Die Burger Oos-Kaap 2005 09 September
1 September 2005
Sterfgevalle:
DE VOS, Ellen Margaret Emmy. Oorlede Sondag 28 Augustus 2005 89 jaar.
Roudiens Sondag 4 September 2005 om 15:00 N G Moederkerk, Humansdorp
Reëlings: Bokkie Els AVBOB 042 291 1230
STRUWIG, Valerie Joyce. Oorlede Dinsdag 30 Augustus 2005. James, kinders Morné, René, Ronel, Berné.Begrafnisdiens Vrydag 2 September 2005 om 10:00 St Peters Congregational Church. Forest Hill-begraafplaas. Reëlings: Alfred Jones AVBOB 041 484 2731
VAN ROOYEN, Fanie Marais. Begrafnisdiens Vrydag 2 September 2005 N G Kerk Hoogland.
Forest Hill-begraafplaas. Eggenoot van Susan, Pa van Wanda en Deon, Pieter, Anton en Desi.
Reëlings: First Avenue Funeral Home 041 581 5028
In Memoriam:
MÜLLER, Sandra. Eerste verjaardag. Man Niek, Debbie, Charl, Pelser, Divan en peetkind Chantelle.
2 September 2005
Sterfgevalle:
ROETS, Petrus Nicolas Jacobus (Piet). Oorlede Woensdag 31 Augustus 2005, 78 jaar 11mnde.
Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Sondag 4 September 2005 15:00 N G Kerk
Sondagsrivier, Kirkwood. Verassing privaat.
Reëlings: J T Schooling, Kirkwood 042 230 0508 /082 772 1668
SCHELLINGERHOUT, Dirk. 12.06.1915 - 31.08.2005. Geliefde vader, skoonvader, Oupa en
Oupagrootjie. Frans, Nicolet, kinders, kleinkinders en agterkleinkinders.
VAN ROOYEN, Fanie Marais. Begrafnisdiens Vrydag 2 September 2005 N G Kerk Hoogland.
Forst Hill-begraafplaas. Reëlings: First Avenue Funeral Home 041 581 5028
In Memoriam:
VAN NIEKERK, Frans. Drie jaar 3de September. Frieda, kinders & kleinkinders.
3 September 2005
Huwelike:
BOTHA - OLIVIER, Ernie en Gloria. Geluk met huwelik. Dogter Ilze.
Gelukwensings:
BOUWER, André. 50ste verjaardag. Chantelle, James en Duaan. Kobus Nel.
Sterfgevalle:
SCHELLINGERHOUT, Dirk Oorlede 31 Augustus 2005 90 jaar. Begrafnis Dinsdag 6 September 2005 om 11:00 Evangelies Gereformeerde Kerk, Hankey. Eggenote, kinders, kleinkinders en agterkleinkinders.
In Memoriam:
LUITERS, André (Aberdeen) 03.09.1955 - 26.07.2001 50ste verjaardag. Pa Sarel, Ma Cecile, Amanda, Yvonne, Christo en gesinne. Marlene, Lisma, Sulette en Marissa
VAN DER MESCHT, Morné Nege jaar. Suster Yolanda
5 September 2005
Troudagviering:
BASSON, Eslie en Florrie. Vyftig jaar. Gerrit, Helene, Eslie en Micha
Sterfgevalle:
BONTHUYS, Gotty. Oorlede Vrydag 2 September 2005. Eggenote, kinders, kleinkinders.
Begrafnisdiens Woensdag 7 September 2005 14:30 N G kerk De Mist, Uitenhage.
Jubileepark-begraafplaas. DOVES Mark Hitchins 041 9921349
COETZEE, Dorothy Doreen. Oorlede Vrydag 2 September 2005 te Port Elizabeth.
Moeder Ella, suster José, broer Carl, seun Vicky, skoondogter Isabel.
