Skip to main content

galleryLogo_sm

The Mercury

The Mercury 2012 01 January

2 Januarie 2012

VERLOWINGS:-

DE MARIGNYPeter & Corinne se dogter Stephanie aab Riaan , seun van Murdock & Brian SWANEPOEL.

DOOD:-

BOSHOFF Daphne + 30 Des 2011. Ma van Peter en Vivian . Skoonma en ouma. Suster van Eileen, Noel en Helen en tannie.

DUNNING Brian 9 Okt 1936 ----1 Jan 2012 (kanker) x Lee. Pa van Carl, Wayne, Clair en stiefdogter Yvette. Skoonpa, oupa en oupagroot.

GROBLER Pieter (Pete) .Simpatie aan Pam en Amanda van die Ndumu Club. HOLDING Ian Leslie + 26 Des 2011 x Jill. Pa van Brett en Greg. Oupa van 2 kleinkinders en nog 2 op pad. Diens by Anglikaanse Kerk Ladysmith op 6 Jan 2012 om 2nm.

MORELAND John Sterf in Kaapstad op ouderdom 91 jaar. Pa, oupa,broer en oom. Ingesit deur Lillian RIVALLAND.

SHORT Doug . Joyce en familie ons dink aan julle van Tony ,Milly en familie.

SPERO Rodney + 29 Des 2011 x Deena. Sal jou mis van Dad, + Mom, Walter, Margaret, Sister Natalie, Ook van skoonouers Dave en Marion en swaer Jonathan. Verassing is privaat op 3 Jan 2012. " Wake" op 6 Jan 2012 by Cue Hillcrest om 1nm.

TUCKER Cynthia . Ma van Marcia x Elgo. Ouma van Reece, Radlyn, Rylan en Rae-lana. Suster en tannie. Begrafnis by Christ The King Parish Wentworth op 3 Jan 2012 om 10vm. Verassing Privaat. Ingesit deur ISIPINGO INC PAM'S.

VAN DER WESTHUIZEN Veronica + 1 Jan 2012 op ouderdom 47.Sterf aan Pancreas kanker in St George's Hospitaal in Port Elizabeth Sy was 'n joernalis en het tot en met haar dood vir Die Son gewerk.

VISSER Ruth. Memorial Diens by Grace Family Church Umhlanga op 5 Jan 2012 om 11 vm. Verversings na Diens.

MEMORIAM:-

LIVINGSTONE David 1931 ----2007. Onthou deur Agnes, Adele, Paddy, Craig en families.

NORRIS Tom. 30 jaar dood nou. Pa, skoonpa en oupa van Nina (Seun) , Estelle en familie.

PARSONS Natalie Joanne . Onthou deur Mom en Carl.

PIKET Fred. 1 jaar is jy nou verlore . Van Basil en Heather.

VAN DER MOLLEN E.M. (Betty) + 2 Jan 2008. Onthou deur Mom en Gran, Mike, Val en Glenda.

4 Januarie 2012

GEBOORTES:-

BROWN nee NEASHAN Andy & Camilla 'n seun Mason Owen * 20 Des 2011 in London.

PALM /CROWE Ernest & Michelle 'n dogter Kylie Paige * 17 Des 2011 in Westville Hospitaal.

VERLOWINGS:-

WENTZEL Rick & Jill BULLOCK se dogter Robyn aan Chris , seun van Leo & Joan QUAYLE van Midlands.

HUWELIKE:-

Jose GARRINHAS Antonio & Caroline DEED trou by Collisheen Estate Ballito. (foto).

LEE David & Bianca trou by Collisheen Estate Ballito. (foto).

MOORE Hilton & Candice VORSTER trou by Heritage Family Church , Hillcrest. (foto).

NOBLE Dusty & Cara WEIR-SMITH trou by Collisheen Estate Ballito (foto).

STEENKAMP Alecia & Lydia GERTENBACH trou by Secret Garden in Bisley Pietermaritzburg. (foto)

SUNDER Shiven & Lucelle LYER trou by KZN Sharks Board , Umhlanga Rocks. (foto)

WOLFF Michael & Carrie-Lee trou by Umtamvuna River Lodge, Port Shepstone .(foto).

DOOD:-

ALLANSON Helen + 29 Des 2011. Vrou, ma en ouma van Don, Janet, Stephen, Louise, Michael, Katelyn, Ernie, Martin, Christopher, Geoffrey, Melissa, Shannon, Mia, Charlotte en Zara. Begrafnis by Stellawood Krematorium op 5 Jan 2012 om 11vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

ATHERSTONE Rodney Milton + 2 Jan 2012 x + Elsie . Pa van Rosemary, Irene, Jill, Lorraine en Fay. Memorial by Riverside Park Home Pietermaritzburg op 9 Jan 2012 om 10:30vm. Ingesit deur OAKLEIGH 033 3426116.

ATTWOOD Graham.(Director of Alex Murray Metals). Simpatie aan familie. Aan Wendy en seuns simpatie van Marian en "team of Gammid KZN." Man, pa en oupa. Begrafnis by Kloof Methodiste Kerk op 4 Jan 2012 om 10vm.

BEEPAN Ramcharan + 31 Des 2011 x Kunchen. Pa van Sharlene, Pravesh, Renika, + Marlene, skoonpa van Vinitha, Arjoon en Avinash. Oupa van Shweta, Aashna, Tashir.

BONTHRONE Marie Elaine (Pauline) 27 Des 1930 ---28 Des 2011. Skoonma van Anne-Marie, ouma van Pauline en Sandra , oumagroot van Kelli-Ann. Begrafnis op 6 Jan 2012 by Immaculate Conception Katolieke Kerk Pinetown om 11vm.

CARMICHAEL Henry + 31 Des 2011. Donasies aan Doone Village. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

CELENTANO Ralph Louis (Sally) 4 Aug 1928 ----1 Jan 2012 op ouderdom 83 jaar. Oom van Wayne en Greg. Memorial by Stellawood Krematorium op 5 Jan 2012 om 10vm.

COETZEE Johannes Jacobus (Hans) + 1 Jan 2012 x Brucien . Pa , skoonpa en oupa. Pa van Charmaine en Shaun. Skoonpa van Nicole en oupa van Jessica, Lesley, Keaton, Branden, Tanna en Tyra-Jayde. Begrafnis by Frere Rd Presbyterian Kerk Glenwood op 6 Jan 2012 om 2nm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

CONWAY Gert Lukas 9 Feb 1930 -----2 Jan 2012 by Bethany Gardens x Irene. Pa en oupa. Memorial by NG Kerk Pinetown op 6 Jan 2012 om 10vm. Verassing privaat. Ingesit deur MARTIN'S 031 7092142.

DOS SANTOS Eddie (42 jaar) + 2 Jan 2012 by Bronkhorstspruit in bootongeluk.

DA COSTA Ramon + 2 Jan 2012 (17 jaar) ook in die bootongeluk. Seun van Frank DA COSTA en sy vriendin

DE ARAUJO Micaela + 2 Jan 2011 (16 jaar) ook in Bootongeluk in Bronkhorstspruit. Berig in gesit deur Kevin RITCHIE & Karabo SEANEGO.

DRAKE Ernest Leonard David (David) Wing Commander DFC,AFC, RAF(RET'D) 10 Okt 1920 in London UK. Begrafnis by DOVES Greyville om 11vm op 6 Jan 2012. Donasies aan Highway Hospice. Ingesit deur DOVES 0860025500.

DRAKE Arthur 18 Julie 1923 ----29 Des 2011 x Yvonne . Pa van Bev, Sharon en Debbie. Oupa van Samantha, Matthew en Roxy.

DUNNING Brian Alec Ian . Memorial by DOVES Greyville op 5 Jan 2012. Donasies aan Highway Hospice. Ingesit deur DOVES 0860025500.

GROBLER Pieter + 29 Des 2011. Simpatie aan Pam en Amanda, Iain en Renee. Memorial op 5 Jan 2012 om 11vm by Kloof Katolieke Kerk . Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

HAGGIS Harry + 29 Des 2011 . Metgesel van Irene WARD. Ook gemis deur Trev en Sheila FORBES , Gavin en Anthea FORSYTH.

HARDOUIN Peter + 29 Des 2011 x Doreen. Pa en oupa. Begrafnis uit Ou Apostoliese Kerk Bluff op 4 Jan 2012 om 11 vm.

HOLDING Ian Leslie +26 Des 2011 x Jill Pa van Brett en Greg. Begrafnis by Anglikaanse Kerk Ladysmith op 6 Jan 2012 om 2nm.

HUNT Bettie Matilda 3 Des 1938 ----31 Des 2011 . Vrou, ma, suster en ouma. Van Neville en familie. Memorial by Kloof Harvest Church op 6 Jan 2012 om 10:30vm.

