Skip to main content

Historiese en ander inligting:

South Africa, diverse feite, veral datums, deur Ben Cahoun

South African History Time Line onderhou deur Dennis Pretorius. Net soos die webwerf hieronder, is die aanvanklike besonderhede op hierdie webwerf voorsien deur David Morris, Anne Lehmkuhl en Ian Scholtz. Tog is daar menige verskille tussen die twee lyste en is dit raadsaam om beide webwerwe te besoek.

South African Orientated Time Line deur Anne Lehmkuhl, David Morris, Ian Scholtz en Dick Whitlock. 'n Kronologiese lys van datums en historiese gebeurtenisse wat betrekking op Suid-Afrika het

Passasierslyste van skepe wat na Suid-Afrika gevaar het

Stamouers van Suid-Afrika - heelwat inligting oor verskeie stamouers - onderhou deur André van Rensburg

History of the Cape of Good Hope under the VOC - 'n goed-afgeronde samevating tot 1795, deur Dr Helena Liebenberg

British 1820 Settlers to South Africa - deur Paul Tanner-Tremaine (in Engels). 'n Aantal geslagsregisters van die 1820 families word ook vir aflaai beskikbaar gestel. In 'n meer leesbare formaat as die vorige webwerf, maar daar is ook weinig bronverwysings. Die 'Topics' gedeelte ontsluit 'n Waardevolle aantal ekstrakte van destydse koerante en briewe asook huidige artikels.

German South African Resource Page - onderhou deur Joachim Schubert. Opgedra aan Duitse Suid-Afrikaners. Sluit in genealogie, plaaslike geskiedenis en kerksake. Waar moontlik is bladsye in Engels en Duits beskikbaar gemaak.

Natalia, joernaal van die Natal Society, bevat historiese en ander artikels oor Natal en sy mense. Artikels kan gratis afgelaai word.

Numbering Systems in Genealogy deur Richard A. Pence. As jy al ooit gewonder het wat daardie snaakse a1b2c3 kodes in Suid-Afrikaanse genealogie beteken!

Roman Numeral Year Dates, A Conversion Guide deur Christopher Handy. 'n nuttige gids om Romeinse nommers te  vertolk.

South African Genealogy, deur Sharon Warr. Duitse Militêre Huwelike 1857, Skepe en Passasiers, Skeepswrak en Oorlewendes, Boeke en CDs, Mediese Beoefenaars 1863.

  • Hits: 7668