Verassingsdiens Dinsdag 6 September 2005 om 11:00 Avbob-kapel, Hancockstraat,
Port Elizabeth. AVBOB Louise van Vuuren 041 933 2039
DE JAGER, Lewies Christoffel Albrecht. Eggenote Mary en stiefkinders.
LÖTTER, Johannes Hendrik. Oorlede Vrydag 2 September 2005 64 jaar. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Dinsdag 6 September 2005 om 11:00 Ou Apostoliese kerk,
Groenbossies. Verassing privaat. DOVES Johannes Bouwer, Humansdorp 042 295 1663
In Memoriam:
CONRADIE, Willa. Een jaar. Vrou Muriel, kinders en kleinkinders.
Die Burger Oos-Kaap 6 September 2005
Sterfgevalle:
SWANEPOEL, Florence. Oorlede Sondag 4 September 2005. Kinders en kleinkinders.
Begrafnisdiens Woensdag 7 September 2005 om 14:00 Memorial-kapel, Heughweg 86,
Walmer. Forest Hill-begraafplaas. MEMORIAL Funeral Home 041 581 0224
7 September 2005
Sterfgevalle:
BEZUIDENHOUT, Johannes Jacobus (Hannes). Oorlede Maandag 5 September 2005.
Kinders, kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 8 September 2005 om 11:00 uit die Volle Evangelie kerk, Van der Stelstraat, Kabegapark. Forest Hill-begraafplaas.
ALGOA Begrafnisdienste Jan Ackerman 041 484 5748
OOSTHUIZEN, Dino. Oorlede Donderdag 1 September 2005. Ouers Johnny en Susan, broer Mark, susters Charlotte, Marilyn, Evelyn, seun Daylon.
In Memoriam:
SAUERMAN, Salomon Meyer. Drie jaar. Madie, Andre & Ryno.
8 September 2005
Sterfgevalle:
OOSTHUIZEN, Dino. Tragies gesterf Donderdag 1 September 2005.
Ouers Johnny en Susan, broer Mark, susters Charlotte, Marilyn, Evelyn, seun Daylon.
In Memoriam:
MEYER, Johanna. Ons Ma - een jaar. Cecile, Chris, Trudi en families.
9 September 2005
Sterfgevalle:
DERBYSHIRE, Bettie. Eggenote van Donald, ma van Marion en Vincent. Oorlede Woensdag
7 September 2005. Verassingsdiens Maandag 12 September 2005 om 11:00 N G kerk Walmer.
Verassing privaat. First Avenue Funeral Home 041 581 5028
DU PISANI, Ousus (Molly). Oorlede Woensdag 7 September 2005. Kinders en kleinkinders,
suster Mona en Anna, swaer Koos. Begrafnisdiens Maandag 12 September 2005 om 14:00 N G kerk,
St Leonardsweg, Algoapark. Noordeinde-begraafplaas. DOVES Marie Steyn 041 365 5399
STUMKE, Harry. Roudiens Saterdag 10 September 2005 om 10:00 N G Kerk Sherwood, Walkerrylaan.
SWARTBOOI, Antjie (Pienkie). Begrafnisdiens Saterdag 10 September 2005 om 2nm.
Roselane Congregational Church, Uitenhage.
VERWEY, Sylvia. Ons moeder en ouma, oorlede 5 September 2005. Begrafnisdiens 10 September
2005 om 11:00 N G kerk Misgund. Reëlings: Doves Jones & Rice, Humansdorp.
In Memoriam:
BARNARD, Louvina. Verlangende Joey, Chris en kinders.
DE JAGER, Desmé. Oorlede 9 September 2004. Vrou Margaret en seun Desmé
Geboortes:
DE KOCK, Mieke. Gebore op Lentedag. Dogter van Mike en Lee-Anne. Eerste kleinkind van ouma Biebie de Kock.
