Gan-Gan van Dyllan en Nathalie.

HARRINGTON Joe. 3jaar dood nou. Man en pa van Joyce , Nikki en Ziyad.

VAN ROOYEN nee MAESCIA Sadie. 12 jaar dood nou x Aldred. Ma van Earl, Arlene, Karen, Tyron, skoonkinders en kleinkinders.

WYLIE (SCALLAN) Heather . Onthou deur Pam.

20 Julie 2008

GEBOORTES:-

JOSS Anthony & Nathalie 'n seun Daniel * 15/07/2008 in Parklands Hospitaal. Broer vir Timothy.

PETERS-NEWMAN (VAN NIEKERK) Kandice & Warwick 'n seun Tyler Reece *17/07/2008.Kleinkind vir Fanie & Janice.

WILSON Wayne & Tracy 'n seun Lincoln Jamie *16/07/2008 in Parklands Hospitaal. Boetie vir Kelsey.

VERLOWINGS:-

FRESHWATER Kerry & Ralph REAL is verloof. Nog 'n seun vir Lynn & Mike en broer vir John ,Bruce en Desiree.

HAMMOND - VAN NIEKERK. Aan ons kleinsus Carla en nuwe broer Craig geluk met verlowing. Van Kelly en Janus, Haidee en Anthony , Darryn en Racheal.

HOPKINS -HACKLAND Lyn & Dave ,Rod & Ria en Anette gee verlowing bekend van Pippa & Ryan.

KRAUSPE Norman & Gil se seun Nicholas aan Rozalynn , dogter van Richard & Sioban THOMPSON in London.

VENSKE - REDFORD Tarryn & Stephen is verloof . Geluk van Cookie, Mum, oom Derek, Kim, Cameron,Lauren, Marius , Hilton ,Candice en Kirsten.

HUWELIK:-

RICHARDSON -PINNEY Brett ,Charmaine, Guy , Michele, Nigel en Judy gee huwelik bekend van hul kinders Saskia PINNEY en Rylin RICHARDSON x 19/07/2007.

HERDENKINGS:-

KURZ nee RUDDEN Eddie & Agnes 60 jaar getroud. op 17/07/ .Ouers van Rob, Marilyn en familie.

SAGGERSON Ted & Hilda x 17/07/1948 in die Currock Methodiste Kerk Carlisle , UK. Ouers van Veronica en Vivien en hul families .

DOOD:-

COLQUHOUN Cal † 15/07/2008 in Kanada.

CULLUM Dolly 1926 ----13/07/2008. Ma van Pat en † Wally. Skoonma van Mike. Ouma van Michelle en Shaun. Oumagroot van Matthew, Bradley en Kate.

DOWSETT Mervyn Lionel (van Hibberdene) 08/12/1943 -----18/07/2008. Pa van Sandy en Troy. Oupa van Cavell ,Reece en Yvonne.

JOHNSON Julie 15/01/1939 -----10/07/2008 x Bazil. Ma van Dean en Clayton. Begrafnis by Trinity Methodiste Kerk La Lucia op 21/07/2008 om 1030v. TEL:- 031 5724360. Ingesit deur DOVES 0860025500.

KEILDSON (Pat) Ross Desmond † 18/07/2008 x Muriel .Pa van Ian, Jenny, Bruce ,& Raedene. Oupa van Guineveré , Nanette, Christina , Jason, Sarah, Ruth en Sarah MASTIN, Oupagroot van Adam en Max.

KING Mary † 18/07/2008 x Peter Ma van Lynette en Sandra , Michael en ouma . Simpatie aan Peter en familie.Skoonsuster en tannie van Les, Noreen en familie. Memorial by The Hillcrest Methodiste Kerk Hillcrest 0- 22/07/2008 om 11.30 vm.

MUNDELL Daphne Ann 19/02/1924 -----17/07/2008.Suster vir 84 jaar van Thora , Glen en Doug. Uitstekende Matrone. Ingesit deur Greg ,Claire en die " Road Runners" ; Ook van Doug, Jane, Sarah, Matthew en Christopher. ; Doug, Moira-Jane, Craig, Cameron & Jeanne, Hilton & Janine, Greg & Claire, Doug en Jane en al die kinders.

OBERHOLTZER Peter † 17/07/2008 in Durban. Seun van Kathleen. Broer van Anne en susterskind York. Ingesit deur SHANLEY'S. 031 2057644.

O'CONNOR Lee 09/11/1959-------18/07/2008 x Garth. Ma van Dale en Wade. Dogter van Glenda & † Rudy. Suster van Brett en Zizi en tannie van Sasha .

SCHREIBER Caryl Frances 17/12/1950 ----14/07/2008.

SINCLAIR Nellie †16/07/2008 .Ma van Joy en ouma van Matthew en Bradley. Memorial by TAFTA on Ridge op 23/07/2008 om 14 h00 Ingesit deur OAKLEIGH 0312059959.

WALLACE Iris Isabel 24/01/1916 ----16-07-2008 by Mooihavens Winkelspruit.

MEMORIAM:-

ABBOTT Clifford George † 20/07/1994 x Hazil . Pa van Wendy en Corinne ,oupa van Warren en Deon.;Pa en oupa van Karl, Merril, Kelly , Stacy, Kara, Kirsty en Kiara.; Pa en oupa van Debbie x Maurice en oupa van Kurt en Myron; Pa van Avril, oupa van Sheralle en oupagroot van Kailan.; Pa van Jeanette x Rickey ,oupa van Renelle, Clint en Candice.

BUCHANAN Donovan Onthou deur ma en broers.

BROUARD Patricia (Patty) .4 jaar dood nou. Onthou deur Roger.

27 Julie 2008

VERJAARSDAG:-

Lesley BANKS van die Independent Newspaper Classifieds group.

VERLOWING :-

Rey & Trish NN Geluk met verlowing.

HERDENKING:-

LINDOLENT & BARNWELL Leslie & Moira x 26/06/1958. ( Peter & Lisa) TEL: 0731968111.

DOOD:-

DIXON Kay † 25/07/2008. Ma ,skoonma en ouma van Graham, Pam, Rowan en Roxanne; Derrick, Ingrid , Clinton en Jocelyn.

DOHERTY Mike 31/10/1936 ------22/07/2008. x Deirdre. Pa van Patrick, Barbara en Wolfgang. Oupa van Simon, Carmen en Aiden.

EMMOTT Janet Cameron † 24/07/2008 by Milldene Frail Care. Ma ,skoonma en oumagroot van Peter , Julia, Angela, David , Gordon, Amanda, Matthew, Kerryn, Neil, Lisa en Cameron. Viering van haar lewe by 8 Spode Place , Umgeni Park om 3.30 nm op 28/07/2008.

FOURIE Tony 1947 --- † 25/07/2008. Gemis deur Sandy, Nicole, Charl en Odette.

FRANTZEN Kjell Fritz † 25/07/2008 . Verlies vir Alfreda , Mark en Tammy, Kathryn , Marion en Caroline.

HILLHOUSE Myrtle Doreen 27/01/ 1925 --22/07/2008 by Parkview. Sal gemis word deur Stacey en Clive , Shaun en Katherine. Oumagroot van Sebastian. Ingesit deur BELL Funerals.

JENSEN Jean † 24/07/2008. Ma van Linda , Craig ,Tyrone , Kyle , Kelly en Keagan.

JOHNSON Gavin Anver 20/02/1948 ----22/07/2008 x Evelyn . Pa van Bernie, Clint en René. Skoonpa , oupa, skoonseun en oom. Begrafnis by St Anne's Church Sydenham op 29/07/2008 om 1030vm. TEL:- 0824417590.

