Skip to main content

galleryLogo_sm

Beeld

Beeld 2010 10 October

BAIRD; Pn ('n Seun). Clive W BAIRD, kontak dringend vir Lofty EATON by Roodepoort Child Welfare, 011-763-1129, oor aanneming van sy seun. (Beeld – 15, 16, 18/10/2010)

BARDENHORST; W (MARAIS) * 19/05/1968, kontak S P MARAIS, ID-690418 5141 089, adres Watergat 1, Steelpoort, 1133, by 076-723-5618 oor egskeiding. (Beeld – 02/10/2010)

BARNARD; Pn * 30/11/2004 en Pn *1997/12/11. Jacobus J BARNARD * 26/06/1949, kontak dringend vir S WASSERMAN, kontak dringend vir S WASSERMAN by 083-268-6650 oor aanneming van jou twee Dogters. (Beeld – 14, 15, 16/10/2010)

BARNETT; Hendrik Christoffel, in lewe van Pretoria. Roudiens: NG Kerk Pretoria-Tuine, 07/10/2010, 14:00. Private Verassing. (Beeld – 06/10/2010)

BLIGNAUT; Hodie * NAVIAS, 20/04/1938 + 19/10/2010, in lewe van Pretoria. Herdenkingsdiens: NH Kerk, Wonderboom, Majoranstraat, Pretoria, 11/10/2010, 11:00. (Beeld – 22/10/2010)

BOOYSEN; Johan Abraham Frederick, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: NG Kerk Niemandpark, Pretoria, 27/10/2010, 13:00. (Beeld – 26/10/2010)

BOTHA; Elna, voorheen HAYWOOD, ID-790331 0002 082, kontak dringend vir Marietjie HATTINGH by 012-344-1291 oor aanneming van haar Seun * 13/09/1996. (Beeld – 13/10/2010)

BRAND; Floris {Brig. Jonny} * 18/03/1941 + 29/09/2010. Hy sal onthou word deur sy vrou Erika, kinders Floris {Jnr}, Elsie en Louise. Roudiens: NG Kerk Laaiplek, 04/10/2010, 15:00. Private Verassing. (Beeld – 02/10/2010) Doves Begrafnisdienste, Vredenburg, Wes-Kaapprovinsie, 022-713-1812

BRAND; Magdalena Catharina (Tanna), in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk Pretoria-Harmonie, 07/10/2010, 10:00. (Beeld – 06/10/2010)

COETZEE; Flip en Marietjie van Witrivier, Mpumalanga provinsie, voorheen Pretoria. Baie geluk met jul sestigste Huweliksherdenking. Van kinders en kleinkinders. (Beeld – 02/10/2010)

DE BEER; Elizabeth Johanna Jacoba, in lewe van Pretoria. Teraardbestelling: 13/10/2010, 09:00, Pretoria-Oos Begraafplaas. Dankdiens: NG Kerk Queenswood, Pretoria, 13/10/2010, 10:30. (Beeld – 13/10/2010)

DE BRUIN; Louisa Magdalena, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Concordia Gemeente Capital Park, Pretoria, 20/10/2010, 14:00. (Beeld – 19/10/2010)

DE KOCK; Danel * 27/06/2001. Servaas Daniel DE KOCK, ID-640104 5070 087, kontak dringend vir Louise by 084-581-6704 oor aanneming van Danel. (Beeld – 11, 12, 13/10/2010)

DU PREEZ; Gerty, in lewe van Waverly, Pretoria. Roudiens: Môrester Afrikaanse Reformatoriese Kerk, h v Dertiendelaan en Louis Trichardstraat, Wonderboom-Suid, Pretoria, 29/10/2010, 12:00. (Beeld – 27/10/2010)

DU PREEZ; Hendrik Jacobus (Hendri). Ter nagedagtenis op sy geboortedag 22/10/1962, hy verhuis op 19/09/2005, van sy Ouma, Ouers, Boeties, Sussie en Nefies. [Foto met berig]. (Beeld – 26/10/2010)

ERASMUS; Fred Edward * 16/01/1998 and Ruaan Brandon * 25/12/1996. The Boilogical farther of Fred and Ruaan please contact Latchmy the social worker on 011-942-1023, regarding the adoption of mentioned Children. (Beeld – 28, 29, 30/10/2010)