Gelukwensings:
RUITERS, Jeriën. Drie jaar oud op 9 September. Mammie en Jevayro
10 September 2005
Strefgevalle:
DOUBELL, Ronald Vincent (Ronnie). Oorlede Dinsdag 6 September 2005 te Uitenhage.
Eggenote Francis, Kinders Marilyn, Irene, Caroline, Maureen, Ronald. Begrafnisdiens
Maandag 12 September 2005 11:00 N G kerk Eendracht (Glaskerk), Despatch.
Ds Anton van Jaarsveld. Despatch-begraafplaas. AVBOB Despatch 041 933 2039
ROBERTS, Johanna (Tossie). Oorlede Donderdag 8 September 2005. Geliefde seun, familie en vriende. Begrafnisdiens Maandag 12 September 2005 10:00 N G kerk, St Leonardsweg, Algoapark. Noordeinde-begraafplaas. DOVES 041 365 5399
VAN NIEKERK, Charlotte (Lottie). Oorlede Woensdag 7 September 2005. Vera, Cliff, Anton,
Lisa, Charl en Rhoda. Roudiens Maandag 12 September 2005 11:00 N G kerk Nooitgedacht,
Van der Stelstraat, Kabegapark. Verassing privaat. AVBOB P.E. 041 484 2731
WESTRAAT, Henry George. Oorlede 7 September 2005 . Vriend van Wilma, die Lohrentz-,
Hobson- en Westraat-families. Verassingsdiens Maandag 12 September 2005 om 14:00
N G kerk Nooitgedacht, Van der Stelstraat, Kabegapark. Verassing privaat.
First Avenue Funeral Home 041 581 5028
In Memoriam:
BESTER, Andre. (Geen datum) oom George & tannie Jean
KLUYTS, Theo. Een jaar op 11 September. Broer Johan, Charize, Michanté en Stefan.
12 September 2005
Gelukwensings:
SMITH, Aswen Charles. Verjaar 10 September. (Geen ouderdom) Mammie Aderlene en Pa Aswen. Ons onthou ook op 10 September jou oom Charles en Ouma Hester Felix.
In Memoriam:
ROELOFSE, Deon 10.03.1983- 12.09.2000 Pappa, Mamma, Melany, Wayne, Ilana,
Dian, Eugene en Tammy.
STEYN, Dorothy Ruth. 17.09.1950 - 12.09.2003. Eggenoot, 3 kinders, kleinkinders,
skoonseun en skoondogter.
13 September 2005
Sterfgevalle:
BOTES, Johannes Abraham (Johan). Oorlede Vrydag 9 September 2005 te Uitenhage.
Eggenote Lauret, kinders Annelie, George en Peet. Begrafnisdiens Woensdag 14 September 2005
om14:00 N G kerk Eendracht (Glaskerk), Despatch. Ds Anton van Jaarsveld. Despatch-begraafplaas. AVBOB Despatch, Louise van Vuuren 041 933 2039
HERBST, Johannes Jacobus. Oorlede Sondag 11 September 2005. Eggenote Alida, kinders,
kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens N G Kerk Eendrag, Despatch, Woensdag 14 September
2005 om 10:00. Verassing privaat. AVBOB Uitenhage, Esmé Groenewald 041 922 8066
KEET, Alida (Ali). Oorlede Sondag 11 September 2005. Suster van Maria, Ta-Aaltjie van Bunny,
Schalk, Idi, Bianca, Nealon, Wakki, Rudi en Alexander. Roudiens Dinsdag 13 September 2005
om 15:30 in die Milnerton Huis-kapel. Verassing privaat. First Avenue Funeral Home 041 581 5028
MEYER, Naomi Elizabeth Wait (Dolly). Oorlede 6 September 2005 95 jaar.
15 September 2005
Sterfgevalle:
JANTJIES, Maria (Antie Minnie) Oorlede Dinsdag 13 September 2005. Kinders, familie
en vriende. Begrafnisdiens Saterdag 17 September 2005 om14:00 Springdale Congregational
kerk, Parkside. Papenkuil-begraafplaas.