KATIA Shan 19 Julie 1951 -----1 Januarie 2012 . Pa van Nishie, Ruben en Prin. Oupa van Reagen, Shai'Ann en Kaden. Begrafnis 4 Jan 2012 by Stellawood Krematorium tussen 3-4 nm. Deur Pastoor Percy MUDALY. [dit was my buuurman in die woonstel. Info is ook privaat]

LEEDER Malcolm (Malc) + 30 Des 2011 x Bernie vir 43 jaar. Begrafnis by St Michael's Church Umhlanga op 5 Jan 2012 om 10vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

LOPES Eugene 21 Aug 1927 ------+ 1 Jan 2012 x Dawn. Pa van Mike, Graham, Rob en Jeff.Begrafnis op 6 Jan 2012 by St Dominic's Katolieke Kerk Hillcrest om 11vm. Ingesit deur DOVES 0860025500

MAUREL M.J. Therese 8 Jan 1921 ----25 Des 2011. Ma van Jannine, Genevieve en Marie-Anne. Begrafnis by Assumption Parish Umbilo op 6 Jan 2012 om 11 vm.

MEESER Ruth Charlotte + 28 Des 2011. Ma van dogters, skoonseuns en kleinkinders.

SHORT Doug + 29 Des 2011. Simpatie aan Joyce en familie. Swaer en oom van Liz, Howard, Gareth en Laura; Margely, Lynnette, Mark en Anne.; Jeannette, Arnold, Kerry, Mandy en Big Boy.; Alf ,Sissy, Dot en familie. Vriend van Annette en Clive.

SHORT Molly Natalie. Ma, skoonma en ouma van Kim, Kevin, Wesley en Caitlin.

SMITH Lorna (Lorraine Olive Gwendoline 21 April 1933 ----31 Des 2011. Memorial op 6 Jan 2012 by Mbango Retirement Village Port Shepstone.

SNYMAN George Nick + 1 Jan 2012 (tragies) x Norma vir 50 jaar. Pa van Rean en Carl. Skoonpa van Emma en Tracey . Oupa van Thaine, Tuan en Tan, Stiefoupa van Luke en Jade. Vriend van David BERRY.; Swaer van Di en Keith.

STEYN Nicholaas (Boy) + 31 Des 2011 x Maureen en Pa van Gavin en Shiryl. Skoonpa van Coleen en Antonio. Oupa van Matthew, Daniel, Tristan, en Jenna. Simpatie aan Maureen en familie .Swaer en oom van KITCHING, RHIND & VAN MAARSEVEEN families. Memorial by Hillcrest Methodiste Kerk op 10 Jan 2012 om 11 vm.

SWEMMER Rodney James +31 Des 2011 x Laurinda. Pa van Cherice, Janine en Chantal. Oupa van Amiee en Tristan. Memorial by Westbrook Methodiste Kerk Arcacia Str. op 5 Jan 2012 om 10:30vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

THORPE Jack . Simpatie aan Penny en familie van Maureen en Peter MURRAY.

WILSON Roy x Shirls. Pa van Rod, Mel, Jarrod, Shari, Pete, Mark, Danielle, Mila en Hope. Oupa van Corinne, Peter, Lauren, Laurence, Tristan, Cora, Brittany, Bethany, Nathan, Adam, en Chloe. Pa en oupa van Darryl, Sharon, Ash, en Amz.

WOLHUTER Gordon . Memorial by Old Fort Chapel Durban op 6 Jan 2012 om 11 vm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

YOULLEY Germaine 24 Julie 1946 ----2 Jan 2012. Pa en familielid. Besigtiging vanaf 1000---1030 by Holy Family Parish op 6 Jan 2012. Daarna privaat verassing.

MEMORIAM:-

BINDER Justin. Seun en broer. Onthou deur Mom, Dad, Kerry en Rory. Ook van Lauren.

KRUGER Eugene . 10 jaar dood nou.Pa van Ilse', Sean, Kayla en Celine.

POTTIER Gaby . 1 jaar dood . Broer . Ons dink aan julle Ben en Dulcie POTTIER.

6 Januarie 2012

GEBOORTES:-

GROSVENOR nee JENVEY Dave & Helen (Bella) 'n seun Luke Ellis * 3 Jan 2012 in Westville Hospitaal. Boetie vir Mark.

DOOD:-

ALLAN JOHN PURVES 27 Nov 1929 -----4 Jan 2012 . Dankie vir 55 jare van Bugs. Pa van Miranda, Katy, David, Courtney, Brandon, Matthew en Brittany. Oupa van Katie "Pooh." Memorial by DOVES Greyville op 10 Jan 2012 om 10vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

ANSELL Rex + 28 Des 2011 x Mary. Pa van Beverley, Sharon , Patsy, Raymond. Memorial by St Anes Kerk Kloof op 9 Jan 2012 om 10 vm.

BOTELHO-RICHARDS Monica . RIP Vriendin van Lorna, HARRIS familie en almal by Simply Stunning.

BRAID Carol Ruth 5 Sept 1944 ----29 Des 2011. Memorial by Malvern Congregational Church Malvern. Ter aarde bestelling na die diens by Queensburgh Begraafplaas. Ingesit deur MARTIN'S Pinetown 031 7092142.

D'ALMAINE Michael Paul 1951 ---3 Jan 2012. Liefde van Mom, Dad en Gloria, Fred & Marjorie, Debs & Leon, Yvette & Mike, Gail en Rob. Hul kinders en kleinkinders. ; Broer van Fred & Marje, oom van Nicole, Theunis, Rowan en Justin.

ELLIS Michael Glen 24 Junie 1941 ------4 Jan 2012 van Mallet Industries. X Hilda. Pa van Terence, Leaine en Bronwyn. Skoonpa van Halina, Craig en Roy en oupa.

HAGGIS Harry + 29 Des 2011 in UK . Metgesel van Irene. Hy was betrokke by Safmarine, Motorvia en PWM of Lodge Travalgar. Gemis deur Irene WARD, Trev & Sheila FORBES, Gavin & Anthea FORSYTH.

HESLOP Ronald Ernest (Ronny). Memorial by His Church Pinetown op 6 Jan 2012 om 10vm.

KAISVEL Colin Joseph (Shoes) x Annastia. Pa van Lee-anne, Taryn en Christopher. Seun van Evelyn WEBSTER. Broer van Deon en Earl John . Oupa, oom en skoonpa. Begrafnis by Souls Outreach Fellowship Sydenham op 7 Jan 2012 om 11vm. Verassing privaat. Ingesit deur ISIPINGO INC PAM'S

LOTTERING Gloria . Begrafnis by Austerville Community Hall op 7 Jan 2012 om 11vm. Daarna

MARTIN Elizabeth + 3 Jan 2012 op ouderdom 93 jaar. " Honoured by " Julia, Michael, Sophia & Sky. Begrafnis by Christ Church Constantia Kaapstad op 9 Jan 2012 om 3nm.

MIDGLEY Bobbie + 5 Jan 2012 in Kaapstad. Gemis deur Rodney, Myra, Graeme en Lauren.

PITTAWAY Lynette + 4 Jan 2012. Suster van Jennifer . Haar kinders Jonathan, Nikki, Andrew, Lindsey en Jenna. Ouma van Georgina, Kate, James, Jason, Christopher, Rebecca , Nicholas en Murray. Begrafnis by St Thomas' Anglikaanse Kerk Musgrave Rd. Durban op 9 Jan 2012 om 10vm.

PRESS Wesley (Wes) . RIP van Freddy, Patty, Lee-Annda, Bronwen, Darryl, David en familie.

ROYEPPEN Dharamaputhreen Michael (Mike) x Needha. Pa van Yolisha en Srenika. Skoonpa van Raven. Oupa van Kiyarra en Jiaan. Begrafnis by Clare Estate Krematorium om 1nm.

RUSSELL Pat +3 Jan 2012. Suster ,skoonsuster en tannie van die ROBBERTZE familie. Simpatie aan Roy en familie.; Ook van Joe, Betty en die BROWN familie.

SHORT Edwin Thomas . Begrafnis by The Assemblies of Christ Austerville op 7 Jan 2012 om 10:30vm. Daarna na Dudley Straat Begraafplaas.

WALTERS Herbert John (Wally) + 3 Jan 2012 . Memoriam op 9 Jan 2012 by Ou Apostoliese Kerk Amanzimtoti . Verassing privaat. Ingesit deur AVBOB 031 2061831

WILSON Corinne + 5 Jan 2012 . Memorial by Berea Rd Presbyterian Church op 10 Jan 2012 om 11 vm.

MEMORIAM:-

BATTISON James . Liefde van Wendy en Belinda.

CAMPBELL (Nannie ) Colleen . 9 jaar dood nou. Onthou deur Blondie en familie.

