Skip to main content

Nederland

Sentrale Buro vir Genealogie is die Nederlandse inligting en dokumentasiesentrum vir genealogie, familiegeskiedenis en verwante wetenskappe

Instituut vir Nederlandse Geskiedenis

Internet Atlas van Nederland

Nederlandse Nasionale Argief

Nederland soos dit was: die landskap: 'n wonderlike versameling kaarte van nasionale ( 17de eeuse atlasse, kaarte , lugfotos) en streeks-aard (Delft, Friesland, Heino, Leek, Nijmegen, Norg, Overijssel, Roden, Utrecht en Veere).

Trace your Dutch roots, 'n genealogiese en erfenis blog deur Henk van Kampen

Wegwijzer in de wondere wereld van FamilySearch 'n gids en indeks aan die Nederlandse DTB register beelde op FamilySearch.org

WieWasWie bevat miljoene historiese dokumente oor individue in die verlede, soos geboortesertifikate, openbare rekords, huwelik rekords en nog baie meer. Hierdie webwerf vervang Genlias wat nie meer bestaan nie. Slegs beskikbaar in Nederlands.

Streke:

Streeksargief Alkmaar- die webblad bevat gedigitaliseerde beeld- en argiefmateriaal m.b.t. die streek Eemland.

Amersfoort, Eemland argief - m.b.v die Digitale Stamboom van die streeksargief kan kerklike doopregisters, burgerstand en begraafregisters van 'n aantal areas (bv. Alkmaar, Bergen, Heiloo) in die streek deursoek word.

Amsterdam Gemeenteargief

Dope 1564-1811 'n uitstekende, soekbare databasis van dope. PDF afskrifte van register bladsye kan gekoop en afgelaai word.NB. Die aflaaifunksie werk in Firefox maar nie in Internet Explorer version 7 nie.

Genealogie inleiding tot Amsterdamse genealogie

Brabantse Historiese Inligtingserntrum wat 'n soekbare databasis van dope, huwelike en ter-aarde bestellings insluit vir die jare 1582-1902

Delft Gemeenteargief nog 'n uitsonderlike databasis van dope, troues en ter-aarde bestellings vir die tydperk 1575-1953

Eindhoven sentrum vir Streeksgeskiedenis - Doop, Trou en begranisboeke vir die streek. Die Aktes van die burgelike stand, geboortes, huwelike en afsterwes vanaf 1810. Kopieë van aktes kan bestel word.

Friesiese Historiese en Letterkundige sentrum sluit in 'n soekbare databasis van dope, huwelike en ter-aarde bestellings

Noord Holland, Argiefdiens vir Kennemerland - skynbaar slegs inligting vanaf 1811

Haagse Gemeenteargief Weinig intydse inligting beskikbaar

Leiden

Leidse Argief nog in aanbou en dus beperkte soekbare databasis van dope, troues en ter-aarde bestellings

Leidse Universiteitsbiblioteek 

Leeuwaarden Geskiedenissentrum

Rotterdam Gemeenteargief

Utrecht

Utrecht Archief

Utrecht Archief Notarial Deeds 'n soekbare databasis van aktes tussen 1663 en 1782, welke aktes aflaaibaar is

Utrecht BDMs, 1579-1811

Utrecht BDMs, 1811 en later

Zeeland

Zeeuws Gezocht,  'n soekbare databasis van baie van die rekords in die Zeeuws Archief, insluitend emigrasie 1839-1900 na Suid-Afrika en die VSA

Voorne-Putten en Rozenburg

Oos Indiese Kompanjie (VOC):

Die VOC blad, 'n alfabetiese lys van skepe met die datums van hul verskillende vaarte, sowel as ander materiaal insluitende beskrywings van die tipes skepe wat in gebruik was

Die Hollandse Oos-Indiese Kompanjie, Nederland-Asiatiese skeepsvaart 1595-1795 , insluitende 'n oorsig van die vaarte en 'n databasis wat o.a. soekbaar is i.t.v. skipname, vertrek- en aankomsdatums

TANAP studie van VOC argiewe

VOC werknemers

Inleiding

Soekbare databasis

VOC skakels, a reuse versameling relevante skakels

VOC Skeepswrakke, 'n lys van Nederlandse skepe wat gestrand het

Batavia

Daghregister Van ‘t Casteel Batavia van het Jaaren 1683-1701, inhoud van die dagregister gehou aan die VOC sentrum Batavia, 1683-1701, deur die Indoniesiese Nasionale Argief. In Adobe Acrobat pdf formaat.

Diverse:

Atlas of Mutual Heritage, kaarte, sketse, afdrukke en skilderye van plekke wat een of ander verbintenis met die VOC gehad het.

Prente van die Kaap

Daghregister gehouden by der oppercoompan Jan Anthonisz van Riebeeck, eds. D.B. Bosman en H.B. Thom, A.A. Balkema, Kaapstad 1957, - digitale bibliotheek voor de Nederlandse letteren

Deel 1 - 1651-1655

Deel 2 - 1656-1658

Deel 3 - 1659-1662

'n Geskiedenis van die Nederlandse Taal

Nederlandse geld

Online English/Dutch, Dutch/English dictionary, 'n baie  nuttige woordeboek.

Van Dale Onlinewoordenboek, nog 'n goeie Nederlands woordeboek.

  • Hits: 6364