In Memoriam:
GOOSEN, Olga Eerste verjaardag vandag. Kinders Amanda, David, Tony,Tian en Lindy.
16 September 2005
Sterfgevalle:
BEZUIDENHOUT, Cornelius Johannes (Bez). Oorlede Woensdag 14 September 2005.
Rina en Fanie, susters Amelia en Christina en gesinne, Cathy en Brendon van Ierland.
Verassingsdiens Mandag 19 September 2005 10:00 N G kerk Moedergemeente, Geardstraat,
Nooreinde. Verassing privaat. DOVES Marie Steyn 041 365 5399
LACHENICHT, Antoinette Elizabeth (Nettie). Skielik oorlede Dinsdag 13 September 2005.
Ma Edna, Pierre, Liezel, John. Roudiens Saterdag 17 September 2005 om 12:00
Evangelisasiesentrum, h.v. Cleeve- en Cotswoldrylaan, Cotswold. Verassing privaat.
AVBOB Alfred Jones 041 484 2731
LAUBSCHER, Dr. Jack. Oorlede Dinsdag 13 September 2005. Eggenoot van Dorothy en pa
van Nicky, Philip, Jacques, Stuart en Jacky. Gedenkdiens Saterdag 17 September 2005 om
14:00 N G kerk Graaff-Reinet (Ou kerk). Verassing privaat. First AVENUE fUNERAL hOME
MARITZ, Gerrit Anton. Jongste seun van Maritz en Thelma. Tragies oorlede Woensdag 14 September 2005. Natasje, Jessica, ouers. Roudiens Saterdag 17 September 2005 14:00 N G kerk Hoogland, Charlo. Verassing privaat. AVBOB 041 484 2731
MEYER, Naomi Elizabeth Wait (Dolly). 21.08.1910 - 06.09.2005. Oorlede Dinsdag 6 September 2005 op Jeffreysbaai. Roudiens Vrydag 16 September 2005 15:00 by Amala Aftree-oord, Jeffreysbaai. Verassing privaat. AVBOB Bokkie Els 042 291 1230
NAUDE, Anna Magrietha Susanna Jacoba. 04.04.1922 - 08.09.2005. Oorlede Donderdag 8 September 2005 op Upington. Kleinkinders, familie en vriende. Begrafnisdiens Saterdag 17 September 2005 12:00 Gereformeerde kerk, Jeffreysbaai. Munisipale-begraafplaas, Jeffreysbaai.
AVBOB Bokkie Els 042 291 1230
VERSTER, Petronella Johanna. Passed away on Thursday 15 September 2005.
Claudette, Eugene, Hester, Elton, Ursula, grandchildren and great grandchild.
Many thanks to the staff of Cuyler Clinic and Dr Masala.
In Memoriam:
BOSHOFF, Johan (Bossie). Een jaar. Eggenote.
17 September 2005
Geboortes:
FOURIE. Dogtertjie vir Keith en Léandra, sussie vir Keagan. Oupa Ollie en ouma Drusilla Olivier.
Troudagvierings:
LEKAS, Cornelius Jacobus en Ellen 50ste huweliksherdenking 17 September 2005
Trevor, Lena en kinders.
Sterfgevalle:
BOTHA, Johan. Aan Ella, Johan jr. en Danie ons innige meegevoel. Beschke-familie.
BRUMMER, KleinTiekie. Oorlede Woensdag 14 September 2005. Ouers en broers.
Begrafnisdiens Maandag 19 September 2005 Moederkerk, Cradock om 11:00.
In Memoriam:
KOEN, Helen Twee jaar, 18 September. Kinders, kleinkinders en agterkleinkinders.
NEL, Alet. Vyf jaar, 17 September. Hendrik en kinders
WAGNER, Annalene 27.11.1934 - 17.09.2004 Suster Kathy, dogter Anita, Kobus en kinders.