GOODLAND May 25 Julie 1925 ----6 Jan 2011 . Ma en ouma van Lynne, Twinkie, Doug, Paddy, Charmaine, Craig, James en Leanne.

MACDONALD Ian. Man van Annie , pa en oupa van Travis, Jenna, Gary en baba Lara.

CREDITORS / DEBTORS:-

ABRAHAMS Claudett Esme ID 550419 0038 08 9 + 1 Okt 2011 van 46 Raftery Crescent, Sherwood 4091. ESTATE Nr. 19085/2011 (Dbn) FNB TRUST SERVICES Posbus 27511, Greenacres 6057.

SMILLIE John Ernest ID 260327 5028 08 1 + 24 Sept 2010 van 33 Harcome Road, Warner Beach 4126. ESTATE Nr. 11347/2011/PMB. MORRIS FULLER WALDEN WILLIAMS 1 Knightsbridge, 16 Westville Rd, Westville 3629. TEL:- 031 7764460

TRUTER Jacobus Tredoux ID 321023 5069 08 7 + 11 Okt 2011 van 9 Ash Lodge 94 Dipdale Rd, Queensburgh x in gemeenskap van goedere met Ann Helen Nadine TRUTER ID 401229 0067 08 2. ESTATE Nr. 18832/2011/DBN. CENTRALIZED ESTATES Posbus 27511 , Greenacres Port Elizabeth 6057. REF:- George Clarence Gates. TEL:- 041 3959000.

TYTHERIDGE Percy Cecil ID 170510 5030 08 7 + 31 Mei 2011 van 9 Minerva Grove, Glenwood. ESTATE Nr. 15652/2011 (Durban) . CENTRALIZED ESTATE Posbus 27511, Greenacres , Port Elizabeth 6057. REF:- George Clarence Gates. TEL:-041 3959000.

FIRST /FINAL:-

EDELSON Cyril Charles ID 341228 5014 08 4 + ? ESTATE Nr. 16282/2011/DBN. D.R. KNEEBONE Posbus 1267 Kloof 3640. TEL:- 031 7642044.

GRAHAM Matilda ID 270417 0004 08 4 + 19 Maart 2011 van 77 Franks Place, Rolling Hills, 1 Autumn Dr, Prestondale Umhlanga x N/A. ESTATE Nr. 7246/2011/DBN. THORNHILL & COMPANY Posbus 132, Hillcrest 3650.

HARRISON Adelaide ID 200808 0022 08 1 + 18 Junie 2011 van Mooihawens A316, 20 Middleton Rd, Winkelspruit , Kingsburgh KZN. ESTATE Nr. 10004/2011/DBN. Ms. J V HATY Posbus 11751, TEL:- 033 345 0322 FAX:- 033 3451993..REF:- J.V. Hart/ss/Harr01E.

SCHNELL Carl Michael ID 340319 5046 08 4 + 1 Aug 2007 van 3 Greenleas , 1 Camp Rd, Gillitts. X Susan SCHNELL ID 340319 5046 08 4 .ESTATE Nr. 11297/2007. BM SANDISON Posbus 677 Kloof 3640. TEL:- 031 7640805.

11 Januarie 2012

GEBOORTES:-

KRIEL Penny & Clint 'n seun Daniel * ? . 1st Kleinkind vir Dennis en Ros.

VERLOWINGS:-

ANTHONY Gavin & Mandy se dogter Laurie aan Craig, jongste seun van Dave & Donree WILKINSON.

PEARMAN Gavin & Lynne se dogter Tracey aan Rainer , seun van Allan & Colleen BUCKI.

HUWELIKE:-

BUSCHENDORF Kirsty & Christian trou by Providence, Mount West. (foto)

LEECH Tyrone & Shana STEVENS trou by The Bend Country Estate, KZN Midlands. (foto)

MOMBERG Dominic & Amy-Lee GEYSER trou by Tala Game Reserve. (foto)

REPSOLD Sean & Natasha DU RANDT trou by Providence, KZN Midlands (foto)

TAYLOR Guy & Terri BASSET trou by Calderwood Hall , Boston, KZN Midlands. (foto).

SAUNDERS Cindy & Warren trou by Eden Lassie , Camperdown. (foto)

WARD Robert & Taryn WARBURG trou by Hartford House, KZN Midlands. (foto)

DOOD:-

GRAHAM Vera Olive + 6 Jan 2012 Nou saam met Pa /oupa en Tanya . Ma en ouma van Glynnis & Neville, Tracey & Paul, Taryn & Simon, Tamlyn Ann, Samantha ,Hannah en Jessica.; Ouma van Mel, Tam & Don; Ma van Venessa; Ouma groot van Connor, Erin en Reece.

HANSEN Mary. Ma van Cynthai, Maureen en John Mark, Ouma en oumagroot. Ingesit deur DOVES 0860025500.

HEIN Estelle Craig 12 Des 1931 ---- + 8 Jan 2012in Westville Hospitaal. Vrou , ma en ouma van Eric, Dianne, Neil, Lauren em Jason. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.Memorial by Pinetown Presbyterian Kerk op 13 Jan 2012 om 3nm. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644.

HILTON -BARBER Carol. Memorial op 17 Jan om 11vm by Kloof Baptiste Kerk.

HINTZE Kevin Harmsworth 24 April 1953 ----- 8 Jan 2012. Enigste seun van Carl & + Eileen (kanker). Broer van Jennifer x Richard. Oom van Andrea, Brendon, Hadleigh en Daniela . Ook van Rade, Reece, Rowan, Any, Wes, Dolf en familie. Memorial by die Gereformeerde Kerk Durban Noord op 13 Jan 2012 om 11 vm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959

ISAAC Georgina (Joey ) Sundramma + 5 Jan 2012 Suster van Shantam, Dolores, Tom en + Rev Fred ISAACS .Sal gemis word deur almal by Flame Lily Home in Malvern. Begrafnis by Church Of The Epiphany Chatsworth op 13 Jan 2012 om 13:30nm Daarna na Mobeni Heights Krematorium om 3nm.

LLOYD Yvonne Margaret . Gemis deur Wendy, Nicola ,Jorg en Aimee. Begrafnis by St Thomas Anglikaanse Kerk Musgrave Rd op 13 Jan 2012 om 1nm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

MURRAY David George 22 Mei 1929----- 8 Jan 2012 x Charlotte vir 50 jaar. Pa van Darryl, Greta, David, Jo, Forbes, Alan en oupa van Erin.

PECHEY Roy Victor x Maggie. Memorial op 13 Jan 2012 om 11vm by Westville Methodiste Kerk.

ROBB W.H.G. Bill + 8 Jan 2012. Gemis deur Anne, William en Matt.

RUDMAN Rudy x Avril. Pa van Ashlee en Ryan. Begrafnis op 13 Jan 2012 by St Winifred's Methodiste Kerk Warner Beach om 14:30 nm. Verassing privaat. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

SELLARS Yvonne 6 Maart 1912 ----9 Jan 2012. Ma van Syd, Laura , Susan en Taryn. Ma van Pauline en Vincent. Ouma van Kevin en Gill, Bronwyn en Michael.; Ma van Norma, Willy, Anthony, Michael, Wesley en Ashley.

STRYDOM Jacobus Pieter (Kobie). Memorial by Baptiste Kerk Morningside op 12 Jan 2012 om 11vm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

TERRANCE GRAHAM VAN RENSBURG. Man ,Pa, en oupa. Memorial by DOVES op 11 Jan 2012 om 12 middag.

USHER Anthony Stephen 26 Des 1933 -----7 Jan 2012 x May. Pa van Rose, Jacqui, Julie, Coriana en + Tony. Oupa van Kara, Jessie, Kieran, en Rorke. Private Verassings Diens met familie was gehou.

WALLIS Stanley Keith + 6 Jan 2012 in Durban. Memorial Diens by NG Kerk Hillary , Durban op 12 Jan 2012 om 14:30 nm.

WYKERD Michael Peter (Mike) 6 Feb 1935 ----8 Jan 2012 Pa van Tracey en Tony. Liefde van Graeme, Jacqui, Garreth, Danielle en Josh; Dankie dat jy soveel aandag en tyd spandeer het aan Trent en Daniel van Greg, Deedee, Trent, Daniel, en Jerry en Lulubelle. ;Begrafnisdiens by St Cyprians Church Umbilo Rd Durban om 12 middag op 12 Jan 2012

MEMORIAM:-

FERNANDES Aron 19 Julie 1979 ---11 Jan 1994 Gemis deur Ma en Lee.

JAFFRAY Clinton. 9 jaar dood nou.(tragies) Broer van Pen.

MANN Ronnie.4 jaar dood nou x Sandra.;Pa van Clarissa en Hilton; Pa van Tracey en Wayne;Oupa van Jake.;Oupa van Tyla, Sam en Brooke;Ook van Errol MANN.