JOHNSON Shirley Nou saam met Wal en Bryan. Het voorheen by BAKERS gewerk Simpatie aan Bev en familie en Jean dankie vir jou goedheid ,(welwillendheid teenoor Shirl. Van goeie vriendin Audrey.

NICHOLSON Desmond 25/10/1931 ----21/07/2008 . Memorial by Underberg Congregational Church op 28/07/2008 om 10.30 vm.

PATTERSON Robert Graham † 24/07/2008 . x Elspeth. Pa van Gregory, Rosemary en George. Skoonpa van Shirley, Jimmy en Kim. Oupa van Kim; David, Matthew, Jonathan, Daniel en Amy.

RIBEIRO George Dominic. Aan Lindy, Nan, Marc, Andrew en Alannah ons dink aan julle. Oom van Ian, Marian, Martin en Kelly PACE.

SCOTT Iain James † 25/07/2008 .Pa van Jenny en pa van † James . Oupa van Nicole ,Slade , Tatum, en Alexa en skoonpa van Michelle. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

SHARP Morna. † 24/07/2008 . Ma van Beverley en Veronica . Skoonma van Henry en Adrian. Ouma van Tyne, Kirsten , Jessica en Angus.Begrafnis vind plaas by die " Anglicans at the NG Church Mandini ". op 29/07/2008 om 11 vm. Kontak Beverly :- 0837026949.

SIMPSON Ian James 11/01/1954 -----14/07/2008. van 168 Queen Mary Ave. as gevolg van 'n vuur by sy huis. x Francis Pa van Angelique. Broer ,swaer, oom en groot oom van Isobelle KLEINE ,Erica, Ishtiaq en Safiya, Gavin, Sanet, Janine, Ewan en Grant,; Andrew, Rosemary, Tracey, Andre ,Hayley ,Pete ,Logan, Brett, Kate en Sam.; Rosemary, Derek, Craig en Anna VAN DEVENTER, Heather, Phil & Phillip THERON, Marion, Lawrence, Jonathan , Hannah & Gina HILLERY,; Gordon ,Sarie , Natalie, Mark en Michelle. Noel, Nathaniel en Samantha; Rus saam met ouers.

STEFFEN Petra † 24/07/2008. Van Karl.

STORRAR Clare Dalton † 23/07/2008 in sy 98 st jaar. Pa van Alison , Rob, Richard, Geoff en † Nathalie. Oupa en oupagroot. Diens by St Agnes Church Kloof op 28/07/2008 om 2nm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

WALSINGHAM Phyllis Mary 14/12/1961 -----24/07/2008. (Mrs Wally) Ma van Doodie .Ouma en oumagroot van Michelle, Nick ,Stacy, Tifiny , Edmund, Debbie, Taryn, Phyll, John, Phox, Samantha, Jack en Elizabeth.Ma,ouma en oumagroot van Victor, Heather, Vicky en Kelly (die kleintjie) , Andrew , Wendy en Keaton; Ma ,ouma en oumagroot van Gail, Richard, Nikki, Steve ,Krara , Dec, Sal, Vake, Paige en Jamie. Ook berig van SWIFT/WILLIAMS & GOLDING families. Ingesit deur MARTIN'S 031 3685165.

WEBER Edgar Herbert 27/08/1928 ----24/07/2008 x Mary, Pa van Andrew, Yvette, Quentin en Sonja. Oupa van Tanya, Wayne en Edgar. Broer van Val. Memorial by Frere Rd Presbyterian Kerk Umbilo om 11 vm op 29/07/2008.

MEMORIAM:-

BLOFIELD Peter .2 jaar dood nou. Pa van Peter ,Debbie, Caitlyn en Jenna.

FOUNTAIN Jon-Jon . Onthou deur Ouers , Nicholas, Stacy-Leigh, Candice, Emma en ouma SCOTT.

GREIG Carolynn † 27/07/99 Verloor in Switserland. Onthou deur Ouers, Jo, Matthew, en James.

LASICH Maffie, Jackie en S.M.A.C. Onthou deur Sylvia en familie.

MITCHELL Aubrey (Mitch). 37 jaar dood nou. Onthou deur Audrey. Ons was 13 jaar saam.

3 Augustus 2008

GEBOORTES:-

DAVIS Kerry-Ann & Edge 'n seun Stowen * ??in Parklands.

PRATO Oren & Lorinda 'n dogter Tayla * 10/07/2008 by St Augustines Hospitaal.

THOMPSON Wayne, Desrae, Cortney en Shelbey gee geboorte bekend van Holly * 30/07/2008.

WYATT /DOYLE Hugh ,Les en Pat is grootouers van Keegan . Dankie Paddy & Lisa.

VERLOWINGS:-

KILLIAN -MARAIS Eddie & Debbie se dogtr Lauren aan Andrew , seun van Wentzel & Esme .

REBECK / MANDY Barry & Rosemary en Laurence & Evelyne gee verlowing bekend van Nicole aan Paul.

RONALD -DE VOS . Peter ,Lyn, Don en Rozy se kinders is verloof Gareth aan Kelly.

DOOD:-

BANCE Mary Catherine. Ma van Hazel en Anthony,skoonma van Albert en ouma van Ramon, Marc, Andre ,Kylie en Jessica .Oumagroot van Robin en Geran. Memorial by Glenwood Community Church 6/08/2008 om 2nm.

DIESEL Barbara † 31/07/2008 . Ma ,skoonma en ouma. Ross, Soraya, Mishaq, Leila, Wayne, Jean, Nick, Christine, Howard, Veronica, Andrew, Monica, Debbie, Mark, Stuart, Jenny, Matthew, Alex, Barbara, Bruce, Denise, Joshua en Christopher. Memorial by St Agnes Kloof op Woensdag om 1nm.

DUNNETT Peter Henry † 30/07/2008. x Rona. Pa, oupa en broer. Swaer van Les en Nola oom van Ralph, Sharon ,Jason ,Brett en families. Oupa van Barry, Bridget , Kirsty en Brad. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

GIERKE Lorraine Margaret † 31/07/2008 x Mike vir 52 jaar. Ma van Wayne en Penny. Ouma van Matt en Kirsty en Dean en Chad.Diens privaat.

STEPHENSON Steve † /08/2008. Gemis deur Pat, Zita en Cindy. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

VAN HEERDEN Willem Francois . Memorial by NG Kerk Umhlanga op 4/08/2008 om 12 middag. Ingesit deur DOVES 0860025500.

VARKEVISSER Colin † 31/07/2008. Pa van Keith, Ian en Trevor. Skoonpa van Rosemary en Lorraine en vriend van Sam.Broer van Myra. Memorial by St Olavs Church Berea op 07/08/2008 om 12 middag.

WILKINS Phyllis 06/04/1923 ----25/07/2008. x Bill vir 64 jaar. Ma van Richard, Brian en Carol, Cynthia. Ouma en oumagroot.

MEMORIAM:-

GRANT Stuart 22/11/1955 ----03/08/2000.Onthou deur ouers. Grootouers tannies en ooms Karen, Michael, Clyde, Lorraine, Dean , Jason Kyle en Lee.

JENKINS Colin † 2/08/2004 Onthou deur Wendy.

KAST Ross † 03/08/2003 Pa en oupa van Dennis, Flo, Delon en Marvin.

LASICH Maffie, Jackie en S.M.A van Sylvia en familie.

PAUL OBEREY VINCENT (Kenny) 14/07/1931 ----03/08/2006 Pa van Patricia (Tisha).

REHMAN Lorraine . Ma en ouma van Adrian en Travis.