19 September 2005
Sterfgeval:
ENGELBRECHT, Anna Christina. Oorlede Donderdag 15 September 2005.
Eggenoot Andries, kinders, kleinkinders, broers en skoonsusters.
Begrafnisdiens Dinsdag 20 September 2005 om 11:00 N G kerk Suid, Despatch.
20 September 2005
Sterfgevalle:
BEKKER, Briers Bain van Ginkel in lewe van Elandsfontein, Steynsburg. Skielik oorlede
in Port Elizabeth Vrydag 16 September 2005; 50 jaar. Eggenote Agneta, kinders Fred en Francisca,
moeder Louise, skoonmoeder Francisca Smit, broers Gerard & Anne, Mauritz & families.
Teraardebestelling op plaas Elandskuil, Steynsburg, Woensdag 21 September 2005 na 'n diens
10:30 N G kerk, Steynsburg. Stone & Seun Begrafnisondernemers, Queenstown 045 838 1347
BOTHA, Johan. Meegevoel aan Elna, Johan jr. en Danie. Peschke-familie
BOTHA, Johannes. Oorlede Donderdag 15 September 2005. Eggenote, seuns, skoondogter.
Roudiens Dinsdag 20 September 14:00 N G kerk Noord, Uitenhage. Verassing privaat.
DOVES, Uitenhage, Tania Vosloo 041 992 1349
BRUNETTE, Pieter. Oorlede op Graaff Reinet Saterdag 17 September 2005. Eggenoot van
Muriel, vader van Lynette en Charmaine en 'n oupa. Begrafnisdiens Woensdag 21 September 2005 11:00 AGS kerk, Graaff Reinet. JPS Brummer & Seun 049 892 2355
GREYBE, Grant. Oorlede Sondag 18 September 2005. Eggenoot van Iris, pa van David, Ann,
Andrew, Christine en Brenda. Oupa van Bronwyn, Michael, Dana en Melissa.
HOLMES, Ina (née LANDMAN) 08.07.1959 - 17.09.2005 Oorlede na lang siekbed Saterdag 17
September 2005. Eggenoot Ruffett, Mamma, Dad, Ma Marieta, susters, broers.
Herinneringsdiens Dinsdag 20 September 2005 17:00 N G kerk Noord, Uitenhage.
Begrafnisdiens Vrydag 23 September 2005 10:00 N G kerk Somerset-Oos.
Somerset-Oos-begraafplaas. AVBOB Esmé Groenewald, Uitenhage, 041 922 8066.
(Foto by berig)
In Memoriam:
HEEMRO, Ryan. Twee jaar. Minnaar-familie en ouma Roseline.
SKORBINSKI, George Leon Junior. 16de verjaardag 20 September. Oorlede 8 Augustus 2005.
Ouers en Rikus (Foto by berig)
Despatch-begraafplaas. DEUS CURAT FUNERALS, Uitenhage 041 991 1835
21 September 2005
Sterfgevalle:
BEKKER, Elsie Magdalena Adriana 18.03.1941 - 18.09.2005. Oorlede Sondag 18 September 2005
op Jeffreysbaai. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 22 September 2005 11:00
A.P. kerk, Jeffreysbaai. Verassing privaat. AVBOB, Bokkie Els, 042 291 1230
GREYBE, Grant. Oorlede Sondag 18 September 2005. Eggenoot van Iris, pavan David, Ann, Andrew, Christine en Brenda. Oupa van Bronwyn, Michael, Dana en Melissa.
In Memoriam:
KRUGER, Joey. Oorlede 21 September 2002. Eggenote, moeder en ouma. Rodney.
22 September 2005
Verlowings:
VAN DER MERWE - YORK To Venessa and Dean. Congratulations - Mom, Donavan, Yolandie,
Pikkie, Michelle and Nathan
Sterfgevalle:
FILANDER, Karel (Kallie). Oorlede Dinsdag 13 September 2005 na lang siekbed.