WHITEHEAD Sarie 24 Jan 1913 ----+ 11 Jan 2001 .Onthou deur Lisa. ;Ma en ouma.

13 Januarie 2012

GEBOORTES:-

BRIEN nee CHARTER Geen name vir ouers, 'n seun Connor * 30 Des 2011 in Westville Hospitaal. Boetie vir Taya.

SHIER nee GIBSON Owen & Cara 'n dogter Holly May * 21 Des 2011 in Sydney. Kleinkind vir Stan en Debbie.

STRYDOM nee MEIKLE Neil & Tamaryn 'n seun Joshua Daniel * 9 Jan 2012. Jenna en Jade is "over the moon!".

VERLOWING:-

COCKS Fred & Jill se dogter Hayley aan Pierre , seun van Peter en Corinne de MARIGNY.

CRUNDWELL ~ WALKER Peter & Priscilla se jonger dogter Pippa aan Paul, enigste seun van Leigh & Helen.

SMIT ~ MAKAAB Charmaine & Mike gee verlowing bekend van Shawn en Taryn.

WOOD Shaun & Jill se seun Travis aan Natalie JONES, jongste dogter van Sharon & + Anthony JONES.

DOOD:-

COLENBRANDER Anne. Begrafnis by Anglikaanse Katedraal van St Michael & All Angels Eshowe op 14 Jan 2012 om 10vm.

CONNERTY nee CAIRNEY Phyllis Elizabeth x Brian vir 41 jaar. Ma en ouma van Suzanne, Jim, Brandon en Jared. Begrafnis by DOVES Greyville op 18 Jan 2012 om 2nm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

DAVIDS Rosy x Clement . Ma van Beverley, Thandi, Gillian, Paula, Carl, Kenneth en Shireen, skoonma, ouma en oumagroot. Begrafnis op 14 Jan 2012 om 9:30 vm. by Joy Chapel Aries Place Marianridge . Verassing privaat.

DE ARBEU Anibel Ribeiro (Johnny). Begrafnis by Durban Christian Centre Mayville op 16 Jan 2012 om 11vm. Daarna na Redhill Begraafplaas. Ingesit deur DOVES 0860025500.

DUCRAY nee WILLIAMS Sheila Fay + 10 Jan 2012 x + Noel DUCRAY. Ma van Kevin en Peter. Skoonma van Pauline & Jenny en ouma van Les, Stephen, Dominique, Luke en Genevieve.

GOSNELL Dr. Jeremy. Begrafnis by St Margaret's Anglikaanse Kerk Margate op 14 Jan 2012 om 3nm.

HIMSWORTH Clive 25 Sept 1940 -----8 Jan 2012. Van Diana, Michelle, David, Dylan, Jared en Julia.

LEAK Brian Dennis + 7 Jan 2012. Sal gemis word deur Mom, Lauretta, Robert, Gerda en Trevor.

MACDAVID Don. Tish en familie ons sal Don mis van Peter & Lillian.

McGLONE Sheldon John + 11 Jan 2012 x Pam vir 38 jaar. Pa van Andrew en Michael. Skoonpa van Emma

SHORT Doug. Op versoek private verassing, reeds gedoen. Joyce bedank al die ondersteuning en Gebede ontvang.

SMITH Margaret Stephen 1 April 1941 ----11 Jan 2012. Vrou, ma en ouma. Memorial by Noord Durban Presbyterian Kerk op 18 Jan 2012 om 10vm.

THOMPSON Nicholas. Verloofde van June. Pa van Nico, Nicollete, Nicolene en Noelan. Seun van Lynette en Tre. Begrafnis by Christ The King Parish Wentworth op 14 Jan 2012 om 10vm . Verassing privaat.

WALLIS Stenley Keith 22 April 1963 -----6 Jan 2012. Liefde van Ina. Jou Pa. Ook van Ernie, & Elma, Mike & Lynne, Michelle, Justin, Simandri en Wessel.; Die BARNARD familie; Broer van Greg; RIP van Les & Bea, Douglas & Melissa, Julia, Richard, Kate en Alastair.

MEMORIAM:-

EYSELE Karl. Liefde van Mandy, Marius en Kyle.

JACOBS Denzil Ian Markham 13 Maart 1946 ----15 Jan 2010 x Alida. Pa van Gerard en Craig. Oupa van Olivia en Veronica.

MONTZOURIS Maria + 13 Jan 1998 .Ma ,ouma en oumagroot van Poppy & Stan, Sheila, Manoli, Nick, Cath, Gabie, Pete, Linda, Thel, Mike, Maria, Nick, Andrea en Evangelia, Manuel , Doddy en Maria.

ROY Nardev 27 Junie 1964 ----16 Des 2010. Herdenking van 1 jaar gehou. Ingesit deur Mev. Kashfi ROY en seun Shriyan.

CREDITORS /DEBTORS:-

BURGER Cornelius Johannes Stephanus Coetzee ID 420629 5003 08 0 + 19 Des 2011 van 8 Amberfield Estate, 3 Knelsby Ave, Hillcrest 3610. X in Gemeenskap van goedere met Martha Elizabeth BURGER ID 500731 0023 08 0. ESTATE Nr. 058/2012/ PMB. CJH DE VRIES 25 Canterbury Village, 1 Fisher Rd, Hillcrest 3610. TEL:- 031 7655633.

DEAKIN Samuel Colin ID 201017 5002 08 5 + 1 Nov 2011 van 25 Cochrane Ave Westville, Durban 4001. ESTATE Nr.18471/2011/ DBN. FNB TRUST SERVICES Posbus 212, Westville 3630.

JARDIM Maria Ilda Lopes Fernandes ID 260808 0048 18 2 + 4 Okt 2011 van 9 Zanzibar, 58 Bellevue Rd, Durban. ESTATE Nr.18830/2011/DBN. FNB TRUST SERVICES Posbus 212, Westville 3630.

KELSO Elizabeth ID 250104 0002 08 6 + 8 Nov 2011 van Orchard Lee Home, 22 Clyde Rd, Durban. ESTATE Nr. 18490/2011/DBN. FNB TRUST SERVICES Posbus 212, Westville 3630.

OCKERT Gerhard Fritz Wolfgang ID 241123 5023 08 9 + 28 Okt 2011 van 12 Birkdale ,South Port Place, Mount Edgecombe 4300. ESTATE Nr. 18493/2011/DBN. FNB TRUST SERVICES Posbus 212, Westville 3630.

O'CONNOR Walter James ID 391225 5043 08 8 + 25 Nov 2011 van 38 Ukosi Kloof 3610. ESTATE NR. 18827/2011/DBN. FNB TRUST SERVICES Posbus 212, Westville 3630.

PARSONAGE Gordon ID 290328 5059 08 8 + 13 Okt 2011 van 354 Huntley Road, Hillary KZN x Sylvia Victoria PARSONAGE ID371109 0092 08 0 ESTATE Nr. 16558/2011/DBN. TATE NOLAN & KNIGHT Posbus 201181 Durban Noord 4016. TEL:-031 5631874.

READ Ivan Gilroy ID 300903 5029 08 9 + 4 Nov 2011 van 12 Cleveland Road Westville, Durban 4001. ESTATE Nr. 19088/2011/DBN. FNB TRUST SERVICES Posbus 212, Westville.

SCHUTTE Jan Harm ID 520308 5056 08 8 + 11 Mei 2011 van Montford Chatsworth. ESTATE Nr. 6454/2011/PMB. AFICAN MUTUAL TRUST CO(Pty) Ltd. Posbus 3339, Paarl, 7620.

THIEL Sheila ID 350706 0063 08 9 + 26 Aug 2011 van Orchard Lee, 22 Clyde Ave, Musgrave Durban. ESTATE Nr. 13680/2011/DBN. GAVIN GOW INC Posbus 610, Umhlanga Rocks 4320. TEL:- 031 5611011. REF:- Mr Gow/DM/TH13/0002.

WARMAN Jean Susan Hearder ID 231101 0051 08 3 + 22 Nov 2011 van 3 Minerva Ave, Glenashley. ESTATE Nr. 18829/2011/DBN. FNB TRUST SERVICES Posbus 212, Westville 3630.

WOOLFORD Kenneth Hinwood ID 220609 5056 08 2 van 27 Naples Drive, Uvongo. ESTATE Nr.18497/2011/DBN. FNB TRUST SERVICES Posbus 212 Westville 3630.

FIRST /FINAL:-

HIGGS Benjamin James ID 350715 5051 08 0 + 24 Nov 2010 van Unit 2 Sunset Strip, 21 Mount Argus Road, Durban Noord. ESTATE Nr. 3147/11. FNB TRUST SERVICES Posbus 27511, Greenacres, Port Elizabeth 6057.

