Skip to main content

Grafte en Begraafplase in Suid-Afrika:

Op FamilySearch:
  Foto's van Kaapstad se begraafplaasrekords om na te slaan: https://www.familysearch.org/search/collection/2790463
  sluit in:
    Maitland-begraafplass in Kaapstad 1886-2007
  en
    Plumstead Cemetery - Record of Interments - May 1959 to Jan 1977 

KZN: A Photographic and Historical Record - Cemeteries & Graveyards. Hierdie is ‘n private inisiatief deur Hugh Bland onderneem om ons erfenis op te neem, wat huidiglik agteruitgaan as gevolg van verwaarlosing, moedswillige beskadiging en onnadenkende ontwikkeling, spesifiek in gebiede wat nie onder die waaksame oog van die erfenisagentskappe val nie.

  • Hits: 21058