Begrafnisdiens Saterdag 24 September 2005 in VGK, Bloemendal. Bethelsdorp-begraafplaas.
Eggenoot Florika, kinders, kleinkinders en agterkleinkinders.
GIBELLO, Ann Petronella. Oorlede 19 September 2005 in Port Elizabeth. Eggenoot Onelio,
kinders Lynette, Marlene, Michael, Brenda,Shannon en Artenio. Roudiens Vrydag 23 September
2005 om 11:00 op die plaas Cheznelo, Elandsrivier, Uitenhage onder leiding van Dennis van Tonder. AVBOB Despatch, Louise van Vuuren 041 933 2039
MOORE, Petrus Jacobus (Peet). Onverwags oorlede Dinsdag 20 September 2005.
Eggenote, kinders, kleinkinders. Verassingsdiens Maandag 26 September 2005 om 11:00
Victoria Park-krematoriumkapel. Algoa Begrafnisdienste, Jan Ackerman 041 484 5748
NEL, Oom Boet. Van Havengastraat, Desptach. Oorlede 14/09/05 in Uitenhage-hospitaal.
Verassingsdiens N G kerk Noord, Despatch Vrydag 23/09/05 om 14:00.
Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471
23 September 2005
Sterfgevalle:
FOURIE, Ellan. Oorlede 19 September 2005. Seun, broer en kleinkind. Begrafnisdiens Saterdag
24 September 2005 10:00 St James Katolieke kerk, Schauderville.
GRIGOR, Francina (Francis). Oorlede Dinsdag 20 September 2005. Kinders, klein- & agterkleinkinders.
Begrafnisdiens Dinsdag 27 September 2005 10:00 Huis Genot Tehuis, Algoapark.
Forest Hill-begraafplaas. Algoa Begrafnisdienste, Jan Ackerman 041 484 5748
MACHIU, Louise Henrietta 53 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 24 September 2005 11:00 Roselane
Congregational kerk. Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919
NEL, Jaco. Simpatie aan Ronel, sy ouers en broer. Kollegas by Roco Fittings.
NEL, Oom Boet. Van Havengastraat, Despatch. (Voorheen van Algoapark en Uniondale).
Oorlede Sondag 18 September 2005. Verassingsdiens Vrydag 23 September 2005 N G kerk,
Despatch. Vrou Susan, kinders, klein- en agterkleinkinders
SWART, Pierre Andre. Oorlede Woensdag 21 September 2005. Roudiens Maandag 26 September
2005 10:00 Victoria Park-krematoriumkapel. Verassing privaat. AVBOB, Alfred Jones 041 484 2731
24 September 2005
Sterfgevalle:
FERREIRA, Corrie (née STOLTZ). 94 jaar, weduwee van Kompaan KRITZINGER (Misgund), oorlede
19 September 2005. Haar pionierswerk en onbaatsugtige bydraes op vele gebiede sal ons bybly.
Die Langkloof is nou armer. Van Bertie Loubser. Begrafnisdiens Maandag 26 September 2005
in Huis Formosa. Misgund-begraafplaas.
NEL, Jaco. Simpatie aan Ronel, Susan, Johan en Klein Johan. Van Lokkies, Martin, Erwin, Chantelle, Dewald en Yolanda.
In Memoriam:
SEAMAN, Pieter. Tweede verjaardag 25 September. Natacha en Morné.
JACOBS, Cecil Reuben 23/09/200 5 years. Wife Theresa & children
NEL, Frederick Cornelis. Een jaar, 23 September. Vrou Nancy, kinders en kleinkinders.
Gelukwensings:
VAN VUUREN, Jan. 87 jaar. Van die kinder
26 September 2005
Sterfgevalle:
JACO (geen van) Simpatie aan Ronel, ouers en broer. Van Trevor, Hannelie, LeeRoy, oom en tannie Stander
STRYDOM, Carolina Elizabeth (Baby). Oorlede Donderdag 22 September 2005 op Uitenhage.