JAQUELIN Joseph Arthur Paul ID 310130 5009 18 8 + 31 Jan 2011 van Brazil. ESTATE Nr. 4240/2011/PMB. MORRIS FULLER WALDEN WILLIAMS INC. 1 Knightsbridge , 16 Westville Rd, Westville 3629.

RIVALLAND Kathleen ID 350703 0077 08 6 + 23 Mei 2011 van 4 Philso Court, 41 th Avenue, Morningside, Durban. ESTATE Nr. 14974/2011/DBN. FNB TRUST SERVICES Posbus 212, Westville 3630.

TOMLINSON Verna May ID 370212 0005 08 5 + 28 April 2011 van 34 Wallace Road, Morningside Durban 4001. ESTATE Nr. 8719/2011/DBN. FNB TRUST SERVICES Posbus 212 Westville 3630.

WAGNER Reginald Theodore Patrick ID 231113 5113 08 1 +23 Sept 2009 van 61 Alabama Road Austerville, Wentworth Durban. ESTATE Nr. 10922/2010. FNB TRUST SERVICES Posbus 272511, Greenacres, Port Elizabeth 6057. [ek dink posbus is verkeerd maar dis so in koerant].

18 Januarie 2012

GEBOORTES:-

COLLETT nee KOCK Lisa & Mark 'n seun Xavier John * 14 Jan 2012 . Boetie vir Kolbe en Chiara. Word verwelkom deur Annette en Aimee, Emma en Vicki.

DAHL Rhett, Dee, Michaela en Brayden verwelkom Olivia Grace Crosby DAHL * 28 Des 2011 in Westville Hospitaal.

THORNDIKE nee MOLLOY Shaun & Shelley 'n seun Cade Patrick * 12 Jan 2012 in Umhlanga Hospitaal.

VERLOWINGS:-

BOTHA ~ HARTLEY Louis & Bonnie en Allen & Debbie gee verlowing bekend van Kelly en Dylan.

HUWELIK:-

DE GRAAN Jan & Lynne-Mari trou by Inkungu Lodge Drakensberg. (foto)

DOUGLAS Bruce & Kim NORRIS trou by Shalwyn, Tala Valley. (foto).

HEYER Lara & Tven trou by Bellevue Café , Kloof. (foto)

IMMELMAN Chantel & JP trou by Val De Vie, Franchhoek. (foto)

JOHNSON Richard & Kate trou by Orchid House, Ballito. (foto)

KOK Timothy & Luche trou by Imbali Kokstad (foto)

PRESTON Nicholas & Louise ALLEN trou by The Boathouse, Ballito. (foto).

SLABBERT Jeanne-Mari & Dirk trou by Woodridge Country Estate, KZN Midlands (foto)

SOLOMON Nadine & Jonathan trou by The Boathouse Ballito. (foto)

HERDENKING:-

WOODHOUSE Colin . 37 Jaar nou Van Cookie.

CONSECREATIONS:-

Onthulling van Stene op 22 Jan 2012 by Redhill Joodse Begraafplaas om 0930vm. Van :-

GOLDREICH Barbara

GOLDREIGH Rachel

ARENSTEIN Jacqueline

SHOTLAND Zelda

DOOD:-

BARBER Pamela 20 Sept 1930 -------12 Jan 2012 x Gordon. Ma van Leigh, Jane, Anne, James. Skoonma van Adrian, Mike, Mark en Liane. Ouma van Michael en Stephanie, James en Murray, Ashleigh en Murray, Nicholas en Luke.

BATHFIELD Douglas James + 15 Jan 2012. Pa van Denise. Oupa van Richard en James . Begrafnis by Holy Trinity Church op 19 Jan 2012 om 11vm.

DUNLOP Frank + 16 Jan 2012 x June. Swaer van Merle en Sharron.

FOREST-MOORE Joy. Tannie van Peter, Robin, Paul en John . Memorial by Our Lady Of Fatima Durban Noord op 20 Jan 2012 om 3:30nm. TEL:- 031 5635554

HORNER Ralph Llewellyn + 13 Jan 2012 x Heather. Pa en oupa van Richard, Wendy, Chlore, Riley en Tracey, Graham, Jesslyn, Travis .

HOUSTON Gwendoline Imelda (Gwen) . Ma van Adele(Sean ,Tarrin en Dylan), en ma van 5 seuns, Donovan ( en Shona en fam) , Curt (Beverley & Fam), Tony (Glenys & fam), Vernon (Rhona & fam) en + Elvin ((Sluggo) Monique, Caitlin en Leerin). ;Vriendin van Rita (Fats); Van Rose (helper).

LEAK Brian Dennis. Memorial by Old Fort Road Chapel op 19 Jan 2012 om 11vm.

MULOCK –BENTLEY Anna + 15 Jan 2012. Ma van Jane , Bonny en Jackie. Begrafnis by Wesley Methodiste Kerk Pietermaritzburg op 20 Jan 2012 om 11vm. Ingesit deur OAKLEIGH 033 3426116. (PMB)

SEWSUNKER nee NADASEN Francesca Martina (Fran) 19 Maart 1966 ----12 Jan 2012. Ma van Anastacia . Enigste dogter van Rachel & + Nelson NADASEN. Suster van Ian en + Bruce. Gemis deur Trevor, Warren, Justin , Hayley, Jane en Joanne.

SMITH Joan Mary 24 Mei 1916 ----17 Jan 2012. Ma van Rose en Nev. Ouma van Kim en Ant, Lara en Bart. Oumagroot van Ross, Kate, Dominic, Rauben, Matthew, Anna en Thomas. ; Ma van Rae en Gordon. Ouma van Norman en Cindy, Jon-Jon en Chantelle, Graeme en Michael. Oumagroot van Clayton, Timmy, Jem, Cathy en Ollie. Begrafnis by Creighton Community (Methodiste ) Kerk op 19 Jan 2012 om 11:30 vm. Daarna na Creighton Begraaplaas. Ingesit deur OAKLEIGH 033342611 (PMB)

TEUNISSEN Adriana Anna (Jeanne) + 16 Jan 2012. Gemis deur Cor en Gail. Memorial by Christ Church Point Rd Addington op 19 Jan 2012 om 14:30nm.

VAN VELDEN nee MOUNTFORD Dorothy Ellen 2 Jan 1926 -----15 Jan 2012 by Penbury Lodge Bryanston. Ma van Anthony en Mark (51 jaar) . Skoonma van Lillian en Niki. Ouma van Tatiana, Natasha, Ellen en Alice. "Grandson –in law" Robin en oumagroot van Juliet en Tegan.

WARD Cecilia Jean + 17 Jan 2012. Sal gemis word deur David, Meagan, Kelly, Stacey, Brian, Lesley, Matthew, Lauren, Priscilla, Silvano, Simon, Michelle. Ouma en oumagroot

MEMORIAM:-

BARKLEY (ROOCH) Ruth Catherine. 6 jaar dood nou. Van jou buddy Arthur.

COLIN JAMES CULLIS + 18 Jan 2007 x Pam. Pa van Joy, Sue. Ouma van Jordan (kleinseun).

MERKEL Fred 1936 ----2001. Onthou deur Maureen , Heidi, Guy, Eran, Jacky, Freebies en Michael.

NORRIS Violet. 25 jaar dood nou. Ma van Hansen, Doreen, Sheila, Eric, Arthur en Alan.

SANSON Michael. 3 jaar dood nou. Pa van Tracy, Brent en Di.

SING Lillian Helen . Ma van SING fam.; Ook van Barron en Gloria.

20 Januarie 2012

GEBOORTES:-

ACUTT Jonathan & Mia 'n seun Joshua. Geluk van Wayne en die ACUTTS van Durban Noord.

COSKEY Barry & Nicola 'n dogter Morgan * 19 Jan 2012 in Parklands Hospitaal. 1st Kleinkind vir Michelle.

HILL nee HATTINGH Lawrence & Paula 'n seun Edwald * 18 Jan 2012 in Parklands.

MARTIN nee ORD Catherine & Bruce 'n dogter Grace Lindsay * 15 Jan 2012 in UK. Kleinkind vir Lindsay & Les ORD . Agterkleinkind vir Joan en oom Andrew deel ons vreugde.

SUMNER Andrew , Kim en Paige verwelkom Morgan Gillian * 15 Jan 2012 in UK. Welkom ook van Carol, Allan, Linda en Terry.

YORK Mike & Julie 'n dogter Grace Lily * 17 Jan 2012.Suster vir Reece.

VERLOWINGS:-

WILLIAMS ~ RESNIK Tony , Wendy, Lily en + Charles gee verlowing bekend van Maxi aan Mark.

DOOD:-

COOKE Elwood Stuart (Ricky) 15 Okt 1939 ----12 Jan 2012. Broer van Rowena x Deryk. Oom van Alan en Brian.

DE PINDRAY John Alan 3 Feb 1958 ----17 Jan 2012 in Pretoria. Broer van Robyn, Ettienne en Joan. Oom van Marc, Michelle en Jonathan. Verassing privaat.