GERICKE; Mannetjie, in lewe van Strubensvallei, Johannesburg. Hy word Deerlik gemis deur sy vrou Wilma, Kinders kleinkinders en agterkleinkinders. Verassingsdiens: Rhema Kerk, h v Hans Schoeman- en Rabiestraat, Randburg, Gauteng provinsie, 29/10/2010, 12:00. (Beeld – 28/10/2010)

HANEKOM; Jaen-Pierre, in lewe van Nigel, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Oos Gemeente, Nigel, 29/10/2010, 11:00 # Nigel Begraafplaas. (Beeld – 29/10/2010)

HUART; Maria, in lewe van Pretoria. Begrafnisdiens: Woord en Lig Gemeente, Booysens, Pretoria, 29/10/2010, 09:30 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 28/10/2010)

HUGO; {Prof} Carel Johannes (Callie) 19/01/1953 + 23/10/2010. Ons Pappa van Ronelle, Hanneli, Callie, Hugo en familie. Begrafnisdiens: NG Gemeente Suid-Oos Pretoria, Stellastraat, Waterkloof, Pretoria, 30/10/2010, 11:00. Navrae: Hannelie – 072-623-1256 of Marike – 083-376-7524. (Beeld – 29/10/2010)

JANSE VAN RENSBURG; Yvonne Elizabeth, in lewe van Pretoria. Dankdiens: NH Kerk Wonderboompoort, Pretoria, 13/10/2010, 09:30 # Heatherdale Begraafplaas, Britsweg, Pretoria-Noord. Slegs Donasies ASB. (Beeld – 13/10/2010)

KIRSTEN; Flippie * 28/11/1946 + 28/09/2010. Ons gaan baie na Pa verlang, Zenda, CJ, Yvonne, Flippie en Elizabeth. Dankdiens: AGS Oase Gemeente, Margaretha Prinsloostraat, Klerksdorp, Noorwes provinsie, 02/10/2010, 11:00. [Foto met berig]. (Beeld – 01/10/2010)

KRIEL; Alta, in lewe van Vereeniging, Gauteng provinsie, voorheen Pretoria + 03/10/2010. Teraardbestelling: Pretoria-Oos Begraafplaas, 11/10/2010, 09:30. Roudiens: NG Kerk, Monumentpark, Elandstraat 79, Pretoria, 11/10/2010, 10:30. (Beeld – 08/10/2010)

KRUGER; Christine Elizabeth * van den Heever, 16/01/1954 + 14/10/2010, in lewe van Pretoria. Herdenkingsdiens: NH Kerk, Pretoria-Tuine, 20/10/2010, 11:00 # Zandfontein Begraafplaas, Pretoria. (Beeld – 19/10/2010)

LE ROUX; Jan Hendrik Jacobus * 16/07/1949 + 26/10/2010. Verassingsdiens: NH Kerk Springs-Oos, Jurgenslaan 16, Strubenvale, Gauteng provinsie, 29/10/2010, 12:00. (Beeld – 29/10/2010)

LEMMER; Joey * 25/06/1931 + 09/10/2010. Gedenkdiens: Eden Village Aftree-oord, Brendwoodpark Straat, Brendwoodpark, Benoni, Gauteng provinsie, 22/10/2010, 14:00. Private Verassing. (Beeld – 209/10/2010)

MAC KINNON; Catherine * KRUGER, in lewe van Pretoria. Dankdiens: Metodiste Kerk Villieria, Pretoria, 29/10/2010, 13:00. (Beeld – 29/10/2010)

MARAIS; Sarel, in lewe van Farrarmere, Benoni, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Kerk Benoni-Noord, Kerkstraat, Northmead, 15/10/2010, 11:30 # Crystal Park Begraafplaas. (Beeld – 14/10/2010)

McCAUL; {Dr} Hermien Anna, boedelnommer-11238/2010. Kan die volgende peetkinders, Hermien GREYLING/SCHRODER en Hermien SERFONTEIN/STEYN vir Helena AUSTEN / Antoinette KORTH te Vorster PEREIRA, Sandown Valleysingel 6, Sandton kontak by 011-884-7170 of Faks; 011-884-7178. (Beeld – 15/10/2010)

MILLAR; Tina. Dankdiens: NG Kerk, Monumentpark, Elandstraat 79, Pretoria, 08/10/2010, 12:00. Private Verassing. (Beeld – 08/10/2010)

