Skip to main content

Soekbare databasisse:

British Concentration Camps of the South African War 1900-1902, deur Elizabeth van Heyningen

Cape Dutch Reformed Church (NGK) Records. Understanding and accessing those  that have been published by FamilySearch web site, deur Cornel Viljoen.

Cape Marriages and Indexes available on the Familysearch.org website. deur Cornel Viljoen.

Cape NGK Church Registers Transcript Index, Latter Day Saints Web Site, not stated, but seems so far to contain some records from Cape Town between about 1880 and 1950 and Stellenbosch marriages early 19th Centruy

Cape NGK Baptism Indexes, Baptism index 1855-1875 over all congregations, photographs of the typed 'Ring' index. Latter Day Saints Web site.

ZAF-INDEXERS Mailing List, is 'n Rootsweb poslys waar onafhanklike, private indekse van die beelde op FamilySearch gepos word.

Cape Slave Transactons, by A.M. van Rensburg. Includes several seachable databses concerned with slaves at the Cape.

FamilySearch, die webwerf van die Latter Day Saints, het nou baie beelde van die Suid-Afrikaanse argief dokumente

First Fifty Years Project, A project to transcribe and make available copies of records relating to individuals who lived at the Cape during the first decades of the settlement after 1652, by Delia Robertson

Inventarisse van die Weeskamer van die Kaap die Goeie Hoop deur die TEPC span - dit bevat nou ook die eerste 5 dele van die Venudrollen (veilings), die reeks MOOC 10, vanaf 1691 tot 1748. Hierdie is 'n ongelooflike bron van onskatbare waarde vir beide die genealoog en die historikus.

Kaapstad Dope, n indeks op dope van verskeie gemeentes in veral die Kaapse Skiereiland, hoofsaaklik Engelse Kerk-demonasies maar daar is ook 'n aantal dope by van die Lutherse Gemeente van Kaapstad. Die periode wat gedek word is 1808-1854 maar egter nie alle dope vir die periode nie. Die indeks deel van Daniel Jacobs se Gendata-webwerf.  Om hierdie indeks te gebruik, gaan na GenData en kies die menu-item 'Gratis Data' dan 'Engelse Doopseels'. Dit werk nie direk van ons webwerf nie.

Resolusies van die Politieke Raad - die TANAP program

South Africa, Church Records indexes and transcriptions, in stand gehou deur Gwyneth Thomas, maak beskikbaar haar eie indekse van die beelde gehuisves op FamilySearch

South Africa War Graves Project, deur Ralph McLean

South African Jewish Rootsbank. Databasis wat heelwat verskillende tipes inligting bevat, maar slegs toeganklik deur vir ‘n naam te soek. As daar ‘n aflaaiversneller program op jou rekenaar geinstalleer is,sal jy moet onthou om dit te de-aktiveer teneinde toegang tot die inligting te verkry (daar is gewoonlik ‘n sleutel kombinasie beskikbaar om die aflaaiversneller onaktief te maak).

South African Settlers, no author or contact provided. A searchable list of names. Site introduction states:  Settlers from the British Isles to South Africa during the 19th century,
particularly those who went in 1820, but also many who arrived before and after that year. Information has been drawn from Settler files at the Albany Museum and Cory Library in Grahamstown, South Africa; South African Death Notices (DN); Colonial Office papers (CO); and the International Genealogical Index (IGI).

Stellenbosse Dode- en Grafregisters, met verwante registers en agtergrondinligting, saamgestel deur Ockert Malan

Sterfkennisse in die Kaapse Meesterskantoor: Indeksprojek - deur Adelbert Semmelink

Transvaal Huwelike en Indeks 1869 -1954. The registers cover all denominations and also any civil marriages that took place at a magistrate’s court. Deur Cornel Viljoen.

  • Hits: 11442