HORNER Ralph Llewellyn + 13 Jan 2012 x Heather. Pa en oupa van Richard, Wendy, Chloe, Riley en Tracey, Graham, Jesslyn , Travis. Ingesit deur AVBOB. 031 2061831.

NOEL nee ADONIS Valda Bronwen Shantell + 17 Jan 2012 x Chris. Ma van Juan en Bronwen. Ouma van Storme. Begrafnis op 21 Jan 2012 by Souls Outreach Assemblies Sydenham om 2:30nm . Verassing privaat.

OAKLEY-TOWNSEND Debbie . Simpatie aan Bruce met verlies van sy vrou. Van Paul en Deanna. Vriendin van Gail BOREMAN.

SAMUELS nee WHITTAKER Violet x Dennis (Cheesie). Ma van Chyrl, Shirley, Colleen en Angelique. Ouma en oumagroot . Begrafnis by Christ the King Parish Wentworth op 21 Jan 2012 om 10vm. Daarna na Dudley Straat Begraafplaas.

WISHART James Burge(Jimmy) 24 Mei 1932 ----27 Des 2011. Memorial op 27 Jan 2012 om 2nm by St Etheldreda's Anglikaanse Kerk Woodlands.

YOUNG Elaine x + Joseph. Ma van Walter, Neil, Bradley, Mellissa, Stacey. Suster van Brenda, Desmond, Alwyn en Clive. Begrafnis op 21 Jan 2011 om 11 vm by Holy Family Parish Katolieke Kerk. Daarna na Dudley Straat Begraafplaas.

MEMORIAM:-

FRAUENSTEIN N SWANEPOEL Jenny. 1 jaar dood nou. Onthou deur Mom, Merle, Wendy, Stephen en families.

LACON -ALLIN Cheryl. 9 jaar dood nou. Dogter en suster van Neville, Jacqui, Judy en Derek.

SLATER Joan Louise + 20 Jan 2010 x Peter. Ma van Lisa, Carrie-Ann en Naquita. Ouma van Kieron, Jarred, Tyron en Robyn.

CREDITORS / DEBTORS:-

BECKETT Roy Edward ID 271123 5037 08 2 + 1 April 2011 .Geen Adres. ESTATE Nr. 7779/2011 . MICHAEL DAVID WOLFF , 7 Naboom Close , Glen Anil Umhlanga Rocks 4051. TEL:- 031 562 1250.

BOAST Donald Mark ID 540429 5098 08 0 + 3 Des 2011 van 21 A Ronalds Rd, Kloof 3610 x Diana Mary BOAST ID 550806 0010 08 6. ESTATE Nr. 19313 /2011. ALEXANDER COX ATTORNEYS. Posbus 1123 Kloof 3640. TEL:- 031 764 1405.

BRADFORD Neville Edwin ID 380630 5017 08 6 + 13 Des 2011 van 11 Sandown Village, 27 Harvey Road, Pinetown. ESTATE Nr. 259/2012/Dbn. D.R. KNEEBONE Posbus 1267, Kloof 3640.

COCHRANE Ruth Beatrice ID 210127 0002 08 6 +20 Nov 2011 van 3 Ngutu Park, Nqutu Rd, Hillcrest 3610. ESTATE Nr. 11626/2011/PMB. EWING McKEOWN INC, 28 Old Main Rd Hillcrest 3610.

DE KOK Johannes Petrus ID 300901 5034 08 3 + 7 Mei 2010 van 110 Far Horizon, 3 Beach Rd, Kingsburgh x Valerie Joan DE KOK ID 370328 0020 08 8. ESTATE Nr. 8880/2011. SNYMANS INCORPORATED Suite 3 Arcadia Park 23 Arcadia Rd, Overport 4067, TEL:- 031 2073241.

ELLIS Timothy Robin ID * 13 Junie 1941 Paspoort Nr. 704306128 (UK) . + 15 Aug 2011 van 18 Dovehouse Rd, Kloof Durban . ESTATE Nr. 12843/11/ Durban. PAUL MISSELHORN 25 Molweni Rd Everton 3610 KZN. Posbus 711 Gillitts 3630. REF:- P Misselhorn.

FREER Cynthia May Ann ID 580808 0019 08 7 + 18 Des 2011 van 45 Edgbaston Drive, Dawncliffe, Westville 3630. ESTATE 221/2012/ DBN. Mr. P RUTHVEN Posbus 17813, Sunward Park 1470. K FREER 45 Edgbaston Drive, Dawncliffe Westville. TEL:-031 2661182 of 082924 1368.

HIRST Henry Trevor ID 321130 5049 08 2 + 12 Julie 2011 van 203 Exeter Hall, 24 Sol Harris Crescent, Noord Strand x Elizabeth Maureen HIRST ID 350227 0193 08 1. ESTATE Nr. 13812/2011. FNB TRUST SERVICES 27511 Greenacres 6057.

JEFFERIES Kamrin John ID 740228 5533 08 0 + 6 Des 2011 van 37 Ilala Drive, Umhlanga Rocks . ESTATE Nr.23 /2012/DBN.

SCARR Julier Blanche Francesca ID 150708 0013 08 (die laaste nr is nie daar nie) + 14 Nov 2011 van 27 Richmond Park Kloof 3610. ESTATE Nr. 11627/2011/PMB. EWING McKEOWN INC 28 Old Main Rd Hillcrest 3610.

WILSON John Keith ID 440628 5093 18 8 +12 Aug 2011 van Flat nr 18, Inkwazi Complex, Richardsbaai x Maria Catharina WILSON ID 570420 0098 08 7. ESTATE Nr. 17848/2011. FNB TRUST SERVICES Posbus 27511, Greenacres, Port Elizabeth 6057.

FIRST / FINAL :-

ACKERMAN Carolin Erganama ID 661120 0078 08 8 + 11 JAN 2011 van 7 Helga Street, Hoeveld Park Witbank x Roelf Jacobus Willem ACKERMAN ID 621202 5090 08 0. ESTATE Nr. 8142/2011. WAYNE PRETORIUS , FOSTER PRETORIUS BOWMAN & ASSOCIATES Posbus 30711 Mayville 4058. TEL:- 031 2025798.

MOFFATT Bruce Richard ID 731207 5068 08 2 + 31 Okt 2008 van 24 Knelsby Ave, Hillcrest 3610. ESTATE Nr. 1505/2009/PMB. EWING McKEOWN INC, 28 Old Main Rd Hillcrest 3610. TEL:- 031 7655939.

SEARLE John Brian ID 360913 5080 18 7 + 23 Julie 2005 van 6 Piet Retoef Rd., Pennington. ESTATE Nr.5298/2005 DBN. EWING McKEOWN INC 28 Old Main Rd, Hillcrest 3610 TEL:- 031 765 5937.

VAN DYK Henry Albo ID 210807 5004 08 4 + 1 Maart 2011 van Gratitude Old Age Home .C/o Bird and York Streets Newcastle. ESTATE Nr. 6159/2011. FNB TRUST SERVICES Posbus 544 George 6530. REF:- L THEART/414 5704 TEL:- 044 8743453.

VINCENT Catherina Maria Helena ID 241113 0041 08 7 van 2 Emoyeni, 38 Bisset Street, Umkomaas. ESTATE Nr. 8813/2011/PMB. EWING MCKEOWN 28 Old Main Rd, Hillcrest 3610. TEL:- 031 7655937.

WITTSTOCK Mar Elizabeth ID 271012 0039 08 8 + 6 Junie 2011 van 48 Yellowwood Drive , Waterfall Kwa Zulu Natal. ESTATE Nr. 6950/2011/PMB. JOHN SWAN Posbus 3, Hillcrest 3650.

25 Januarie 2012

HUWELIKE:-

BAARD Jannet & Dirk trou by Durban Country Club. (foto)

BARRY Clinton & Catherine KLOPPENBORG trou by Durban Botanic Gardens. (foto)

BRITS Ryan & Leanne CONDE trou by Coastlands on the Ridge Hotel, Durban. (foto).

BRUTON Jean & Pauline trou by Christ Church Pinetown. (foto).

CHARTER Craig & Dale VORSTER trou by Netherwood, Nottingham Rd. (foto)

DE BEER Christopher & Leeann HAUGHEY trou by Collisheen Estate Ballito. (foto).

DIXON Leanne & Kevin trou by Blaauwklippen, Stellenbosch. (foto).

FREW Duncan & Kathryn STEENHUIZEN trou by Netherwood, Nottingham Rd. (foto).

GEVERS Karl & Alice HOBBS trou by Cranford Country Lodge, KZN Midlands. (foto).

GOVENDER Kovilan & Denise Herbert EDWIN trou by Christian Revival Centre Merebank .(foto).