WATSON Jack . 20 jaar dood nou van Lorraine, Didi en familie.

10 Augustus 2008

GEBOORTES:-

DE GROOT (HARCOURT)Sean & Jan 'n dogter Sarah Kate * 5/08/2008 in Parklands . Suster vir Reece.

GERDIS nee WOLFF Tamara & Richard 'n seun * 8/08/2008 in Sydney Aus.

GREENAWAY-FUIDGE John & Claire 'n dogter Kaylea* 5/08/2008 in Crompton Hospitaal. Kleinkind vir Marlene & Peter.

HEMPSON Jake & Tanya 'n seun Sinjon Ryan * 15/07/2008 in Brisbane Aus.

KIRKBRIDE Gavin & Debbie 'n dogter Emma Cathral * 6/08/2008 in Parklands . Suster vir Dylan.

STEVENS Alex & Lica 'n seun Thomas Eric Daniel * 8/08/2008 . Boetie vir Shianne. Geluk van oupa ,ouma ,broers en suster en hulle kinders; Ouers, Maria, Johannes, Tiaan, Angie, Hannes en Ma.

THOMPSON Grant & Trusy WESTON 'n dogter Hannah Jacqueline * 06/08/2008 in Parklands. Kleinkind vir Caryl . Nou is Kathryn 'n tannie.

VERLOWING:-

KRUGER Louis & Madge en 'Nan' NAUDé se dogter/kleindogter Kirsten aan William Matthew , jonger seun van Michael & Patricia JELBERT.

TARR Bruce & Terry en Alex & Michelle FISHER se kinders Nikki en Phillip is verloof.

HUWELIKSHERDENKING:- AITKEN Roy & Val x 09/08/1958. Ouers en grootouers van Mark & Des, Richard & Merryl, Ryan, Brett, Darryn, Travis, Gareth en Brittany.

DOOD:-

FRADD Nevil .Memorial by Frere Rd Presbyterian Kerk op 13/08/2008 om 2nm. .

HARTMAN Heather x Clive Ma van Warren en Vanessa,Tarryn & Shane . Suster van Beverley en ouma van Kimberley, Josh en Jade. Simpatie aan families van Hennie, Mike, Bonnie en Natasha.Memorial by Frere Rd Presbyterian Kerk Glenwood op 14/08/2008 om 2nm. Verassing privaat. Ingesit deur BELL Funerals.

HERBST Johnny (Abe) † 05/08/2008 x Glynda. Stiefpa van Deon ROSCHERR .Memorial by Elim Community Church Fynnlands op 11/08/2008 om 11vm. Verassing privaat. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

JULIUS Marjorie (bekend as Beans-noointjie) 15/03/1932 ----07/08/2008 x Norman. Ma ,skoonma ,ouma en oumagroot. Suster van Rita, Maureen, Colin, Yvonne, Elaine en Dawn. Tannie van Carl, Glenda en familie.; Suster en tanni van die GREEN familie.

KOSTER Wilfred * 1941 -----3/08/2008 " A multiple award winning breeder in horseracing " Sterf aan kanker. x Shirley in 1968 . Pa van Tanya , Nikki en Tessa en Vaughan *1981 . Seun van Ralph .Ralph sterf in 1982. Hulle is eienaars van Cheveley Stud.Memorial op 12/08/2008 om 3.30 nm in The Bishops Chapel in Rondebosch.

LUDIK Izak van Taftapark † 08/08/2008 op ouderdom 84 jaar x Pat. Pa ,oupa en oupagroot. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

MILLIGAN Janet Susan † 12/07/2008 in London . Dogter van Judy, suster van Jackie ,Michael en hulle families. Memorial by Greyville Presbyterian Kerk Windermere Rd op 15/08/2008 om 3nm.

PATERSON Margaret (Meg) Mackenzie † 7 /08/2008 Vrou, Ma ,skoonma en ouma van Jimmy, Wilfred, Sue, Colin, Debbie, Sharon, Stuart, en Stephanie. Memorial by Christ Church Pinetown op 12/08/2008 om 10vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

POMONE John (Dwee) van Merewent x Veronica POMONE . Pa van Uloa en Randolph. Seun, broer, oom en oupa. Begrafnis op 11/08/2008 by Christ The King Kerk Wentworth om 12 middag. Verassing privaat. Ingesit deur MEREBANK Funerals 0314611594 .

POVALL Alan -Gleave - † 7/08/2008 . x Joan. Pa van Grenfell en oupa van Anthea en Alan.

SNODGRASS William James Robert † 5/08/2008 x Norma .Pa van Donovan (Don),Bianca (Bancaboo) , Kayleigh (Kayleigh Baby) . Begrafnis by Frere Rd Presbyterian Kerk op 11/08/2008 om 10 vm . Ingesit deur BELL Funerals.

THOMAS Lorna 15/01/1944 -------06/08/2008 .Vrou ,ma en ouma. Memorial by Frere Rd Presbyterian Kerk op 11/08/2008 om 12 middag.

VAN RENSBURG nee DIXON Gloria † 6/08/2008 .Ma van Martin ,Theresa, Shirley en Amy.

VAN ROOYEN John (Springs) † 6/08/2008 x Lucy. Pa van Tania, Martin, Leonie en John. Oupa van Angus.

WALLACE Charlene † 1/08/2008. Gemis deur De OLIVIERA & O'SHEA familie.

WELCH nee SCLANDERS Margaret Patricia † 29/07/2008 . VAn Whitinger New Zealand. op ouderdom 89 jaar oud. Suster van Vida, Joyce en Doreen.

WILLIAMS Ruth. Sterf by Essenwood Residential Home. Dankie aan almal vir haar versorging. Ma ,ouma en oumagroot van Garry, Eirlys, Chris en familie.

WRIGHT Sheila . Tannie van Jenny. Ouma van Kathy.

MEMORIAM:-

ADAMS Albert † 9/08/2007x Mavis. Pa van Leanne, Joseph, Irwin, Tarryn en kleinkinders.

HEGEDUS Mark 24/04/1972 -------12/08/2006 (fietsongeluk) Seun van Elaine & Trevor DE JAGER.

JONES Ernest † 10/08/2007 x Raye.. Pa van dogter.

SHAGAM Pamela Mae. 13 jaar dood nou. Onthou deur Brian ,Simone en David.

TOLKEN Michael John . 13/01/1971 -------10/08/2006 x Carina. Ook ingesit deur Ouers.

TURNER Jeremy Nigel 01/10/1937 ------10/08/2002 . Onthou deur Sandy.

WALKER June Marguerite 28/04/1931 -----09/08/2007. Vrou en ma van Henry, Robin , Kirk en Mandy.

17 Augustus 2008

GEBOORTES:-

ANTELME nee ROUSELL Dom & Caprice 'n seun Harley King * 6 Aug 2008 in Auckland New Zealand.

MCKECHNIE Ryan & Sarah 'n seun Thomas in Australia. 1 ste kleinseun vir Keith & Judy. Nefie vir Tamsin, Jenna,Megan , Kelly, Kirsten en Caitlin.

ROBERTSON Ceon & Karen nee KLUG 'n seun Nathan Oreste * 1 Aug 2008 . Boetie vir Keagan. Kleinkinders vir Robert & Priscilla.

THOMPSON nee WESTON Grant & Trudy 'n dogter Hannah Jacqueline * 6 Aug 2008 in Parklands. Kleinkind van Caryl en "niece " van Kathryn.

SCHUBACH Geralin & Kevin 'n seun Tyrone *14 Aug 2008. Van Pa en Sandy.