Kinders Wendy, Leon en Ruth, klein- en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 29 September 2005 11:00 N G kerk Oos, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas, Uitenhage.
DOVES, Mark Hitchens 041 992 1349
In Memoriam:
KOTZE, Frikkie Tien jaar, 26 September. Toekie
WERNER (geen van) Nog 'n jaar. Ma, Ouma en Janie.
27 September 2005
Sterfgevalle:
BENADÉ, Gertrude Mabel. 01.07.1929 - 19.09.2005 Eggenoot, kinders en kleinkinders.
Roudiens Woensdag 28 Septemeber 2005 11:00 N G kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai
AVBOB, Bokkie Els 042 291 1230
BEZUIDENHOUT, Helena Catharina. Roudiens Dinsdag 28 September 2005 14:30 by
Somerson Aftree-oord. Verassing privaat. First Avenue Funeral Home 041 581 5028
BRUNSDON, George, van Stockenstromstraat 13, Uitenhage. Oorlede 24 September 2005.
Verassingsdiens N G kerk Oos, Uitenhage Woensdag 28 September 2005 om 11:00.
Navrae: Bossies 084 792 0442 / 041 991 1471
BRUWER, Hyla. Onverwags oorlede Vrydag 23 September 2005. Kinders, klein- & agterkleinkinders.
Verassingsdiens Woensdag 28 September 2005 10:00 Victoria Park-krematoriumkapel.
Algoa Begrafnisdienste, Jan Ackerman 041 484 5748
NEL, Jaco. Simpatie aan Nel-familie. Personeel van Sivos Kitchens.
NEL, Maryna Johanna. Oorlede Saterdag 24 September 2005. Kinders en kleinkinders
Roudiens Woensdag 28 September 2005 10:00 Ou Apostoliese Kerk, Volestraat, Sydenham.
Verassing privaat. DOVES, Carisa Ellis 041 365 5399
NIENABER, Anton. Skielik oorlede Saterdag 24 September 2005. Ouers en familie.
Roudiens Donderdag 29 September 2005 N G kerk, Winterhoekgemeente 11:00.
Verassing privaat. DOVES, Tania Vosloo 041 992 1349
SMITH, Sarah Elizabeth. Oorlede Vrydag 23 September 2005. Eggenoot, kinders & kleinkinders.
Begrafnisdiens Woensdag 28 September 2005 11:00 N G kerk, Parkheuwel.
Forest Hill-begraafplaas. DOVES, Carisa Ellis 041 365 5399
STEFFENS, Susan. Oorlede Saterdag 24 September 2005. Kinders, klein- en agterkleinkinders.
Begrafnisdiens N G kerk, Riebeeck-Oos Woensdag 28 September 2005 15:00.
AVBOB, Esmé Groenewald 041 922 8066
In Memoriam:
SCHNETLER, Johan. Vier jaar. Ma Grieta en Pa Hennie.
28 September 2005
Sterfgevalle:
DU PREEZ, Cornelia Catherina (Lia). Skielik oorlede 25 September 2005. Begrafnisdiens
Donderdag 29 September 2005 14:00 N G kerk Moedergemeente, Humansdorp.
Paulus, Emile, Trevor, Kariena en Karia.
ENGELBRECHT, Willi. 30.09.1952 - 25.09.2005. Oorlede Sondag 25 September 2005 in
Port Elizabeth. Suster, oom en familie. Roudiens Donderdag 29 September 2005 15:00
Metodiste kerk, Humansdorp. Verassing privaat. AVBOB, Bokkie Els 042 291 1230
HANSE, Nicole. Oorlede Maandag 26 September 2005. Begrafnisdiens Sondag 2 Oktober 2005
13:00 by Fortuinstraat 11, Uitbreiding 3, Hankey en daarna 14:00 by VGK. Hankey-begraafplaas.