HARTY Myles & Michelle HANDY trou by Hillside Christian Church Hillcrest. (foto).

JANSE VAN RENSBURG Leon & Shannon MULLINS trou by Chantecler, Bothas Hill. (foto).

JOOSTE Blake & Jess CAMPBELL trou by Ishonga Longa Pietermaritzburg. (foto).

LAING Robyn & David trou by Cranford Country Lodge, KZN Midlands . (foto).

LEIGH Justin & Tanya FLEISCHER trou by The Caledon Hotel Ballito . (foto)

LE ROUX Catherine & Hannes trou by The Secret Garden, Pietermaritzburg. (foto)

MELSON Gregory & Cindy trou by Assumption Parish Catholic Church, Glenwood. (foto)

RODEL Tarryn & Dean trou by Tala Game Reserve. (foto).

SMIT Pieter & Zelda SCHREIBER trou by Straven Court Richmond. (foto).

STEWART Jason & Cherie trou by Champagne Castle, central Drakensberg. (foto)

VAN ROOYEN Sarah & Leon trou by Fig Tree Barn, Tala Game Reserve Eston. (foto).

VAN STADEN Cornell & Diane trou by Ridge Hotel, Durban (foto).

WHEELER Ryan & Roxanne HARRIS trou by Camelot Hillcrest. (Foto)

GEBOORTES:-

GONZAGA Carlo & Tamryn 'n dogter * 22 Jan 2012 . Suster vir Matteo.

JOLLANDS Natalie & Johan 'n dogter Emily Anne * 24 Jan 2012 in Umhlanga Hospitaal. 1ste Kleinkind vir David, Merryl, & Charmaine. Nou is Justin en Tammy oom en tannie.

LAILVAUX Steve & Tam 'n seun Joel Joseph. Kleinkind en "nephew" vir Terry, Felicity, Jenna en Tyrel.

VERLOWINGS:-

BOWMAN Hugh & Wendy se dogter Eloise Claire Catherine aan Christopher , seun van John & Ruth ROCK van Sydney Australia.

DOOD:-

ALEXANDER Lesley Ruth + 19 Jan 2012 x Donald en Ma van Jonathan. Begrafnis op 26 Jan 2012 by St Michael's Anglikaanse Kerk Umhlanga Rocks om 11vm.

AMBROSE Stormy + 23 Jan 2012. Dogter van John & Jenny. Ma van Blaise en Tide.

BABER Pamela . Memorial by St James Church Morningside op 27 Jan 2012 om 2nm. Verassing privaat.

BROWN Mervyn Glen 7 Des 1931 ---20 Jan 2012 x + Marion. Pa , oupa en oom van Mike & Marlene, Jenny & Gavin, Sue , Don, Tinty & Chris, Penny & Gavin, Trevor & Dot. Memorial by Mtunzini Methodiste Kerk op 26 Jan 2012 om 11 vm.

COETZEE Tammy. Van Daddy ,Moo, Jo, Robbie en familie. Ook al jou vriende Anton, Lesley, Storm, Faith. RIP pa se dogter.

COETZEE-WALSH Tammy. Begrafnis by Pineville Junction Kapel Pinetown op 27 Jan 2012 om 10vm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

COOPER-BELL David William + 20 Jan 2012 x Bernadette. Pa van Rowan en Tarryn. Oupa van Ryan. Begrafnis by St Elizabeth Anglikaanse Kerk Westville op 25 Jan 2012 om 2nm. Ingesit deur DOVES 0860025500.

EBELING Frank x Leoni.Pa van Tyron en Melissa. Memorial op 26 Jan 2012 om 2:30nm by Pinetown Baptiste Kerk. Verassing privaat.

FEUILHERADE Moira Irene + 20 Jan 2012 . Suster van Helen PARFITT en tannie van Saragh PARFITT. Verassing privaat. Ingesit deur AVBOB 031 2061831.

GODDARD Derek Kenneth 12 Jan 1947 -----20 Jan 2012 x Antoinette . Pa van Patrick, Tony en Kerry. Skoonpa en oupa. Vriend van Johnny & Dilys en die hele WILKINSON families. Hy was werksaam by Ethekwini Municipaliteit - Ex planning. Simpatie ook van Tony, Lee-Ann, Wayde, Justin, Kerry, Byron, Damien en Haylee. Memorial by Manning Rd Methodiste Kerk Berea Dbn. Op 26 Jan 2012 om 1nm.

GRANT Molly. Ma van Janice, Paula en Ian en ouma. Memorial by Christ Church Pinetown op 27 Jan 2012 om 2nm. Ingesitd eur SHANLEY'S 031 2057644.

GRIFFITHS Doreen Anna 1920 ---2012. Memorial by Kloof Baptiste Kerk op 25 Jan 2012 om 3nm. Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

ISAACS (LAY FRANCISCAN) Ada Bertha Elenore . Ma ,skoonma en ouma. Begrafnis op 27 Jan 2012 om 12:30nm by St Annes Katolieke Kerk Sydenham. Ingesit deur ISIPINGO INC PAM'S.

KING Sheila Jean + 24 Jan 2012. Ma en ouma van Barry en Jane, Malcolm en Dee, Cilla en Mike,Lisa, Robyn en Per, Andrew, Mandy en Doug, Camilla en Warren,, Rowan, Sarah-Jane, Jason, Alexa en Tanner. Memorial by St Olav's Church op 25 Jan 2012 om 14:30nm.

KLEW Norma + 20 Jan 2012. Ma van Sharon, Debra, Michelle en Michael. Skoonma van Erik, Reg en Barbara. En al die kleinkinders. Tannie van Karen, Carey, Nicholas en Daniella.

LONGBOTTOM Graham William . Memorial by Kloof Baptiste Kerk op 27 Jan 2012 om 1nm .Ingesit deur OAKLEIGH 031 2059959.

MILES (CAMERON) Sheilagh Hilda + 23 Jan 2012 in Somerset -Wes. Reelings gedoen deur DOVES Somerset Wes 021 8521546.

NERO Sidney Oliver. " A joyful remembrance service in celebration of Sidney's 100 years of life will be held on 2 Feb 2012 at 10am. At Upper Umgeni Presbyterian Church Howick. From Jill & Terry JARVIS 0332342008/0737675426.

NICOLAI Phil + 22 Jan 2012. Jy het ons grootgemaak asof ons jou eie was en jy was 'n wonderlike oupa van Judith, Caryn en Russell.Ook oupa van Kyle. Verassing privaat. Viering van sy lewe op 30 Jan 2012 om 3nm by die Royal Durban Golf Club.

NUNES Thomas William + 21 Jan 2012. Diens by Bluff Methodiste Kerk op 26 Jan 2012 om 1nm.

PETERS Pastoor Jonathan . Memorial by Emmanus Community Church op 29 Jan 2012 om 2:30nm. Informasie by Patoor Danny KASAVAL 031 2080592 / 0723270761.

TOWNSEND nee OAKLEY Debbie + 18 Jan 2012. Memorial by die Royal Natal Yacht Club op 28 Jan 2012 om 11 vm. Van Bruce en Rob.

VAN WYK Theresa Mary x Denzillin. Ma van Corrin, Carla en Llouwellen. Ouma van Denzel en Leah. Begrafnis by St Joseph Katolieke Kerk Greyville op 27 Jan 2012 om 10:30vm. Verassing privaat. Ingesit deur ISIPINGO INC PAM'S.

WHITE Giena + 18 Jan 2012 x + Alan. Ma van Lindy en +Ian en Neil. Geen begrafnis. "Wake" op 27 Jan 2012 om 4nm by 96 Northway Durban Noord.

WILLIAMS Ivor Glyn (Glyn Townley) 18 Des 1911 ----23 Jan 2012.

MEMORIAM:-

HESLOP George Neverson + 25 Jan 2010 x June.

WEIDEMAN Wallace 15 Des 1932 ----25 Jan 2011 x Rina. Pa en oupa.

WHITCHER Jeremy . 13 jaar dood nou. Onthou deur Dad , Mom, Natasha, Adele, Clive en hul kinders.

27 Januarie 2012

GEBOORTES:-

LONDAL nee McCOMBIE Andrew & Robyn 'n dogter Hannah-Jane * 17 Jan 2012. Kleinkindvir John & Val, Mike & Jenny

THORVALDSEN nee HAYWARD Andy & Lisa 'n dogter Tayla Ann * 16 Jan 2012 in Westville Hospitaal.

DOOD:-

ASHBURY Imelda Glenda van Redhill x Collin. Ma van Dean, Brent, Gizelle. Skoonma en ouma. Begrafnis by St Michaels Katolieke Kerk Redhill op 28 Jan 2012 om 3nm. Verassing privaat. Ingesit deur ISIPINGO INC PAM'S.

BENNETT (ORCHARDSON ) Muff + 22 Jan 2012. Sal gemis word deur familie en vriende in Durban.