VERLOWING :-

FAIRBAIRN -CHEESMANSamantha & Ryan is verloof.

KLUSENER - Conrad & Di se jongste dogter Catherine aan Patrick , seun van Edward COOGAN en Gail & Andrew McMITCHAEL .

DOOD:-

ARNOT Denis John 17 Des 1920 ---14 Aug 2008 x Joyce . Pa van Denise, Jimmy, George en Laura. Ook oupa. Memorial privaat.

BLACKMAN John Blackie 11 Jan 1934 ----09 Aug 2008 in UK. (Kwera Bwana) Swaer van Chris, Cathy, Monique , Kelly , Hester en Henna.

BOTTRIEL Charles John (Chuck) 15 Okt 1932 (1923 )[2 datums] -----15 Aug 2008 x Rita. (Pa van Kit en † Andy ) Pa van Stephen, Carol en Rowan.Pa van Kit, Lesley en Keaton .Oupa van Emma, Matthew, Sarah-Leigh, Bianca, Nicholas , Nathalee, Roxanne , Cameron, Byron, Darren, Caitlyn , Keaton en Luke. Broer van Peter en Paul.Begrafnis by The Holy Trinity Katolieke Kerk Musgrave Berea. op 20 Aug 2008 om 10.30 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

BRABROOK Bill " Commander W.F. (Bill) RN MBE" † 13 Aug 2008. x Paddy .Pa ,oupa ,oupagroot en ooroupagroot. Verassing privaat. Ingesit deur DOVES 0860025500.

BRICKHILL Marjory Florence † 4 Aug 2008 . Ma en ouma van Anne , Joanne en Chris. Ingesit deur DOVES 0860025500.

CALENBORNE John Edward 25 Jan 1936 -----† 31 Julie 2008 by Fourways Life Clinic.x Megan .Pa van Glen x Natasha. Oupa van Cheyanne en Courtney. Seun van Jessie & † Sonny. Broer van Lucille, Neville , Merle en Beverley.

GOSLING (M A) Anne 01 Jan 1944 ---14 Aug 2008 by Doone Village Care Centre x † Arthur . Dogter van † Monica en Edward SCOTT. Suster, skoonsuster en tannie van Michael, Jennifer, Ripton, en Rebecca.Begrafnis by St John The Baptist Anglikaanse Kerk Pinetown. op 22 Aug 2008 om 2.30nm.

HAWLEY Steven Max 29 April 1965 -----15 Aug 2008 . Seun van Mervyn & Yvonne. Broer van Judy en Merle.. Van ouers , Judy en Merle. Neef van Lee, Lee , Erin en Luke.

MITCHELL John Xavier † 5 Aug 2008 .Pa van Miles en Siobhan .Oupa van Luke, Tayla en Blake. Verassing was privaat.

MOORE Phyllis Cornelia † 13 Aug 2008 .Ma van Cheryl, Malcolm en † Beverley en ouma. Begrafnis by St Paul's Anglikaanse Kerk Durban op 19 Aug 2008 om 10vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

MYBURGH Wynand Willem. Begrafnis op 19 Aug 2008 om 11vm by die Dutch Reform Kerk Malvern.

THOMAS Elaine † 9 Aug 2008 op ouderdom 40 jaar.Verlede week toe haar kar deur trok meegesleur is op die Bluff. Sy was ongetroud Memorial was gehou in Greyville op 13 Aug 2008

VAN WYNGAARD Loui George Winterbach x Joyce. Pa van Mike en Denise. Oupa van Damian, Byron en Kyle. Begrafnis by St Francis Xavier Katolieke Kerk Bluff op 18 Aug 2008 om 11 uur. Ingesit eur BELL Funerals.

WOOLMORE Kathleen Elizabeth (Kay) † 14 Aug 2008. x † Campbell. Ma van Roy , Heather, Artherine, Wendy , Bryan, en † William, en ouma van 15 ,oumagroot van 3. Begrafnis by St Martin in the Field Anglikaanse Kerk Durban Noord op 20 Aug 2008 om 2nm. Ingesit deur BELL Funerals.

MEMORIAM:-

CARTER Catherine. Onthou deur Ouers en Rob. Sou nou 28 jaar gewees het.

COETZER Gregory x Bernie.Pa van Damien

DILLON Peter Bryan † 17 Aug 2007 x Leonie .Pa van Gaylene , Catharine en Kyle. Onthou deur ouers en Alan, Karin, Trevor, Emma en Sarah.

ELLIS Robert (Bob) en Ida . Broer en skoonsuster van Noeleen.

HAYWARD Ryno 21 jaar.16 Aug 1987 ----02 Feb 2008. Onthou op jou verjaarsdag van Pa ,Stacey en familie.

LEVY Pamela Edith May * 16 Aug 1943 . Onthou deur Poties , Puddy, Liddy en Adi.

LUDICK Morné 08 Des 1982 ----17 Aug 2004 . Seun van Linda. Broer van Stephen, ouma en oupa OLIVIER . Pa van Charné en jou pa Kobus.

MACLOU Ronald . Onthou deur Patty , Wentzel , Mary-Ann en families.

MEYER John (Chopper) x Yvonne. Pa van Carolynne , Daleen, Hayley, skoonpa van Alan , Dorel, en Norman. Oupa van Christal, Ashley, Brileigh en Sabastien.

MURRAY George † 16 Aug 2006. Onthou deur ma, pa en broer Glen.

PALMER John . 6 jaar dood nou. x Laura .Oupa van Mackenzy, Taylor, Rourke, Kelly en Briley .

RITCHIE Ivy (Joy) 05 Sep 1926 ----16 Aug 2007. Ma van Janice , Jennifer, Jacqueline klein en agterkleinkinders.

TERREBLANCHE Chris.Onthou deur George, Pat ,Justine en Matthew MACDONALD .

THOMSON Neville .2 jaar dood nou. Man en pa van Jean, Cheryl & Greg, Tracy & Andre en kleinkinders.

DANKIE:-

STEWART Joe. Pat bedank almal vir liefde en bedagsaamheid.

24 Augustus 2008

GEBOORTES:-

DICKERSON nee BURKE Tristan & Tarryne 'n seun Connor * 21 Aug 2008 in Parklands. Kleinseun vir John & Sandy BURKE Ray & Gail CONNOR .

HUGHES Des & Taryn 'n seun Jayden . 1st Agterkleinseun vir Avie x † Evan.

MURPHY Andrew & Kathy 'n dogter Emily Elizabeth * 20 Aug 2008 in Cranford NJ USA . Kleinkind vir Mike & Ann.

ROSS Steven & Bryony 'n seun Daniel * 21 Aug 2008 in Westville Hospitaal.

ROY John & Jackie 'n dogter Caitlin Tara * 20 Aug 2008 . Kleinkind vir Moira & John.

RUSSEL nee GEORGE Nicole & Alan 'n dogter Olivia Grace * 13 Aug 2008 in Westville Hospitaal.Suster vir Emma. Kleinkind vir Gill en Clive en Alison & John.

VISAGIE nee KELSO. Johann & Janet 'n dogter Kathryn Anna * 21 Aug 2008 in Leipzig Duitsland suster vir Christoph. 1st Kleindogter vir David & Janet KELSO.

VERJAARSDAG :-

WILLIAMS Cydnee-Ellen 10 jaar oud nou van Ma, Pa en Jenna.

VERLOWINGS:-

BURNETT -DUNIENVILLE Bernard en Sue maak verlowing bekend van Victoria aan Aaron.

GARDNER Lucinda & Jason ORTONE is verloof.

