Skip to main content

Wat is eGGSA?

eGGSA is die virtuele of aanlyn tak van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika, bedoel vir diegene vir wie dit nie moontlik is of nie belangstel, om lid van enige landgebaseerde takke van die GSSA te word nie. Om lid van die eGGSA te word, is dit noodsaaklik om aan te sluit of moet u reeds ‘n lid van die voorgenoemde organisasie wees.

Indien u ons aanlyn aansoek vir lidmaatskap gebruik, sal u outomaties geregistreer word as lid van albei organisasies.

Klik hier om as lid te registreer van eGGSA en die GSSA: Sluit aan

  • Hits: 2528