MOOLMAN; Johanna Catharina, in lewe van Boksburg, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: NG Klipkerk, Voortrekkerstraat, Boksburg, 08/10/2010, 11:00. (Beeld – 09/10/2010)

MYBURGH; Lee-Ann. Kan die biologiese moeder, Marietjie MYBURGH dringend vir Annerie kontak by 011-917-9544. (Beeld – 05/10/2010)

NN(DELPORT?); Tashie + 21/10/2007. Jy sal altyd bly lewe in ons harte, Daddy, Mamma en Jennilee. (Beeld – 21/10/2010)

OOSTHUIZEN; Jan (49) + 23/09/2010, voormalige bedryfshoof van Safika Oosthuizens Transport. Hy laas sy vrou Jeanette, kinders Janine (26), Francois (FJ) (25) en Jam Hendrik (18) na. Gedenkdiens was gehou op sy Plaas. Hy sal gemis word deur sy broers Frik en Koos, susters Lias en Lucia en familie, vriende en kollegas. Inligting omtrent Jan: * Welkom Vrystaat provinsie en geskool, kwalifiseer as Landmeter en voeg hom in 1995 by die familiesaak. Hy was ', aktiewe sportman wat gereeld aan die Argus-fietstoer, Ysterman-kompetisies en die Dusi-kanomaraton deelgeneem het. Hy was ook 'n bedrewe vlieënier wat per helikopter werk toe gegaan het. Vir verdere inligting: Marie Adams 079-514-7889. (Beeld – 02/10/2010)

RAUBENHEIMER; Jacobus Francois Conradie, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Lede in Christus Helderberg, 25/10/2010, 10:00. (Beeld – 22/10/2010)

REYNEKE; Elizabeth Catharina + 06/08/2002, ID-391019 0001 088, van Yolandi Hof 8, Greyillalaan, Kempton Park, Gauteng provinsie. Boedelnommer: 12227/2010, Johannesburg. Alle naasbestaandes kontak Alta VAN GOEVERDEN, Posbus 12129, Aston Manor, 1630 (Beeld – 15/10/2010)

SMIT; Saskia. {Dr} Richard Steven BIRKILL, kontak dringend vir Kirsten SMIT by 084-738-9087 of Jurgens Bekker Prokureurs by 011-622-5472 oor aanneming van Saskia. (Beeld – 14/10/2010)

THEUNISSEN; Anna Maria (Annaria), in lewe van Pretoria. Dankdiens: NG Kerk Lynnwood, Sussexlaan 439, Pretoria, 16/10/2010, 11:00. (Beeld – 14/10/2010)

THEUNISSEN; Elizabeth Magdalena (Bettie). Dankdiens: NH Kerk Rooihuiskraal, Konstantynstraat, The Reeds, Pretoria, 05/10/2010, 11:00. Private Verassing. (Beeld – 01/10/2010)

VAN DER VYVER; Lomar. Baie dankie vir al die oproepe, besoeke, sms'e, kaartjies en gebede ter ondersteuning tydens die afsterwe van ons geliefde seun. Van der Vyver en Marais Families. (Beeld – 22/10/2010)

VAN HUYSSTEEN; Danel. {Mnr} H C TRIGHARDT kontak dringend {Mevr} M HATTINGH by 012-344-2492 oor aanneming van Danel. (Beeld – 09/10/2010)

VAN ROOYEN; Mary-Jane. Dedrik Hurbert DIPPENAAR kontak dringend die Kinderhof se Landdros van Nigel, Gauteng provinsie by 011-814-8261 oor minderjarige kind. (Beeld – 18/10/2010)

VAN SCHOOR; Susanna Jacoba, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: Oostvallei Aftreeoord, Pretoria, 07/10/2010, 10:30. (Beeld – 07/10/2010)

VAN VUREN; Gabriel Petrus, in lewe van Pretoria. Verassingsdiens: NG Kerk Overkruin, Pretoria, 25/10/2010, 10:00. (Beeld – 22/10/2010)

VAN WYK; Frik * 15/12/1924 + 25/10/2010. Dankie vir jou karaktervolle, spitsvondige, skerpsinnige en "lager than life" teenwoordigheid in al ons lewens, Pat, Piet, Izak, Wim, Johan, Liekie, Donsie, Hannelie, Ross, Theresa, Stefan, skoon-en kleinkinders. (Beeld – 29/10/2010)

  • Hits: 7299