GEEKIE - JONES Kathy & Mike (TRIVERS) gee verlowing bekend van Scott aan Cindy , dogter van Linda & Leon JONES van Pietermaritzburg.

HUNTER TUCK John & Barbara en John & Desiree gee verlowing bekend van Casey en Troye.

DOOD:-

BARNES Louis † 21 Aug 2008 Kolleg en vriend . Ingesit deur KMS Engineering en Louis BARNES an Associates.

BRENNAN Kevin .Seun van Barbara , Barbie, Vincent en Lorraine, Lize & Gavin, Alfie & Theresa, Jory & Cassy, Alf & Ricky, Claire & Johan, Calvin & Roxy. " Love Nick, my girl - Cassy and Calvin, your angel Fishy."

CULVERWELL Roger Michael (Mike) † 20 Aug 2008 x Linda. Pa van Gail. Broer van Dawn KING . Begrafnis by PMB Noord Baptiste Kerk op 25 Aug 2008 om 10 vm. Ingesit deur OAKLEIGH PMB. 0333426116.

DURANT nee ANDERSON Joan Ruth. † 21 Aug 2008. Ma van Marlene & Bruce, Jenny & Tony, ouma van Caylie, Mathew, Devon en Jaclyn.

NAUDE Florence Amelia 30 April 1918 -----18 Aug 2008. Ma van Brian ,Des, Dawne en Pam. Ouma van Craig, Mark, Steve en Allen. Oumagroot van Michael, James, Joshua en Letara. Ingesit deur OAKLEIGH 0312059959.

NEL Dr Mike (LET WEL VANDAG MET 1 L) x June Stiefpa van Tracy, Cherryll, Hylton ,Allan, Shane.

VAN WEZEL Kees x Wendy vir 43 jaar .Pa van Sonja en Lindsay, skoonpa van Brendan. Oupa van Conor, Katja en Adrianna. Oom van Mark ,Julie en Chad.

WHITTAKER Gregory Charles . Seun van Walter & Dolly. Pa van Hayley en Megan. Broer van Elizabeth, Joseph, Michael, Cheryl en Chrystal. Oupa van Leya. Begrafnis by St Anne's Katolieke Kerk Sydenham om 12.30 n Verassing privaat.

MEMORIAM:-

BRANNAN Mike. 1 jaar dood nou . Van Jenny, Oupa van Gavin, Helen , Tyron en Tanya. Seun en broer van pa en familie.

DAVIES Ron. Onthou deur Dawn.

FINE Estelle. 6 jaar dood nou . Van Barry.

FREEMAN Joan † 20 Aug 1998. Onthou deur Keith, Kerry en Ian , Ouma van Kate en Caroline.

GINSBURG Joan .1 jaar dood nou. Ma en ouma van Wendy ,Stuwart en Ryan.

HOLBORN Sherman Anthony † 26 Aug 2001. Oupa van Talia en Kershia.

LANDERS Peggy † 23 Aug 2001. Ma van June en familie, Clyde, Graham, Delma en familie.

LANDERS Raymond † 24 Aug 1999 .Broer van June en familie ,Clyde, Graham, Delma en familie.

LETTMANN Desmond Hendry 15 April 1954 ----02 Aug 1990. Broer van Bernie x Mervyn . Oom van Adrian, Ma Irene. Pa van Denver en broers van Monty , Donovan en Partick.

MEEKERS Ryan Lisa 09 Julie 1973 ---24 Aug 2005 . Onthou deur Ma, Sean, Craig en families; Morgan en jou engeltjies James en Ana-Kate.

NIGHTINGAL Gary John . 1 jaar dood nou. Onthou deur Nix, Mark, Connor en Julia; Oom van CJ, en Julia GOOLIA.

SALTON Les. Onthou deur Denise.

WILLIAMS Sandra Barbara 29 April 1971---24 Aug 1994Ma van Gizelle. Ook onthou deur Mervyn, Bernie en Adrian.

31 Augustus 2008

GEBOORTES: -

GODDARD Judy & Rick 'n tweeling dogters Calla en Olivia * 20 Aug 2008 in Dubai. Kleinkinders vir Gail ,Tony , Glyn en Al.

VERLOWING:-

GILLITT - RADEMEYER Alison & Peter se oudste dogter Kerri aan Jaco ,oudste seun van Alta & Pieter van Pretoria.

ROOTMAN - TROLLOPE Greg & Meagan is verloof. Geluk van Vince & Gill, en Digby en Renée.

SWANSON Bernard & Marcia se jongste dogter Megan aan Leo, seun van Peter & Vida BOOYSEN.

DOOD:-

ANQUETIL Rodney Bruce x Devora Pa van Kenwyn en Alistair, skoonpa van Charl en Joanne. Oupa van Erin en Stacey .

BAKKE Mike † 29 Aug 2008. Man ,pa en oupa. Memorial by DOVES Greyville op 3 Sep 2008 om 11.30 vm.

BESSON Jeanette † op ouderdom 76. Ma van Ed, Chris en skoonma van Jacqui en Jill ,ouma van Bianca, Carolyn , Jared en Chanel. Oumagroot van Kaitlyn. Requiem Mass by Holy Trinity Katolieke Kerk Musgrave Rd. op 2 Sept 2008 om 11 vm.Ingesit deur SHANLEY'S 0312057644.

BROWNE Gertrude Charlotte .Memorial by Doone Village Pinetown op 1 Sept 2008 om 10.30 vm. Ingesit deur OAKLEIGH 0312059959

DAMP Babs (Edith) 03 Feb 1925 -----28 Aug 2008. x Doug. Ma van 4 ,skoonma en ouma.van 8 . Verassing privaat.Diens later. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

DU PREEZ Maxine Dorothy † 28 Aug 2008. Begrafnis by Grace Baptiste Kerk Glenwood Durban om 11 vm op 2 Sept 2008.

EGGERS Edna Mercia 1920 ---28 Aug 2008. Ma ,ouma en oumagroot.

GOUWS Pieter x Hillian (Luck) . Memorial by St Cyprians Kapel Umbilo op 2 Sept 2008 om 10vm. Ingesit deur SHANLEY'S.

HODGON Margaret Allen 29 Mei 1921 ------22 Aug 2008 . Ma van Jenifer, Judith, Kathryn en Chris. Ouma van Nici, Freya, Kim, Victoria, Roderick en Martin. Oumagroot van Samantha. Ingsit deur Kathryn Elizabeth. (ook ingesit deur Nicola ,Martin en Samantha-Jane).

MEYER Frederick (Freddy ) x Eva . Pa van André. Broer en swaer. Begrafnis by Elim Tabernakel Bluff op 01 Sept 2008 om 1.30nm. Begrafnis by Clairwood Begraafplaas. Ingesit deur DOVES 0860025500.

MILLER Terry x Eileen .Pa van Sean x Candy, Terry en Jesse. Pa van Helen (Chick) x Michael.Pa van James ,oupa van Wesley. Seun van Josiah en Hilda , Jim en Mai .Requiem Mass op 2 Sept 2008 by Our Lady of Mercy Katolieke Kerk Kloof. Ingesit deur DOVES 0860025500.

MOORHOUSE nee ADAMSON Helen Mackie † 26 Aug 2008 x † Tom. Memorial by Westville Methodiste Kerk op 3 Sept 2008 om 2nm. Verassing privaat. Ingesit deur SHANLEY'S. 031 2057644.

SHARRATT Wally † 28 Aug 2008 (voorheen van Harrismith ) x Brenda .Pa van Meggan en Grant, James en Tori, en Phillippa. Oupa van Chelsea, James ,Julia , Emma, Olivia en Daniella. Memorial by St John's Anglikaanse Kerk Harrismith op 5 Sept 2008 om 11.30 vm.