COLOMBO Dia +25 Jan 2012. Ma van Frank en Linda. Ouma van Jacqui en Myles en Annette en oumagroot. Ingesit deur COLLINGE & Co. TEL:- 011 4653288

FORRESTER Shaun + 26 Jan 2012.Seun van Brian & Sylvia. Broer van Traci-Lee en Gavin.

GAND Joanna . Vrou ,ma en ouma. Begrafnis 27 Jan 2012 by Our Family Durban Noord om 15:30vm

JEDEIKIN Blanche * 21 Sept 1929 in Harrismith--- + 24 Jan 2012 by Beth Shalom Durban x + Joseph. Ma van + Larry, Roy x Wendy. Ouma van Leigh, Jordan en Shane. Metgesel van Ettienne HIBBERT . RIP van versorgers Corinne en Lindi.

KLEINSMIDT Peter Thomas van Newlands East. Begrafnis by Durban Wes Baptiste Kerk Sydenham om 10:30vm op 28 Jan 2012. Verassing privaat. Ingesit deur ISIPINGO INC PAM'S.

LOWNDS Eric 22 Des 1964 ----23 Jan 2012. Seun van Mark & Val. Broer van Yvonne en Tracey en swaer van Garth. Oom van Gilah en Daliah. Ek sal jou mis My Baby van Penni-Lee. Viering van sy lewe by DOVES Greyville op 30 Jan 2012.

MITCHELL VELLENZER nee HUGO Joyce Julia 26 Mei 1926 ----23 Jan 2012. Ma van Jeanette x Rene. Ouma van Peter en Brigetta ,skoon-kleindogter Leanne. Oumagroot van Torin, Keegan, Courtney & Gavin. Nou saam mets eun + Graham.

PRETORIUS nee KING Agnes van Austerville. Ma ,skoonma ,ouma en oumagroot. Begrafnis op 28 Jan 2012 om 10:30vm by Assemblies of God Church Wentworth. Daarna na Dudley Straat Begraafplaas. Ingesit deur ISIPINGO INC PAM'S.

SAMUEL Augustine 21 Aug 1948 -----26 Jan 2012 voorheen van Sezela.Pa ons is lief vir jou. Begrafnis by Berea Chapel Church op 28 Jan 2012 vanaf 11:30 ---1300 nm. Daarna na Verulam Krematorium.

THERON Lavelle Trent 21 Jan 1994 ----20 Jan 2012 tragies Seun van Trevor & Lynette. Broer van Wayne en Kesleigh. Begrafnis by Christ The King Katolieke Kerk Merewent op 28 Jan 2012 om 10vm. Daarna na Dudley Straat Krematorium. Ingesit deur ISIPINGO INC PAM'S.

TICHMANN Henry John voorheen van Ixopo x Irene. Pa, skoonpa en oupa. Begrafnis by Holy Family Parish Katolieke Kerk op 28 Jan 2012 Newlands East om 1nm. Verassing privaat. Ingesit deur ISIPINGO INC PAM'S.

MEMORIAMS:-

ABRAHAMS Vivienne 12 Maart 1945 -----28 Jan 2011 x Raymond. Ook van kinders.

McNELLAN Connie Gilbert . 27 jaar dood nou. Pa. Van Neels en Margaret.

HARMSWORTH Dawn Anne . Vrou ,ma en ouma van Ivan, Kerran, Todd, Ryan, Jenni, Kerri, Mitchell, Rory, Georgina , Nathan en Caitlin.

KAST Tony (TK). 4 jaar dood nou x Brenda;. Onthou deur Karl, Nasirba en familie; Broer en oom van Dennis, Flo, Delon en Marvin.

KING Brad en Keegan. Onthou deur Candice en Noah. ;Ook die BOTHA familie.

MASON Zara. Ma en ouma van Brian, Terry, Robert en Sarah.

CREDITORS /DEBTORS:-

CRAWFORD Mabel Constance ID 1603010032 08 4 + 18 Sept 2011 van 9 The Lantern, 79 Prospect Hall Rd, Durban Noord. ESTATE Nr. 18833/2011 DBN. FNB TRUST SERVICES Posbus 27511 Greenacres, Port Elizabeth.

COLENBRANDER Ester Anne ID 210812 0004 08 9 + 8 Jan 2012 van 7 Kangela Street , Eshowe 3815. ESTATE Nr. 850/2012 DBN. DONALD MURRAY WHITE C/O W E White Attorneys Posbus 131, Eshowe 3815. TEL:- 035 4741177/8

ENGLISHMarjory Jill ID 420308 0015 08 0 + 16 Sept 2011 van 87 Treamaton Drive, Morningside Durban. ESTATE Nr.18865/2011 DBN. FRANCOIS MEDALIE & COMPANY Posbus 669, Pinetown.3600.

KEEVY Neville ID 250120 5062 08 1 + 15 Nov 2011 van 12 Whitehall Court, Durban Noord. ESTATE Nr. 733/2012/DBN. Mev J VOGEL VAN DER SANDT c/o Posbus 11751, Dorpspruit 3206, TEL:- 0333450322 FAX:- 0333451993. REF:- J.V. Hart/ss/kee02E.

KENNEDY Norma Natalie ID 320803 0022 08 7 + 30 Nov 2011 van Alexander Park Scottburgh. ESTATE Nr. 19089/2011. FNB TRUST SERVICES Posbus 212, Westville. 3630.

LARCHE Leon Joseph ID 450305 5126 08 9 + 12 Nov 2011 van 11 Hillview Road, Greenwood Park Durban x Lynette Alvia LARCHE ID 460223 0535 08 9. ESTATE Nr. 18333/2011/DBN. TATE NOLAN & KNIGHT Posbus 201181, Durban Noord, 4016. TEL:-031 5631874.

NASS Lorna Joy ID 360712 0030 08 4 + 21 Nov 2011 van G24 Garden Grove, 211 St Thomas Rd, Durban. ESTATE Nr.111/2012 DBN. FNB TRUST SERVICES Posbus 27511, Greenacres, Port Elizabeth.

SHANKLAND Lindsay ID 290625 5019 08 1 + 16 Mei 1929 van 12 Queens Road Manaba, Margate. ESTATE Nr 7974/2011/ DBN. J L SHANKLAND Suite 11, Maxbridge Centre, New Germany 3610. TEL:-031 7057741.

FIRST/FINAL:-

BEDDY William Noel Hinton ID 321210 5028 08 5 + 20 Okt 2011 in Pietermaritzburg. Getroud buite gemeenskap van goedere met Audrey Mavis BETTY ID 291205 0028 08 7 van Riverside Park Home, 450 Bulwer Rd, Pietermaritzburg. ESTATE Nr. 10762/2011/PMB. JOHN PFAFF Posbus 121, Umtentweni 4235.

CHELLA Nazzareno Ottavia ID 2403 5013 18 9 + 19 April 2011 van 121 Garden Grove, 211 St Thomas Rd, Durban x Minerva CHELLA ID 310612 0007 18 4. ESTATE Nr. 8011/2011. C/O. FAIRHEADS INTERNATIONAL TRUST CO (SA) (PTY) LTD 7de Vloer , 2 Long Street Cape Town, 8001. TEL:- 021 4107823.

COCKBURN Bradley Home ID 670317 5157 08 3 + 16 Jan 2010 van 38 Silveroak Ave, Mount Edgecombe. ESTATE Nr. 6907/2010/PMB. FNB TRUST SERVICES Posbus 212, Westville 3630.

DICKERSON Christian Lewis ID 361227 5026 08 5 + 23 Nov 2010 van 9 Ridge Rd, La Lucia x Marlene Elaine DICKERSON ID 410904 0055 08 4. ESTATE Nr. 19749/2010. TRACEY-LEIGH WESSELS & ASSOCIATES 25 Ridge Rd La Lucia Durban 4051.

MYNHARDT Anna ID 271030 0066 08 3 + 27 Julie 2011 van Essenwood Road, Durban . ESTATE Nr.geen. L.PIETERSEN , 27 Arne Crescent, Montclair 4004.

SANDISON Raymond Albert ID 150202 5040 08 4 + 1 Feb 2010 van 14 Jace Graham Place, Bill Buchanan Park, Goodwin Drive, Morningside Durban x Dorothy Eileen SANDISON ID 190323 0026 08 4 . ESTATE Nr. 3886/2010. B M SANDISON Posbus 677 Kloof 3640. TEL:- 031 -7640805.

SILVERTHORNE Leslie Uhler ID 180919 5048 08 1 * 09 Sept 1918 + 5 Maart 2010. Van Gillits KZN. ESTATE Nr. 10783/2010/ PMB . FNB TRUST SERVICES Posbus 27511, Greenacres, Port Elizabeth. 6057.

  • Hits: 8656