KOLESKY, Raymand. Oorlede Saterdag 24 September 2005. Roudiens Donderdag 29 September
2005 14:00 Avbob-kapel, h.v. Hancock- en Harrowerweg. Verassing privaat.
AVBOB, Alfred Jones 041 484 2731
NEVELING, Anna Katrina. Skielik oorlede 26 September 2005. Kinders en kleinkinders.
Begrafnisdiens Vrydag 30 September 2005 15:00 N G kerk, Uitenhage. Jubileepark-begraafplaas.
AVBOB, Esmé Groenewald 041 922 8066
NIENABER, Anton. Skielik oorlede Saterdag 24 September 2005. Ouers en familie. Roudiens
Donderdag 29 September 2005 N G kerk, Winterhoekgemeente 14:00. Verassing privaat.
DOVES, Tania Vosloo 041 992 1349
In Memoriam:
BAIN, Danie. Drie jaar. Elaine.
29 September 2005
Sterfgevalle:
BOSHOFF, Heildebrandt Frances. Oorlede Maandag 26 September 2005. Sy broers en susters.
Begrafnisdiens AGS Lofoord Vrydag 30 September 2005 13:00. Jubileepark-begraafplaas.
AVBOB, Carina van Rooyen 041 922 8066
BRUINTJIES, Rachel. Oorlede 19.09.2005. Begrafnisdiens Saterdag 1 Oktober 2005 11:00 - 13:00
Congregational Church, Dalestraat, Despatch. Despatch Funeral Home 041 933 2249 / 073 473 0260
KUNNEKE, Gert Renier. Oorlede Saterdag 24 September 2005. Eggenote en familie.
Roudiens Vrydag 30 September 2005 11:00 Nederduitsch Hervormde kerk, Mangoldstraat, Newtonpark.
Verassing privaat. AVBOB, Alfred Jones 041 484 2731
LOMBARD, André. Tragies oorlede Sondag 25 September 2005. Ouers en familie.
Verassingsdiens Donderdag 29 September 2005 14:00 Victoriapark-krematoriumkapel.
Algoa Begrafnisdienste, Jan Ackerman 041 484 5748
NELL, Emma. Oorlede Vrydag 23 September 2005. Seun Anton, skoondogter Beverley,
kleinkinders Gareth en Nicole. Begrafnisdiens Vrydag 30 September 2005 N G kerk Oos, Uitenhage om 11:00. Jubileepark-begraafplaas. DOVES, Tania Vosloo 041 992 1349
NOVEMBER, Colin. Oorlede 24 September 2005. Moeder, broers, susters, kinders en kleinkinders.
Begrafnisdiens Saterdag 1 Oktober 2005 Ou Apostoliese kerk van Afrika, Korsten om 12:00.
Bethelsdorp-begraafplaas.
In Memoriam:
KAPP, Danie. Eerste verjaardag 29 September Nel-gesin.
30 September 2005
Sterfgevalle:
ENGELBRECHT, Willie. Rest in Peace. Helen Gutsche.
FISHER, Edith Cavell. Na lang siek-en lydingsbed oorlede Maandag 26 September 2005.
Jackie, Edith, Basil, klein- en agterkleinkinders. Begrafnisdiens Maandag 3 Oktober 2005 11:00
N G kerk Nooitgedacht, Van der Stelstraat, Kabegapark. Noordeinde-begraafplaas.
AVBOB, Alfred Jones 041 484 2731
VAN ZYL, Hester Ferdinanda (Hessie). Oorlede Mandag 26 September 2005 op Despatch.
Kinders IJ, Anton, Danie, Christo, André en Amanda. Begrafnisdiens Maandag 3 Oktober 2005
11:00 PPK-gemeente, Despatch. Pastoor Jacques Kilian. Despatch-begraafplaas.
AVBOB, Louise van Vuuren 041 933 2039
- Hits: 11136