STOPFORTH William † 28 Aug 2008 . Ma en pa van 2 dogters. Sal gemis word ook deur sy Ma en broer.

WHITESIDE Ivan . Simpatie aan Steven en Frieda en familie, Van DBC Packaging.

WILLIAMS Peter Vaughan † 29 Aug 2008. x Sandy .Was getroud vir 31 jaar met Ann en geskei . Pa van Bradley. Geen begrafnis op versoek Verassing privaat. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959

MEMORIAM:-

BIERBAUM Francis. 2 jaar dood nou. van Doreen ,kinders en kleinkinders.

LEACH Daphne .Ma van 2 kinders ,Gavin en Miggie .Ouma van Lynette, Wendy, Andre, Nolene, Winette, Jason, en Rob. Oumagroot van Bryce, Jake en Zack.

MAUDE SILHADI (HARDY) 06 Mei 1931 ---31 Aug 2007 x Barbara.

MEYER John (Chopper) 1946 ----2001. x Yvonne. Pa van Carolynne, Daleen ,Hayley. Skoonpa van Alan ,Dorel, en Norman. Oupa van Christal, Ashley, Brileigh en Sebastien.

OXLEE Keith. Onthou deur Barbara, Grant, Megan, Leanne , John , Brett en Lauren.

REIN Eugene Alfred (Bob) † 1 Sept 1996. Broer van Trev .

STEEL Minnie † 31 Aug 1992. Ma van Lynn, Grace, Jess, Leslie, Charles, skoonkinders en kleinkinders.

WHITEFIELD Lee 10 Maart 1980 ----30 Aug 1999. Liede van Trevor ,Ma ,Drew en Brent.

CONSECRATION :-

OLIVIER Jonathan J .(Inspector) † 9 Sept 2007. Onthulling van Grafsteen op 13 Sept 2008 om 3 nm by West Park Begraafplaas JHB Graf RCB 3656.

7 September 2008

GEBOORTES:-

MILLS Brent & Lara 'n seun Bryson Joel . Boetie vir Julie. Kleinkind vir Joan & Brian en Ingrid HOATEN en Verna SHERLOCK.

THOMSON nee SMITH Alan & Alison 'n dogter Lara Holly * 25 Aug 2008. Suster vir Claire en Matthew.

VERLOWINGS:-

HAYES - MORGAN Greg & Jo-Ann.

JAKOBI-BEARD Dallas & Natalie. Geluk van Ma en Cresta.

LOXTON - CORBETT Ginette gee verlowing bekend van Grant aan Carrie, dogter van Luke & Becky.

VORSTER Howard & Dawn se dogter Candice aan David ,seun van Euran & Ann LAWSON.

DOOD:-

BROWN William Bernard 26 April 1951 ----4 Sept 2008. Seun van Nell & † Reg. Pa van Jennifer, Tracy en Justin . Skoonpa van Grant. Oupa van Mathew, Cameron en Geroldine . Broer van Sheila, Maureen en John. Oom van Deborah, Katharine en Sherrill. Grootoom van Dylan, Douglas, an Shannon PIKE. Memorial by Salvation Army Montpelier Rd Durban op 12 Sept 2008 om 10.30 vm. Ingesit deur BELL Funerals.

DEMONT Amelia † 4 Sept 2008 . Diens by DOVES Greyville op 9 Sept 2008 om 9.30 vm.Verassing privaat. Ingesit deur DOVES 08600225500

EASTES Phyll † 3 Sept 2008 in Oos London . Voorheen woonagtig te Durban /Sherwood. TEL:- Wendy 0833011392.

GILLESPIE Sibyl Hope . Begrafnis by St Margaret's On The Hill Durban Noord op 8 Sept 2008 om 9.30 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500

KITCHING Marge † 3 Sept 2008 in Kaapstad. Nou saam met Pa en Keith. Ma van Barry ,Sue, Stephen ,Sarah en Guy.

PRINGLE Tom . Simpatie aan Joyce en familie. Van Graham ,Peggy, Ian en Courtney van Toti.

PRINGLE John 13 Mei 1922 ------4 Sept 2008 x Joyce . Pa van Barry, Meri en Gay. Skoonpa van Jill en Gary. Oupa van Tracy, Tandi , Scott , Kelly en Ashleigh. Oupagroot van Rebecca, Jonathan , Erin ,Lily-Mae en Grace. Memorial Diens privaat. Ingesit deur OAKLEIGH 0312059959.

ROCQUESORT -RENNE Michel † 3 Sept 2008 x Donna .en familie Dave, Meta, Clair, Neville, Judy, Frank, Caitlin en Brian.

SHEA Neil 13 Aug 1951 -------† 3 Sept 2008. x Lois .Pa van Sheldon, Tarryn, Jared, Kelvan en Sarah. Broer van Maureen, Peter, Kobby ,Brian, Jeanette en Charmaine , " Son -in-law to Athol, Betty & Shirley". [Broer van Peter , Jeanette, Darren , Bronwyn Garry en Karyn.]

MEMORIAM:-

CLOTHIER Trevor & Catherine . 11 jaar dood nou. " Brother-in-law, niece and cousin" . Onthou deur Genevieve , Cyril , Keenan en Michaela.

CROSS Bernard † 6 Sept 2007. .Onthou deur kinders.

DOLBY Ken † 9 Sept 2007. Onthou deur Val, Elise, Trevor, Kevin , Colin en families.

DUNN Colin Keith . Pa van Estelle , Ivan en familie.

FRANK PATRICK 17 Des 1950 ----6 Sept 1998 x Vani .Pa van Warren, Warrick en Deeran.

JONES Frank Richard . 6 jaar dood nou. Onthou deur Noreen, Craig, Shayne, Cheryl en families.

KITCHEN Ashley Sean 28 Okt 1965 -----7 Sept 2007. Seun en broer van Toni , Wendy , Sonja, Sandra, en Frankie. Pa van Candice.

LASICH Sassy. Onthou deur Sylvia en familie.

OWEN Tina . 10 jaar dood nou. Ouma van Janet.

PANAINO Cyril. 5 jaar dood nou. Onthou deur Pat ,Francine ,Richard en Kevin.

STEVENS Garth . 4 jaar dood nou. .Onthou deur Vrou en kinders.

DANKIE:-

NEWTON - BARKER Lewis. Dankie aan St Augustines , familie en vriende vir bystand. Van Familie.

14 September 2008

GEBOORTES:-

WILSON nee HEMING Victor & Tracey 'n seun Kian Buchanan * 8 Sept 2008 in Sandton Clinic. Kleinkind vir Roz & Errol.

VERLOWINGS:-

COLLINS -WRIGHT Kevin & Bev en Robin & Merle gee verlowing bekend van Tracey aan Gareth.

HULLEY- ROGERS Mike ,Sharleen, Glenn & Carol maak verlowing bekend van Sean en Ashleigh.

MCLEOD Kim & Shirley se oudste seun Gavin aan Diane, enigste dogter van Pieter & Jenny GENT.

VAN NIEKERK Anton & Heather se dogter Welmain aan Shaun , seun van Kevin & Yvonne PAIGE.

WILLIAMS Trevor & Marilyn se dogter Tamlyn aan Michael, seun van Albert & Rachel DENNEKAMP.

DOOD:-

COLSON KNOLL GARTH † 9 Sept 2008 in Centurion. Onthou deur Liezl, Kirsten , René en Pam.

GORE Kenneth Walter † 11 Sept 2008 van ex Turner Shipping en ex Natal Krieket Union . Memorial by Bluff Methodiste Kerk op 16 Sept 2008 om 2.30 nm . Ingesit deur OAKLEIGH 031 20505995.

KNOLL Garth Colson † 10 Sept 2008 . Begrafnis in Centurion Pretoria.

DOVE Ruth † 1 Sept 2008 in Somerset Wes. x Aubrey. Ma van Jill en Theo en † Peter. Ouma van 6. Sal onthou word deur Veryll.

FULLER Graham Desmond 31 Julie 1949 -----11 Sept 2008 . Liefde van Sunshine en Pa. Ook van Cherie, Justin, Claire en Daniel. .TEL:-Louise 031 7670352.

KIDGELL Charles Cromwell † 10 Sept 2008 . Sal gemis word deur Charles, Louisa, en Alan, Fred, en Christine, George en Inge, James en Priscilla. Oupa van Eric, Natalie, Brigitte, Nathan, Shanlee, Larkin en Jarrod.

REID Thomas Neville 05 Okt 1969 -----09 Sept 2008 . Simpatie aan REID familie van Sam en familie. Broer van Gavin swaer van Samantha en oom van Kirsten en Aiden.

RONQUEST Ann † 11 Sep 2008.(91 jaar) Gemis deur Roy ,Jan Klein en agterkleinkinders.

SIMPSON George Robert x Mandy vir 34 jaar . Pa van Bradley & Kyle . [2de berig] . Van Ma (Beryl), Karen, Lorraine, Taryn, Jodi, Greg en Ruby, Greg , Sarah en Calla, Dee en Robin . Memorial by The New Coenant Fellowship Church Montclair op 16 Sept 2008 om 3nm. epos- > This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. <.

STRYDOM Shawn. Van vriende en Jessica.

MEMORIAM:-

BROWN Gilbert William † 10 Sept 2007 x Laurel.

CUBITT Chris 14 Sept 1989 ----- † 02 April 2001 . Sou nou 19 jaar gewees het .Van Ouers en Jen.

CLAYTON Vic .13 jaar dood nou. Onthou deur Irene en Victor.

DICKERSON Sheldon . Onthou deur Grootouers Ben & Joy. Ook Ray , Gail , Tristan en Tarryne.

FISHER Basil Clifford † 14 Sept 2006. x Jean ,kinders en kleinkinders . Ook van vriend Robbie.

FLANDERS Dennis x Eileen. Pa ,oupa en oupagroot.

LYNCH Clifford John 15 Feb 1910 -----19 Sept 1945

LYNCH nee COLLINS Elsie Doris 16 Maart 1909 ----10 Sept 1958 . Ouers van Yvonne CHISLETT en Colleen CROSSLEY.

MORGAN Liz † 10 Sept 2001. Onthou deur familie ,Jon, Felicity , Jeremy, Henry, Stuart, James, Karen, Oliver, Emily, George, Missy en Harry.

ROOKS Gwen Helga. 10 jaar dood nou. Onthou deur Ouers, Jade en al die familie.

SCHNOOR Lyn 4 jaar dood nou. Vrou en ma van Rodney , Julie en Sarah. Ook van Pam.

SCHWEGMANN Dawn. Op verjaardag word an jou gedink x Gary.Ma van Glenda.

VOLZON Razia 15 Sept 1966 ----14 Sept 2003.Vrou en ma van Craig , Carmen en Rochelle.

WADSWORTH John † 14 Sept 2006 x Lorraine. Pa van Rowena OVI en dogters ,Ashlé en Yossi, Frank ,Erico en dogters , Ronnie en Peter.

WITTSTOCK Wilf x Elaine.

21 September 2008

GEBOORTES:-

EVANS nee RADLEY Rob & Carol 'n seun Daniel Timothy * 15 Sep 2008 . Boetie vir Luke.

SACKS HOGAN Bradley & Pauline 'n dogter Abigale * 18 Sep 2008 by Umhlanga Hospitaal. Kleinkind vir Michael & Cheryl en Graham & Heather.

VERLOWINGS:-

GADD & FOX Graham & Linda se dogter Taryn aan Dylan , seun van Peter & Barbara.

HAYES - KOPKE Russell , Sharon , Rainer & Ingrid gee verlowing bekend van Michelle & Richard.

RIPLEY-EVANS-JONES Peter Rip en Elma gee velowing bekend van Joann, dogter van † Faye ,aan Tim , seun van Jenny & † David JONES.

STEYN - GOOD Tarryn & Justin . Van Colleen.

TYLER - HARRADINE Nevil & Lyn en Brian & Pam gee verlowing bekend van Nicholas en Natalie.

DOOD:-

ALEXANDER Sheila † 18 Sep 2008 .x Gerald. Ma van Mandy.

BASS Allan † 17 Sep 2008 in JHB . Broer van Estelle CRANE.

BOTHA Johannes Hermanus (Seun). Begrafnis by St Cyprians Anglikaanse Kerk op 22 Sept 09 [moet fout wees] om 12 uur. Ingesit deur SHANLEY'S 0312057644.

BRADLEY Mark 25 Mei 1944 -----16 Sept 2008 Daphne. Pa van Davina, Andrew, Robyn en Mike. Oupa van Dylan en Aiden. Was personeellid by George Campbell Skool.

GOLDMAN Mickey 5 Jan 1939 -----18 Sep 2008.in Bloemfontein. Broer van Noel en † George . Pa van Patrick en Michelle PROCTOR, skoonpa van Beth en pa van Michael en Lisa GOLDMAN. Oupa van Daniel, Matthew en Liam. Memorial in Durban op Woensdag by Grand Manor Gardens. Memorial in Bloemfontein sal bekend gemaak word.

HAWKINS Gerald Arthur (Gerry) x Merle. Pa van Clive, Desiree, Michele, Paula, Geraldine en Grant. en oupa. Memorial by Edge Church Breakers Melkbosstrand op 25 Sept 2008om 2.15 nm Verassing privaat. Ingesit deur DOVES Table View 0215579284.

JACKSON -SMITH Alastair Keith .Pa van Mark, Warren en Garth. Skoonpa van Angela en Vanessa. Oupa van Kai en Reece. Memorial by Stellawood Krematorium op 23 Sept 2008 om 1.30nm. Ingesit deur BELL Funerals.

KOEHLER Eileen Joan † 17 Sep 2008 in England. Suster van Vera en † Marje WELLS tannie van Linda.

LARSEN-TROCKNELL Hanie. † 17 Sept 2008 . Ma en ouma van Eric & Gill TROCKNELL , Vernon & Janet, Peter en Karen, Donald en Andi. Liz & † Brian TROCKNELL , Arthur & Shirley CRAWFORD. Memorial by Christadelphian Church Berea op 22 Sept 2008 om 11 vm.Ingesit deur DOVES 0860025500.

LE ROUX Gabriel (Gawie) 06 Feb 1968 -----2 Sep 2008. Onthou deur Cliff, Belinda en almal by CF Electrical.

MAHER Anthony (Tony) † 18 Sep 2008. Man ,Pa en oupa. Ingesit deur DOVES 0860025500.

MORRIS Connie † 16 Sep 2008. Ma van Marian, en Di. Mass om 09 vm by Katolieke Kerk Hillcrest op 23 Sep 2008 .

PETERSON Joel. Aan Kevin , Monique, Jade en Chelsea innigste simpatie met afsterwe van Joel ,leerling by DPHS Skool. Van Hoof, Personeel , en almal betrokke by skool.

ROBERTSON nee BRAZIER Joan † 18 Sep 2008 x † Robbie. Ma van Donald en Janice, Ian en Sue, Val en Mike, Bruce en Lisa. Ouma van Kelly, Allison, Brenna, Jessica , Matthew , Laura, Emily , Megan en Josh. Memorial by 140 Haygarth Rd Kloof op 21 Sep 2008 om 3.30 nm en op 24 Sept 2008 by Brunselsia Care Centre New Hanover om 10vm..

ST LEGER-BLACK Audrey . Ma van Lindi en Phil. Memorial by Musgrave Methodiste Kerk op 22 Sept 2008 om 10 vm .Ingesit deur BELL Funerals.

VAN NIEKERK Paul H.F. (snr). van Sea View † 16 Sept 2008. x Florence. Pa van Debora ,Paul , Carl en Andre en hulle Families. Memorial by Manning Rd Methodiste Kerk op 26 Sept 2008 om 2.30nm.

WALLACE John † 15 Sep 2008.x Ettie.Pa van Linda, Hugh en Peter.Oupa van Scott, Ross en Brad, Jamie ,Heath en Hayley .[ Pa van Pete , Linda ,oupa van Scamp en Brad.]. Privaat Diens was 19 Sep 2008

MEMORIAM: -

ABDIE Brent 20 Sep 1969----21 Sep 1990. Seun en broer. Onthou deur Ouers, Mark , Tarnia en kinders.

ANDREWS Kay . Onthou deur Louis, kinders en kleinkinders.

BAILEY Eric. Onthou deur Joan, Shane , Daile, en Jodie.

BOAGEY Ralph. 2 jaar dood nou. x Jean . Pa van Linda en Les ,klein en agterkleinkinders.

FREDERICK MAURICE..Pa en oupa . Onthou deur Arlene , Wayne, Brittany en Bryce.

KEBLE Elaine 14 Des 1930 -----21 Sep 2007..x Aubrey. en onthou deur kinders.

LESAR Florence (Flo) † 21 Sep 2002. Onthou deur Don.

MORRIS Wllie . 5 jaar dood nou . Onthou deur Rhona en Kinders.

SCHWARTZ James Marrick 11 Nov 1992 -------21 Sep 2000. Pa van Desre.

WILLIAMS Valerie Joan x Lionel.

WOOD Errol 17 Sep 1941 -----4 Okt 2004. Onthou deur Ronald, Cynthia en familie.

28 September 2008

GEBOORTES:-

BUCHMAN /SCHWARTZ Nina & Ryan 'n seun *22 Sept 2008 in Sydney .Broer vir Aaron . Kleinkind vir Ingrid & Peter JACOBSON . Agterkleinkind vir Audrey GOLDBERG.

CHISLETT Donovan & Candice 'n seun Jagger * 25 Sept 2008 in Surrey UK. Broer vir Ethan & Zack. 3de Kleinkind vir Gordon & Sally.

CLEMENTS - VENTER Candice & Harm 'n dogter Mia Elizabeth * 4 Sept 2008 in Kaapstad. Kleinkind vir Lesley & † Barry CLEMENTS.

COMINS David & Chantel 'n seun Ashton. Boetie vir Ross en Haydn. Van Oupa en ouma n Colleen COMINS.

GIBBS nee WITHERSPOON Ray & Kate 'n seun Jared Bruce * 24 Sept 2008 in Crompton Hospitaal.

GROBBELAAR Darrel & Cath 'n seun Luke * 26 Sept 2008.In Umhlanga Hospitaal. Broer vir Madison. Gelukwense van Darryn, Nicky, Chloe en Isabella; Kleinkind van Ivan & Jeanne CLARK.

KEARY Brendan & Taryn 'n dogter Molly * 22 Sept 2008 in Cattham Hospitaal Kent. Kleinkind vir Garry & Jenny, Clive & Alma.

KEULDER Darren & Robyn 'n dogter Amy Lynn * 16 Sept 2008. Suster vir Meghan.

MO"LLER Moira & Dean 'n seun James Dean * 19 Sept 2008 in Westville Hospitaal.Broer vir Courtney & Kendall.

VERLOWINGS:-

MOORE-BOYLE -SMITH Kevin & Roche.

POLOVIN Gia aan Dadit WHITEHEAD. David & Yvette van Kaapstad en John & Pam van Durban is baie bly.

HERDENKINGS:-

HOLLINS Gary & Cathy x 25 Sept 40 jaar gelede . Ouers van Gregg, Ali, Steven, Luke, Laura , Brandon ,1/2 pint, Brett ,Robyn, Cary, Wade ,Bryce, Josh, Matt, en Cassidy.

DOOD :-

COWLING Margaret Ann (Peggy) .Ma , skoonma en ouma . Begrafnis by Frere Rd Presbyterian Kerk op 29 Sept 2008 om 12 middag.

EDWARDS Bruce Robert. Pa van Shaun en Lee-Ann. Seun van Priscilla. Oupa van Bradley en Byron. Begrafnis by Frere Rd Presbyterian Kerk om 11vm op 30 Sept 2008. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

MARSHALL Errol T † 26 Sept 2008. Broer van Edith .

MICHAELS Louise van 85H Olive Grove Wentworth. Suster van Dawn, Anne, Raymond , Dino,Richard en David,skoonsuster en vriendin. Begrafnis op 29 Sept 2008 by Rhema Interfellowship Church Wentworth om 11vm. Daarna na Dudley Str Begraafplaas.

NOLAN Eileen † 23 Sept 2008. Ma en ouma van Michael, Lynn, Caryn ,Kate en David. Geen begrafnis. Saamkoms by ? (nr onleesbaar)Golderland Rd Umgeni Park op 1 Okt 2008 om 3.30nm.

O'CONNOR Sylvia Ruth (Billie) † 22 Sept 2008.

SEIDERER Ted x Charmaine en pa van Wayne , Kate , Marshane en Reinhardt. Begrafnis op 30 Sept 2008 by DOVES Greyville om 1nm. Verassing privaat. Ingesit deur DOVES 0860025500.

SHARP Ronald Ernest (Ron) . Memorial by Upper Umgeni Presbyterian Kerk Howick op 29 Sept 2008 om 10.30 vm. Ingesit deur OAKLEIGH Pmb.0333426116.

WALKER Gill . Vriendin van Sal ,Eugen ROUX en familie. Simpatie aan Gavin en familie.

WOOLRIDGE Verna 13 Sept 1940 ----26 Sept 2008. Nou saam met geliefde Ed. Ma en ouma van Debbie, James ,Clive, Karen, Steven, Sharon, Neil ,Karen en kleinkinders.

MEMORIAM:-

ARNOLD Grant Russel † 27 Sept 2003 Tragies . Van Pa , Muriel en familie.

CAFUN Luke . Onthou deur Ma en Lee op jou verjaarsdag.

COLLINGS Patricia Ann (Cookie) 3 jaar dood nou. Onthou deur jou Man,kinders ,skoonkinders en kleinkinders en agterkleinkinders.

FERNANDEZ Cecil 7 Nov 1939 ---28 Sept 1996 . Onthou deur Ma Alice en jou kinders.

GREGORY Michael Walter † 28 Sept 2006. Man ,seun en broer.

POWYS Lionel George. 14 jaar dood nou. Man en pa van Amy, Esme en Trevor.

SANDER Michael Julian † 27 Sept 1985 . Onthou deur Lily & Sharne.

STARK Jehiel (Jerry). Man ,pa en oupa van Kitty, Debbie, Paul ,Jason en Francie.

WILSON Ernest Albert 27 Sep 1945.Ons dink aan jou pa met jou verjaarsdag.

  • Hits: 9236